Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - Stormers
Rugby - Stormers [boodskap #92292] Vr, 23 April 2004 13:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees toe vandag se Burger nadat die wedstryd gespeel is.
Krige verklaar dat hulle hulle nie gaan steur aan die ou met die fluitjie
nie, en dat die Chiefs nie te ernstig opgeneem moet word nie. Toe verloor
hulle.
Iemand wat na die wedstryd gekyk het beweer dat Krige heelwaarskynlik sy
laaste super 12 wedstryd die jaar gespeel het as die Chiefs gaan kla oor sy
blatante kopstampe.

--
Annette
Re: Rugby - Stormers [boodskap #92294 is 'n antwoord op boodskap #92292] Vr, 23 April 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het nog nie die wedstryd gekyk nie, maar is dit nie endemies aan SA'ers nie?
Een of twee wenne en ons wen alweer die wêreldbeker?

"Annette" skryf in boodskap news:c6b4q2$shq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees toe vandag se Burger nadat die wedstryd gespeel is.
> Krige verklaar dat hulle hulle nie gaan steur aan die ou met die fluitjie
> nie, en dat die Chiefs nie te ernstig opgeneem moet word nie. Toe verloor
> hulle.
> Iemand wat na die wedstryd gekyk het beweer dat Krige heelwaarskynlik sy
> laaste super 12 wedstryd die jaar gespeel het as die Chiefs gaan kla oor sy
> blatante kopstampe.
>
> --
> Annette
>
Re: Rugby - Stormers [boodskap #92295 is 'n antwoord op boodskap #92294] Vr, 23 April 2004 13:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee Jong - Hulle wou mos buite gewoonte verlede week wen:))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:408919ea.0@news1.mweb.co.za...
> Het nog nie die wedstryd gekyk nie, maar is dit nie endemies aan SA'ers nie?
> Een of twee wenne en ons wen alweer die wêreldbeker?
> "Annette" wrote in message
> news:c6b4q2$shq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek lees toe vandag se Burger nadat die wedstryd gespeel is.
>> Krige verklaar dat hulle hulle nie gaan steur aan die ou met die fluitjie
>> nie, en dat die Chiefs nie te ernstig opgeneem moet word nie. Toe verloor
>> hulle.
>> Iemand wat na die wedstryd gekyk het beweer dat Krige heelwaarskynlik sy
>> laaste super 12 wedstryd die jaar gespeel het as die Chiefs gaan kla oor sy
>> blatante kopstampe.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: RUGBYSPROKIE!
Volgende onderwerp: Die Bulle....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:49:28 MGT 2024