Sagteware [boodskap #91217] |
Vr, 12 Maart 2004 18:23 |
Francois[0]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Verismall Sagteware:
Ek bedryf hierdie webblad waar daar Afrikaanse sagteware versprei word
- meestal van 'n besigheid en finansiële aard.
Belangstellendes kan die webblad besoek by:
www.verismall.com/welkom.htm
Dankie vir julle belangstelling.
Enige terugvoer sal waardeer word.
Francois Terblanche
Durbanville
Suid-Afrika
|
|
|
|
Re: Sagteware [boodskap #91250 is 'n antwoord op boodskap #91228] |
Sa, 13 Maart 2004 17:45 |
Francois[0]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Jonas
Ek adverteer reeds die webblad op Google, Download.com, CNet, Yahoo,
en verskeie ander soekenjins insluitend Ananzi.co.za.
Die webblad is volkome tweetalig in beide Afrikaans en Engels.
Die meeste van my kliënte is nog uit die VSA. Ek hoop om meer
Suid-Afrikaners te kry wat my sal ondersteun. Ek is seker daar is
baie Suid-Afrikaners oorsee wat graag bietjie Afrikaans op hul
rekenaars by die huis en by die werk sal wil gebruik.
Dankie vir die terugvoer.
Francois Terblanche
Verismall Sagteware
http://www.verismall.com/welkom.htm
|
|
|
Re: Sagteware [boodskap #91252 is 'n antwoord op boodskap #91250] |
Sa, 13 Maart 2004 18:01 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 13 Mar 2004 09:45:09 -0800, fran...@verismall.com (Francois) wrote:
> Dankie Jonas
>
> Ek adverteer reeds die webblad op Google, Download.com, CNet, Yahoo,
> en verskeie ander soekenjins insluitend Ananzi.co.za.
>
> Die webblad is volkome tweetalig in beide Afrikaans en Engels.
>
> Die meeste van my kliënte is nog uit die VSA. Ek hoop om meer
> Suid-Afrikaners te kry wat my sal ondersteun. Ek is seker daar is
> baie Suid-Afrikaners oorsee wat graag bietjie Afrikaans op hul
> rekenaars by die huis en by die werk sal wil gebruik.
>
> Dankie vir die terugvoer.
>
> Francois Terblanche
> Verismall Sagteware
> http://www.verismall.com/welkom.htm
Francois Terblanche (hallo), ek lei af dat Jonas vriendelik met jou
was. Jonas en ek is oor heelwat jare al vriende op die symste site
en, ek het al dommer foute as Jonas gemaak. Maar, om nice te wees
met 'n spammer, bring ons vriendskap op 'n dun lyntjie.
So, fock-off met jou spamming, en sê wanneer jy by die deur uitgaan,
vir die Pretorianer dat ek hom in my kantoor wil sien:-(((
DD
|
|
|