Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Nuwe virus?
Nuwe virus? [boodskap #91658] Do, 25 Maart 2004 21:51 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal

Enigiemand dalk iets soortgelyk raakgeloop?

My CD-ROM gaan oop en toe (vanself!!) en die rekenaar skree elke keer as hy
oopgaan en wanneer hy toegaan?

Moerse irriterend, maar ek wonner wat anner s f** hy op in my masjien

Soois die ou wat seker weer verkeerde email oopgemaak het.
Re: Nuwe virus? [boodskap #91659 is 'n antwoord op boodskap #91658] Do, 25 Maart 2004 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"MoerFie" skryf in boodskap news:c3vk9c$oj8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
:
: Hallo almal
:
: Enigiemand dalk iets soortgelyk raakgeloop?
:
: My CD-ROM gaan oop en toe (vanself!!) en die rekenaar
: skree elke keer as hy oopgaan en wanneer hy toegaan?
:
: Moerse irriterend, maar ek wonner wat anner s f** hy
: op in my masjien
:
: Soois die ou wat seker weer verkeerde email oopgemaak het.
:
:___

Vlaamse oplossing:
Cdrom-station verwijderen. Probleem verholpen!

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: Nuwe virus? [boodskap #91695 is 'n antwoord op boodskap #91658] Sa, 27 Maart 2004 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"MoerFie" skryf in boodskap news:c3vk9c$oj8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo almal
>
> Enigiemand dalk iets soortgelyk raakgeloop?
>
> My CD-ROM gaan oop en toe (vanself!!) en die rekenaar skree elke keer as hy
> oopgaan en wanneer hy toegaan?
>
> Moerse irriterend, maar ek wonner wat anner s f** hy op in my masjien
>
> Soois die ou wat seker weer verkeerde email oopgemaak het.
>
> Ons noem dit 'n "Microwave"

c"
Re: Nuwe virus? [boodskap #91733 is 'n antwoord op boodskap #91658] So, 28 Maart 2004 19:56 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie dis 'n virus nie, kry jou vir 'n antivirus program net om seker
te maak, maar dis heel moontlik net 'n sagteware probleem. Probeer om die
drywers te uninstall en dan weer te install.

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:c3vk9c$oj8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo almal
>
> Enigiemand dalk iets soortgelyk raakgeloop?
>
> My CD-ROM gaan oop en toe (vanself!!) en die rekenaar skree elke keer as hy
> oopgaan en wanneer hy toegaan?
>
> Moerse irriterend, maar ek wonner wat anner s f** hy op in my masjien
>
> Soois die ou wat seker weer verkeerde email oopgemaak het.
>
Vorige onderwerp: Kan iemand my in Afrikaans sê...
Volgende onderwerp: bootable dvd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:42:05 MGT 2024