Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - enige voorspellings?
Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91505] Vr, 19 Maart 2004 07:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor

--
Annette
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91510 is 'n antwoord op boodskap #91505] Vr, 19 Maart 2004 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
verloor môre?

"Annette" skryf in boodskap news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>
> --
> Annette
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91511 is 'n antwoord op boodskap #91510] Vr, 19 Maart 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede week.
Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie goed is
nie.
Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
> Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
> verloor môre?
> "Annette" wrote in message
> news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91514 is 'n antwoord op boodskap #91511] Vr, 19 Maart 2004 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne was wat
hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die haaie en
die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers veral, het
met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte wie nou
eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë veld
het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie verdediging
aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk ook as
hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor het nie?
Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur ingeteël wat
kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen steek
hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle uiteindelik die
Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te struikel.
Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet die Leeus
by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs word
die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is net
geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie. Dier van
die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir mekaar
gewees nie.......

"Annette" skryf in boodskap news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
> Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede week.
> Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie goed is
> nie.
> Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>> Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
>> Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
>> verloor môre?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91544 is 'n antwoord op boodskap #91514] Sa, 20 Maart 2004 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?

"Suidwester" skryf in boodskap news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne was wat
> hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die haaie en
> die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers veral, het
> met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte wie nou
> eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë veld
> het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie verdediging
> aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk ook as
> hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
> Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor het nie?
> Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur ingeteël wat
> kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen steek
> hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle uiteindelik die
> Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te struikel.
> Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet die Leeus
> by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs word
> die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is net
> geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie. Dier van
> die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir mekaar
> gewees nie.......
> "Annette" wrote in message
> news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>> Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede week.
>> Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie goed is
>> nie.
>> Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
>>> Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
>>> verloor môre?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91545 is 'n antwoord op boodskap #91544] Sa, 20 Maart 2004 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
halftyd:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
> "Suidwester" wrote in message
> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne was wat
>> hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die haaie en
>> die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers veral, het
>> met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte wie nou
>> eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë veld
>> het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie verdediging
>> aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk ook as
>> hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>> Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor het nie?
>> Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur ingeteël wat
>> kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen steek
>> hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle uiteindelik die
>> Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te struikel.
>> Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet die Leeus
>> by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs word
>> die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is net
>> geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie. Dier van
>> die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir mekaar
>> gewees nie.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>> Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede week.
>>> Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie goed is
>>> nie.
>>> Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
>>>> Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
>>>> verloor môre?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91572 is 'n antwoord op boodskap #91545] Ma, 22 Maart 2004 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan moes jy baie bly gewees het met die Stormers.......om nie eers van die
Katte se 12 de verloorslag in 'n ry te praat nie. Verfrissend om iemand
te kry wat hou van verloor!

