Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toerisme en Migrasie 1995
Toerisme en Migrasie 1995 [boodskap #6411] Sa, 04 Mei 1996 00:00
Nico Kock  is tans af-lyn  Nico Kock
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Toerisme en migrasie
November en Desember 1995

Statistiese vrystelling P0351

Om 'n suksesvolle statistiese stelsel in die RSA te
bedryf, is die samewerking tussen die Sentrale
Statistiekdiens en die inwoners van die RSA, die
private sektor en die owerheidsinstellings onont-
beerlik. Sonder hierdie volgehoue samewerking en
welwillendheid sal die tydige beskikbaarstelling
van relevante en betroubare amptelike statistieke
nie moontlik wees nie.

MEER AS 'N MILJOEN OORSESE BESOEKERS IN 1995

Die getal oorsese besoekers na Suid-Afrika vir 1995
(1 101 899) , die hoogste wat nog aangeteken is, het met
51,1% toegeneem in vergelyking met die 729 480 oor-

Msese besoekers van 1994. Besoekers uit Oseani‰
(61 085) en Europa (721 878) het die grootste toenames
getoon met onderskeidelik 66,6% en 55,8%.

Van die 109 022 oorsese besoekers in SA gedurende
Desember 1995 was 85,2% (92 811) met vakansie, 6,5%
(7 086) vir besigheidsdoeleindes, 2,7% (2 939) vir
werk, terwyl 5,0% (5 467) in transito was.

Die getal Suid-Afrikaanse inwoners wat gedurende
Desember 1995 tydelik na die buiteland vertrek het,
het met 50,2% toegeneem teenoor Desember 1994.

'n Totaal van 8 725 emigrante het SA gedurende 1995
verlaat, terwyl net 5 064 immigrante hulle in die
land gevestig het. Dit verteenwoordig onderskeidelik
afnames van 14,8% en 20,9% vir emigrante en immi-
grante vergeleke met 1994. Verder beteken dit dat
die netto resultaat van immigrasie en emigrasie 'n
verlies van 3 661 persone getoon het vir 1995 teenoor
'n verlies van 3 837 persone vir 1994.

Die netto verlies van professionele, semi-professio-
nele en tegniese beroepe was 882 persone gedurende
1995 teenoor 'n verlies van 857 persone gedurende
1994.

Hoof: Sentrale Statistiekdiens
P0351

VERDUIDELIKENDE OPMERKINGS

Volledige emigrasiegegewens is deur die SSD tot en
met Desember 1992 gepubliseer. Aangesien basiese
inligting oor emigrasie nie daarna beskikbaar was
nie, was dit nie moontlik om maandeliks gegewens oor
emigrasie ten opsigte van die tydperk Januarie 1993
tot Oktober 1993 vry te stel nie.

Met ingang van 26 Oktober 1993 het die Departement
van Binnelandse Sake egter 'n stelsel in werking
gestel waarvolgens Suid-Afrikaanse inwoners wat vanaf
Johannesburg, Kaapstad en Durban Internasionale
Lughawe na die buiteland reis, vertrekvorms voltooi.
Hierdie stelsel is slegs by di‚ drie lughawens
ingestel, omdat ongeveer 97% van die emigrante die
land deur hierdie drie poorte verlaat het.

Di‚ stelsel het dit moontlik gemaak om weer vanaf
November 1993 inligting oor Suid-Afrikaanse toeriste
en emigrante wat die land deur hierdie drie poorte
verlaat, te bekom en te verwerk.

Die kategorie "oorsese besoekers" sluit nie besoekers
uit Afrika en sy eilande en uit "ongespesifiseerde"
lande in nie.

