Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93292] |
Wo, 26 Mei 2004 14:27 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
gebruikmaak asseblief ....
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93294 is 'n antwoord op boodskap #93292] |
Wo, 26 Mei 2004 14:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe het jy voorheen by nuusgroepe uitgekom? Via saix.net?
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93296 is 'n antwoord op boodskap #93292] |
Wo, 26 Mei 2004 15:09 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
"web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.
:-(
TJ
www.artslink.co.za IDV
"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93298 is 'n antwoord op boodskap #93296] |
Wo, 26 Mei 2004 15:40 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gebruik outlook express via www.telenet.be of news.pandora.be
"TJ" skryf in boodskap news:c92c08$q63$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
> "web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
> maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
> e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.
>
> :-(
>
> TJ
> www.artslink.co.za IDV
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>> gebruikmaak asseblief ....
>>
>
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93310 is 'n antwoord op boodskap #93294] |
Do, 27 Mei 2004 04:40 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ja - ek was 'n SAIX-gebruiker.
"Annette" skryf in boodskap news:c92a9d$mkv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe het jy voorheen by nuusgroepe uitgekom? Via saix.net?
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>> gebruikmaak asseblief ....
>>
>
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93311 is 'n antwoord op boodskap #93298] |
Do, 27 Mei 2004 04:41 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Smithy - baie dki - sal hom prober - en terugkeer na jou vir hulp sou dit
nodig raak....
"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:uT2tc.131412$lz7.6845533@phobos.telenet-ops.be...
> Ek gebruik outlook express via www.telenet.be of news.pandora.be
> "TJ" schreef in bericht
> news:c92c08$q63$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
>> "web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
>> maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
>> e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za IDV
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is
> om
>>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>>> gebruikmaak asseblief ....
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93700 is 'n antwoord op boodskap #93292] |
Vr, 04 Junie 2004 13:49 |
Luke
Boodskappe: 6 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek gebruik die volgende gratis Suid Afrikaanse server van Internet Solutions
al vir jare der jare .. werk goed so ver.
news.is.co.za
"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
|
|
|
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93701 is 'n antwoord op boodskap #93700] |
Vr, 04 Junie 2004 13:53 |
Luke
Boodskappe: 6 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
B.T.W. Luke = Louis .. ek is net moeg daarvan dat ek my naam so vreeslik
"searchable" op die internet gemaak het toe ek nog dom was.
"Luke" skryf in boodskap news:-P2dnQuQtYBv4F3dRVn-tw@is.co.za...
> Ek gebruik die volgende gratis Suid Afrikaanse server van Internet Solutions
> al vir jare der jare .. werk goed so ver.
>
> news.is.co.za