Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die Bulle....
Die Bulle.... [boodskap #92321] Sa, 24 April 2004 10:42 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So die Stormers hoef nie te alleen te voel nie. Die Bulle het osse geword
vanoggend in NZ?
Re: Die Bulle.... [boodskap #92338 is 'n antwoord op boodskap #92321] Sa, 24 April 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat ons nie van die "briljante" vertoning van die Sharks vanmiddag
nie.
--
Annette
>
Re: Die Bulle.... [boodskap #92349 is 'n antwoord op boodskap #92338] So, 25 April 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Beide die Sharks en die Reds het voor die tyd ingestem om deel te neem aan
die vervaardiging van 'n video -"Hoe om nie rugby te speel nie..."
Re: Die Bulle.... [boodskap #92353 is 'n antwoord op boodskap #92321] So, 25 April 2004 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Weer een god wat besig is om te val. Daar sal nog net EEN God oorbly. Sien
dit net raak.
Gerard

"Suidwester" skryf in boodskap news:408a44b8.0@news1.mweb.co.za...
> So die Stormers hoef nie te alleen te voel nie. Die Bulle het osse geword
> vanoggend in NZ?
>
Re: Die Bulle.... [boodskap #92357 is 'n antwoord op boodskap #92353] Ma, 26 April 2004 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarvan praat jy "genetically modified" (gm)?
Re: Die Bulle.... [boodskap #92365 is 'n antwoord op boodskap #92338] Ma, 26 April 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skielik kom ons weer terug aarde toe? Die wonderwerk het tog toe nie
gebeur nie. Die Aussies en die NZ'ers het net stadig
begin.................

"Annette" skryf in boodskap news:c6ebug$mdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan praat ons nie van die "briljante" vertoning van die Sharks vanmiddag
> nie.
> --
> Annette
>>
>
Re: Die Bulle.... [boodskap #92370 is 'n antwoord op boodskap #92365] Ma, 26 April 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit lyk my of almal skielik vreeslik hard probeer om NIE die Springbokspan
te haal nie:)
Is die uitslag van Corne se tugverhoor al uit?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:408cae6a.0@news1.mweb.co.za...
> Skielik kom ons weer terug aarde toe? Die wonderwerk het tog toe nie
> gebeur nie. Die Aussies en die NZ'ers het net stadig
> begin.................
> "Annette" wrote in message
> news:c6ebug$mdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dan praat ons nie van die "briljante" vertoning van die Sharks vanmiddag
>> nie.
>> --
>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Bulle.... [boodskap #92376 is 'n antwoord op boodskap #92370] Ma, 26 April 2004 09:26 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! NOU het jy 'n verklaring vir al die swak rugby! Almal is te
bang hulle haal die Springbokspan! Dankie Annette.

"Annette" skryf in boodskap news:c6ifcj$2r6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit lyk my of almal skielik vreeslik hard probeer om NIE die Springbokspan
> te haal nie:)
> Is die uitslag van Corne se tugverhoor al uit?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:408cae6a.0@news1.mweb.co.za...
>> Skielik kom ons weer terug aarde toe? Die wonderwerk het tog toe nie
>> gebeur nie. Die Aussies en die NZ'ers het net stadig
>> begin.................
>> "Annette" wrote in message
>> news:c6ebug$mdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dan praat ons nie van die "briljante" vertoning van die Sharks vanmiddag
>>> nie.
>>> --
>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby - Stormers
Volgende onderwerp: Rugby - Hougaardt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:59:10 MGT 2024