1                                                                                                                       P0351
  1      TOURISM                                                                    1      TOERISME
  1.1    Arrivals and departures of foreign visitors                                1.1    Aankoms en vertrek van
vreemde besoekers
         and South African residents                                                       en Suid-Afrikaanse inwoners
  1.1.1  Purpose of visit                                                           1.1.1  Doel van besoek
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
                                      ]      November     ]   Jan.  -    Nov.   ]Year/Jaar ]
            Purpose of visit          ]-------------------]--------------------------------]        Doel van besoek
                                      ]  1994   ]  1995   ]   1994   ]   1995   ]  1994    ]
   ------------------------------------]---------]---------]--- -------]----------]----------]------------------------------ -----------
  (a) ARRIVALS: GRAND TOTAL           ]  519 811]  594 286] 5 035 731] 6 463 788]5 624 415
](a) AANKOMS: GROOTTOTAAL
      (i) Foreign visitors - Total    ]         ]         ]          ]          ]          ]    (i) Vreemde besoekers -
Totaal
          . Actual data               ]  376 389]  403 502] 3 469 964] 4 239 031]3 896 547 ]        .
Werklike gegewens
          . Seasonally adjusted       ]  353 726]  381 522]        ..]        ..]      ..  ]        .
Seisoensaangepaste
             data                     ]         ]         ]          ]          ]          ]           gegewens
          . Business                  ]   68 943]   53 740]   708 899]   579 271]  761 231 ]        . Besigheid
          . Holiday                   ]  268 379]  311 651] 2 284 275] 3 193 480]2 624 510 ]        .
Vakansie
          . Study                     ]    1 196]    1 252]    28 800]    30 388]   29 695 ]        . Studie
          . Work                      ]    6 022]    6 277]    64 644]    65 789]   70 002 ]        . Werk
          . Contract workers          ]   10 571]   10 282]   152 536]   118 762]  157 589 ]        .
Kontrakwerkers
          . Border traffic concession ]    7 662]    9 495]    80 569]   106 643]   88 448 ]        .
Grensverkeervergunning
          . Transit                   ]   13 322]   10 520]   147 930]   141 367]  162 445 ]        . Transito
          . Unspecified               ]      294]      285]     2 311]     3 331]    2 627 ]        .
Ongespesifiseerd
     (ii) South African residents     ]  143 422]  190 784] 1 565 767] 2 224 757]1 727 868 ]   (ii)
Terugkerende Suid-Afrikaanse
           returning                  ]         ]         ]          ]          ]          ]         inwoners
                                      ]         ]         ]          ]          ]          ]
  (b) DEPARTURES: GRAND TOTAL         ]  436 726]  538 298] 4 368 974] 5 641 952]4 924 904
](b) VERTREK: GROOTTOTAAL
      (i) Foreign visitors - Total    ]  291 100]  342 152] 2 816 047] 3 441 458]3 159 151 ]    (i)
Vreemde besoekers - Totaal
     (ii) South African residents     ]  145 626]  196 146] 1 552 927] 2 200 494]1 765 753 ]   (ii)
Suid-Afrikaanse inwoners
           departing temporarily -    ]         ]         ]          ]          ]          ]         wat tydelik vertrek -
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------

  1      TOURISM                                                                  1      TOERISME
  1.1    Arrivals and departures of foreign visitors                              1.1    Aankoms en vertrek van
vreemde besoekers
         and South African residents                                                     en Suid-Afrikaanse inwoners
  1.1.2  Mode of travel                                                           1.1.2  Wyse van reis
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
                                  ]         ]            Mode of travel - Wyse van reis        ]
                                  ] Total   ]--------------------------------------------------]
      Arrivals and departures     ] Totaal  ] Air-Lug ]Rail-Spoor ] Road-Pad ] Sea-See ]   ?   ]
Aankoms en vertrek
                                   ]----------------------------------------------------------- -]
                                  ]                             November  1995                 ]
   --------------------------------]--------------------------- ---------------------------------]-------------------------- -----------
  (a) ARRIVALS: GRAND TOTAL       ]  594 286]  172 442]         50]   408 098]    3 089] 10
607](a) AANKOMS: GROOTTOTAAL
      (i) Foreign visitors        ]  403 502]  108 015]         50]   282 162]    2 837] 10 438]    (i)
Vreemde besoekers
     (ii) South African residents ]  190 784]   64 427]          -]   125 936]      252]    169]   (ii) Suid-
Afrikaanse inwoners
                                  ]         ]         ]           ]          ]         ]       ]
  (b) DEPARTURES: GRAND TOTAL     ]  538 298]  167 849]        183]   368 099]    1 807]
360](b) VERTREK: GROOTTOTAAL
      (i) Foreign visitors        ]  342 152]  102 250]        119]   237 815]    1 631]    337]    (i)
Vreemde besoekers
     (ii) South African residents ]  196 146]   65 599]         64]   130 284]      176]     23]   (ii) Suid-
Afrikaanse inwoners
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
  .. Not applicable/Nie van toepassing nie
   ? Unspecified/Ongespesifiseerd


