Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Goggas skrik vir niks
Goggas skrik vir niks [boodskap #92152] Vr, 16 April 2004 12:09
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop julle almal se anti-virus en wurm doodmaakgoed is op datum - hier is
'n paar vieslike infeksies wat nou se dae op die nuusgroepe pos en
agterdeure oopmaak waar daar nie eens deure is nie - net vensters.

Hou maar 'n ogie op www.f-secure.com/weblog/ vir die nuutste soos:

"Thursday, April 15, 2004
Netsky.V uses vulnerability to spread Posted by Katrin @ 10:31 GMT
------------------------------------------------------------ ----------------
----
A new Netsky variant was found - Netsky.V. It does not send itself as an
attachment but uses HTML emails which exploit vulnerability known as
Microsoft Internet Explorer XML Page Object Type Validation Vulnerability
and tries to download and execute itself from an infected host."

Jou IDV kan jou nie meer beskerm nie - daar is nie 'n "attachment" om te
"scan" nie - dis nou weer jou eie probleem om die vensters te was.

Oom Bill het ook 'n klomp plakkers gepos vir MSN Messenger en by
http://windowsupdate.microsoft.com/ om gate toe te stop. Daar's ook 'n nuwe
ZoneAlarm "firewall" weergawe - so maak asseblief maar seker julle het heel
vensters of plak waar jul kan die gate toe met watookal beskikbaar is.

:-(

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: bootable dvd
Volgende onderwerp: Ons nuutste site
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 03:36:36 MGT 2024