Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die ronde tafel van die rede " deur I. D. du PLESSIS
" Die ronde tafel van die rede " deur I. D. du PLESSIS [boodskap #91287] So, 14 Maart 2004 13:56
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
I.D. du Plessis
Die ronde tafel van die rede

Die ronde tafel van die rede
Waar almal, swart en bruin en wit,
As medeburgers van die hede
In dringende beraad moet sit:
Wie net sy eie wil behou,
Verloor as hy te vas wil klou.
Vorige onderwerp: " Rooibekkies innie mieliesaad " deur BOERNEEF
Volgende onderwerp: " Grondstowwe by die siklus van seisoene " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:51:31 MGT 2024