1                                                                                                                       P0351
  1      TOURISM                                                                            1      TOERISME
  1.2    Foreign visitors                                                                   1.2    Vreemde besoekers
  1.2.1  Arrivals by country of residence                                                   1.2.1  Aankoms volgens
land van verblyf
         and mode of travel                                                                        en wyse van reis
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
                                  ]                            Foreign visitors - Vreemde besoekers
                                   ]----------------------------------------------------------- ---------------------------------------
                                  ]                            Mode of travel   -   Wyse van reis        ]    Jan.    -    Nov.
            Country                ]----------------------------------------------------------- ---------------------------------------
            Land                  ]     November    ]   Air   ]  Rail  ]   Road   ]    Sea   ]    ?      ]            ]
                                  ]                 ]   Lug   ]  Spoor ]   Pad    ]    See   ]           ]            ]
                                   ]-----------------]----------------------------------------- -----------]    1995    ]    1994
                                  ]   1994 ]  1995  ]           November    1995                         ]            ]
   --------------------------------]--------]--------]--------- -------------------------------------------]------------]--- -----------
  GRAND TOTAL/GROOTTOTAAL         ] 376 389] 403 502]  108 015]      50]   282 162]     2
837]     10 438]   4 239 031]   3 469 964
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  AFRICA/AFRIKA                   ] 279 292] 281 933]   16 562]      41]   263 196]     1 407]        727]
3 126 159]   2 804 435
    Botswana                      ]  35 602]  35 600]      960]      14]    34 046]       577]          3]     323
053]     319 914
    Egypt/Egipte                  ]     181]     244]      226]       -]        15]         3]          -]       2 431]       2
398
    Kenya/Kenia                   ]   1 115]   1 037]      907]       -]       122]         8]          -]      11 480]
8 774
    Lesotho                       ]  88 835]  83 007]      343]       -]    82 352]         3]        309]   1 002
601]   1 090 494
    Malawi                        ]   2 939]   4 111]    1 040]       1]     3 067]         3]          -]      41 040]
38 373
    Mauritius                     ]     758]     594]      553]       -]        41]         -]          -]       8 051]       6
391
    Mozambique/Mosambiek          ]  12 871]  17 169]    1 047]       -]    15 392]       352]        378]
175 910]     129 334
    Namibia/Namibie               ]  13 032]  13 926]    2 029]      15]    11 865]        11]          6]
184 385]     162 015
    Reunion                       ]      68]      91]       91]       -]         -]         -]          -]       1 492]         619
    Seychelles/Seychelle          ]     113]      72]       69]       -]         2]         1]          -]         705]
576
    Swaziland                     ]  49 599]  48 552]      437]       -]    48 106]         8]          1]     599 506]
485 474
    Zaire                         ]     993]     639]      553]       -]        83]         3]          -]       8 788]       8
862
    Zambia/Zambie                 ]   4 114]   3 961]    1 207]       -]     2 735]        17]          2]      43
655]      35 425
    Zimbabwe                      ]  64 517]  67 676]    2 912]       9]    64 373]       355]         27]     668
329]     475 370
    Other/Ander                   ]   4 555]   5 254]    4 188]       2]       997]        66]          1]      54 733]
40 416
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  ASIA/ASIE                       ]  12 450]  11 885]   10 337]       -]     1 107]       393]         48]     145
935]     102 400
    Cyprus/Ciprus                 ]      96]      94]       86]       -]         8]         -]          -]       1 187]
867
    Hong Kong/Hongkong            ]   1 248]   1 474]    1 455]       -]        19]         -]          -]      19
303]       8 541
    India/Indie                   ]   1 002]   1 171]      858]       -]       276]        29]          8]      15 182]
11 140
    Israel                        ]   1 143]     933]      862]       -]        70]         1]          -]      12 203]       9
378
    Japan                         ]   1 425]   1 383]    1 329]       -]        37]        16]          1]      15 986]
12 483
    Korea                         ]     297]     368]      332]       -]        31]         5]          -]       3 558]       2
531
    Malaysia/Maleisie             ]     934]     984]      965]       -]        19]         -]          -]       8 241]
5 733
