Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Videos uitruil
Re: Videos uitruil [boodskap #6349] Sa, 27 April 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Nou ja, dit is my stuiwer. Ek het geen video masjien nie, dus kan ek julle nie help nie.
>
> Groetnis uit 'n sonnige Kommetjie.
>
> Abel

Dis nou n man so na my hart. Geen Video, maar n Rekenaar en
Internetverbinding. Lyk my jy het jou prioriteite dood reg! Ek het n TV en
Video en kyk daarna as ek verbystap na my PC toe!

Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Vorige onderwerp: Re: Die Juffrou wat skryf vir die Vrye Amsterdamme
Volgende onderwerp: Klip in die Bos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:01:50 MGT 2024