Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: vidi vici veni
Re: vidi vici veni [boodskap #6343] Sa, 27 April 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
>>>> > "ga ga ga GAA"
>>>> > - Beethoven

Na voltooiing van sy vierde simfonie sê Beethoven aan sy meisie: "Jy is
die bron van inspirasie vir al my werk."

Sy glo hom glad nie en reken hy is maar net n ou vleier (vlyer ? nee man
nie vryer nie).

Sy lag toe in sy gesig: "ha ha ha HAAA ha ha ha HAAA"

Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Vorige onderwerp: Nederlandse steun voor de Zuid-Afrikaansche Republiek tijdens de oorlogen
Volgende onderwerp: Nuwe links op www.xs4all.nl./~wagenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:32:42 MGT 2024