    Pakistan                      ]     487]     307]      205]       -]        95]         6]          1]       4 470]       4
245
    Philippines/Filippyne         ]     413]     429]      273]       -]        26]       125]          5]       4 279]
3 593
    Rep of/van China              ]   2 547]   2 340]    1 892]       -]       285]       160]          3]      33
126]      10 562
    Singapore/Singapoer           ]     530]     625]      599]       -]        24]         1]          1]       5 220]
3 241
    Thailand                      ]     520]     251]      243]       -]         8]         -]          -]       6 169]       4
443
    Other/Ander                   ]   1 808]   1 526]    1 238]       -]       209]        50]         29]      17 011]
25 643
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  AMERICAS/AMERIKAS               ]  12 003]  12 655]   10 669]       -]     1 701]       256]         29]
145 572]     101 728
    Argentina/Argentinie          ]     501]     330]      307]       -]        17]         6]          -]       9 535]
4 829
    Brazil/Brasilie               ]     668]     675]      554]       -]       105]         9]          7]      10 446]
7 678
    Canada/Kanada                 ]   1 734]   2 228]    1 737]       -]       435]        51]          5]      19
351]      13 441
    Chile/Chili                   ]     102]     143]      129]       -]        11]         3]          -]       1 859]       1
094
    Colombia                      ]      37]      46]       43]       -]         3]         -]          -]         429]         349
    Mexico/Mexiko                 ]      48]      45]       43]       -]         2]         -]          -]         575]
433
    Paraguay                      ]      19]      15]       14]       -]         1]         -]          -]         340]         171
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
   ? Unspecified/Ongespesifiseerd
1                                                                                                                       P0351
  1      TOURISM                                                                         1      TOERISME
  1.2    Foreign visitors                                                                1.2    Vreemde besoekers
  1.2.1  Arrivals by country of residence                                                1.2.1  Aankoms volgens
land van verblyf
         and mode of travel (concluded)                                                         en wyse van reis
(afgesluit)
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
                                  ]                            Foreign visitors - Vreemde besoekers
                                   ]----------------------------------------------------------- ---------------------------------------
                                  ]                            Mode of travel   -   Wyse van reis        ]    Jan.    -    Nov.
            Country                ]----------------------------------------------------------- ---------------------------------------
            Land                  ]     November    ]   Air   ]  Rail  ]   Road   ]    Sea   ]    ?      ]            ]
                                  ]                 ]   Lug   ]  Spoor ]   Pad    ]    See   ]           ]            ]
                                   ]----------------------------------------------------------- -----------]    1995    ]    1994
                                  ]   1994 ]  1995  ]           November    1995                         ]            ]
   --------------------------------]--------]--------]--------- -------------------------------------------]------------]--- -----------
    Peru                          ]      39]      43]       38]       -]         5]         -]          -]         460]         337
    Uruguay                       ]      49]      66]       57]       -]         9]         -]          -]         906]         909
    USA/VSA                       ]   8 618]   8 797]    7 542]       -]     1 061]       177]         17]      98
957]      70 634
    Venezuela                     ]      21]      61]       45]       -]        16]         -]          -]         327]
213
    Other/Ander                   ]     167]     206]      160]       -]        36]        10]          -]       2 387]
1 640
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  EUROPE/EUROPA                   ]  59 029]  81 610]   66 270]       7]    14 435]       763]        135]
646 379]     400 972
    Austria/Oostenryk             ]   1 807]   2 611]    2 149]       -]       452]         5]          5]      15 445]
9 580
    Belgium/Belgie                ]   1 571]   2 597]    1 864]       -]       721]         7]          5]      20 207]
11 452
    Bulgaria/Bulgarye             ]     135]     319]      277]       -]        32]        10]          -]       1 997]
1 258
    Denmark/Denemarke             ]     707]   1 097]      868]       -]       223]         6]          -]       8
587]       5 006
    Finland                       ]     486]     466]      412]       -]        53]         1]          -]       3 576]       2
745