"Annette" skryf in boodskap news:c3h8dt$qji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
> halftyd:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
>> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne was wat
>>> hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die haaie en
>>> die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers veral, het
>>> met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte wie nou
>>> eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë veld
>>> het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie verdediging
>>> aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk ook as
>>> hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>>> Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor het nie?
>>> Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur ingeteël wat
>>> kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen steek
>>> hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle uiteindelik die
>>> Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te struikel.
>>> Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet die Leeus
>>> by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs word
>>> die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is net
>>> geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie. Dier van
>>> die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir mekaar
>>> gewees nie.......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>>> Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede week.
>>>> Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie goed is
>>>> nie.
>>>> Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so swak is?
>>>> > Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en sy manne se
>>>> > verloor môre?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91573 is 'n antwoord op boodskap #91572] Ma, 22 Maart 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - die tweede helfte van die Stormers se wedstryd was klassiek - 'n
bloudruk van hoe 'n span nie moet speel nie:))
My deksel was toe Corné verklaar het hulle het hul konsentrasie verloor - is
dit nie juis sy werk as kaptein om te sorg dat dit nie gebeur nie?
Helaas, ek dink my vreugde oor die Katte is verby - Hulle gaan mos nou 'n
ander afrigter kry, en die kanse dat hulle een wedstryd ten minste gaan wen
is goed.
Ek het wel goeie hoop vir die Bulle dat hulle 'n paar wedstryde daar oorkant
gaan verloor.
Gister in Rapport se sportblad nogal 'n goeie voorbeeld van ons
sportjoernaliste se dwalinge - in een artikel 'n hele ode aan die senter
Botha van die Bulle as die mees uitstaande senter in die land, indien nie in
die wêreld nie, en op die volgende blad drie kenners se spanne, gemeet aan
die naweek se spelpeil, en Botha die Bul is nie by een ingesluit nie:))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405e8069.0@news1.mweb.co.za...
> Dan moes jy baie bly gewees het met die Stormers.......om nie eers van die
> Katte se 12 de verloorslag in 'n ry te praat nie. Verfrissend om iemand
> te kry wat hou van verloor!
> "Annette" wrote in message
> news:c3h8dt$qji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
>> halftyd:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
>>> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne
> was
>>> wat
>>>> hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die
> haaie
>>> en
>>>> die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers
veral,
>> het
>>>> met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte
> wie
>>> nou
>>>> eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droe�
>> veld
>>>> het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie
>> verdediging
>>>> aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk
ook
>> as
>>>> hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>>>> Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor
het
>> nie?
>>>> Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur
ingeteël
>> wat
>>>> kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen
> steek
>>>> hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle
> uiteindelik
>>> die
>>>> Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te
>> struikel.
>>>> Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet
die
>>> Leeus
>>>> by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs
>> word
>>>> die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is
> net
>>>> geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie.
> Dier
>>> van
>>>> die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir
>>> mekaar
>>>> gewees nie.......
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>>> > Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede
> week.
>>>> > Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie
> goed
>>> is
>>>> > nie.
>>>> > Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so
>> swak
>>>> is?
>>>> > > Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en
sy
>>> manne
>>>> > se
>>>> > > verloor môre?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91577 is 'n antwoord op boodskap #91573] Ma, 22 Maart 2004 09:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Die Rapport is bekend vir die twak wat hulle kan kwytraak. Ek sou
dink iemand sou skryf oor Fourie Du Preez se uitstekende spel, maar duidelik
is hy ook nie goed genoeg nie.
Die Bulle speel uitstekende rugby op hierdie stadium en, wen of verloor,
hulle probeer altyd voluit en 'n mens kan die wedstryde kyk.....in
teenstelling met die Katte....Ka-kak-katte!

"Annette" skryf in boodskap news:c3m3ad$g18$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - die tweede helfte van die Stormers se wedstryd was klassiek - 'n
> bloudruk van hoe 'n span nie moet speel nie:))
> My deksel was toe Corné verklaar het hulle het hul konsentrasie verloor - is
> dit nie juis sy werk as kaptein om te sorg dat dit nie gebeur nie?
> Helaas, ek dink my vreugde oor die Katte is verby - Hulle gaan mos nou 'n
> ander afrigter kry, en die kanse dat hulle een wedstryd ten minste gaan wen
> is goed.
> Ek het wel goeie hoop vir die Bulle dat hulle 'n paar wedstryde daar oorkant
> gaan verloor.
> Gister in Rapport se sportblad nogal 'n goeie voorbeeld van ons
> sportjoernaliste se dwalinge - in een artikel 'n hele ode aan die senter
> Botha van die Bulle as die mees uitstaande senter in die land, indien nie in
> die wêreld nie, en op die volgende blad drie kenners se spanne, gemeet aan
> die naweek se spelpeil, en Botha die Bul is nie by een ingesluit nie:))
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405e8069.0@news1.mweb.co.za...
>> Dan moes jy baie bly gewees het met die Stormers.......om nie eers van die
>> Katte se 12 de verloorslag in 'n ry te praat nie. Verfrissend om iemand
>> te kry wat hou van verloor!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3h8dt$qji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
>>> halftyd:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne
>> was
>>>> wat
>>>> > hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die
>> haaie
>>>> en
>>>> > die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers
> veral,
>>> het
>>>> > met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte
>> wie
>>>> nou
>>>> > eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë
>>> veld
>>>> > het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie
>>> verdediging
>>>> > aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk
> ook
>>> as
>>>> > hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>>>> > Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor
> het
>>> nie?
>>>> > Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur
> ingeteël
>>> wat
>>>> > kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen
>> steek
>>>> > hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle
>> uiteindelik
>>>> die
>>>> > Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te
>>> struikel.
>>>> > Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet
> die
>>>> Leeus
>>>> > by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs
>>> word
>>>> > die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is
>> net
>>>> > geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie.
>> Dier
>>>> van
>>>> > die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir
>>>> mekaar
>>>> > gewees nie.......
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>>> > > Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede
>> week.
>>>> > > Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie
>> goed
>>>> is
>>>> > > nie.
>>>> > > Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so
>>> swak
>>>> > is?
>>>> > > > Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en
> sy
>>>> manne
>>>> > > se
>>>> > > > verloor môre?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> > > > >
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket - Smith verloor ...
Volgende onderwerp: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:43:16 MGT 2024