    France/Frankryk               ]   3 710]   5 717]    4 423]       -]     1 274]        15]          5]      51
623]      26 354
    Germany/Duitsland             ]  14 936]  23 030]   18 305]       -]     4 603]        87]         35]
155 638]      93 060
    Greece/Griekeland             ]     589]     495]      385]       -]        47]        51]         12]       5 262]
4 660
    Hungary/Hongarye              ]     182]     155]      129]       -]        25]         -]          1]       1 307]
1 074
    Ireland/Ierland               ]     858]     920]      769]       -]       144]         3]          4]      10 628]
6 611
    Italy/Italie                  ]   2 246]   3 126]    2 696]       -]       413]         6]         11]      24 979]
16 241
    Luxembourg/Luxemburg          ]      80]      70]       61]       -]         9]         -]          -]         651]
549
    Netherlands/Nederland         ]   3 637]   5 793]    4 254]       -]     1 485]        47]          7]      43
428]      22 437
    Norway/Noorwee                ]     440]     707]      554]       -]       145]         6]          2]       6 112]
3 707
    Poland/Pole                   ]     324]     563]      516]       -]        13]        26]          8]       3 203]
2 158
    Portugal                      ]   1 078]   1 290]      977]       1]       310]         2]          -]      10 289]
8 375
    Roumania/Roemenie             ]      80]     115]       98]       -]         5]        11]          1]       1 012]
701
    Russian Federation            ]     615]     574]      472]       -]        65]        36]          1]       5 088]
5 012
    Russiese Federasie            ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
    Spain/Spanje                  ]   1 018]     784]      733]       -]        40]        11]          -]       6 524]
4 880
    Sweden/Swede                  ]   1 481]   2 407]    1 723]       -]       671]        10]          3]      14
942]       8 507
    Switzerland/Switserland       ]   3 618]   4 564]    3 914]       -]       643]         2]          5]      27
604]      19 757
    UK/VK                         ]  18 739]  23 651]   20 226]       6]     3 001]       395]         23]     222
826]     142 179
    Yugoslavia/Joego-Slawie       ]      95]     135]      104]       -]        28]         2]          1]       1 165]
1 169
    Other/Ander                   ]     597]     424]      361]       -]        33]        24]          6]       4 286]
3 500
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  OCEANIA/OSEANIE                 ]   4 285]   4 522]    3 789]       2]       718]        11]          2]
54 991]      31 547
    Australia/Australie           ]   3 435]   3 680]    3 192]       -]       480]         6]          2]      42 814]
25 184
    New Zealand/Nieu-Seeland      ]     802]     790]      568]       2]       215]         5]          -]      11
695]       5 203
    Other/Ander                   ]      48]      52]       29]       -]        23]         -]          -]         482]       1
160
                                  ]        ]        ]         ]        ]          ]          ]           ]            ]
  UNSPECIFIED/ONGESPESIFISEERD    ]   9 330]  10 897]      388]       -]     1 005]         7]      9
497]     119 995]      28 881
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ -----------
   ? Unspecified/Ongespesifiseerd
1                                                                                                                       P0351
  1      TOURISM                                                                        1       TOERISME
  1.2    Foreign visitors                                                               1.2     Vreemde besoekers
  1.2.2  Arrivals by country of residence                                               1.2.2   Aankoms volgens
land van verblyf
         and purpose of visit                                                                   en doel van besoek
   ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------ ----------
                              ]                               Foreign visitors - Vreemde besoekers
                               ]----------------------------------------------------------- ------------------------------------------
                              ]      November      ] Purpose of visit (November 1995) -  Doel van besoek
(November 1995)
         Country               ]----------------------------------------------------------- ------------------------------------------
         Land                 ]         ]          ]          ]          ]        ]      ]        ] Contract] Border ]
                              ]         ]          ] Business ] Holiday  ] Study  ] Work ]Transit ] worker  ] Traffic]
Unspec.
                              ]   1994  ]    1995  ] Besigheid] Vakansie ] Studie ] Werk ]Transito] Kontrak-]
Grens- ] Ongespes.
                              ]         ]          ]          ]          ]        ]
Vorige onderwerp: Re: cultural literature
Volgende onderwerp: Werklike inflasiekoers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:00:09 MGT 2024