Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » IT Hulp
IT Hulp [boodskap #89658] Wo, 28 Januarie 2004 11:07 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is daar 'n program op die Net beskikbaar wat jou instaat stel om te kan sien
watter persoon op ons netwerk gebruik 'n sekere IP adress (ons gebruik 'n
DHCP server)

Ons probleem is dat volgens ons ISP daar 'n persoon is wat baie verkeer op
ons stelsel genereer en dit kom van 'n spesifieke IP af. Hoe gaan soek jy
vir die ou.

Dankie
Re: IT Hulp [boodskap #89659 is 'n antwoord op boodskap #89658] Wo, 28 Januarie 2004 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gaan na die verskillende "PCs" en gebruik "Command Prompt" of "DOS Prompt"
en tik in ipconfig/all en kry die masjien se IP daar.

:-)

TJ
www.artslink.co.za/isp
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Werner" skryf in boodskap news:bv84uv$ltt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar 'n program op die Net beskikbaar wat jou instaat stel om te kan sien
> watter persoon op ons netwerk gebruik 'n sekere IP adress (ons gebruik 'n
> DHCP server)
>
> Ons probleem is dat volgens ons ISP daar 'n persoon is wat baie verkeer op
> ons stelsel genereer en dit kom van 'n spesifieke IP af. Hoe gaan soek jy
> vir die ou.
>
> Dankie
>
Re: IT Hulp [boodskap #89662 is 'n antwoord op boodskap #89659] Wo, 28 Januarie 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
TJ dit gaan net die probleem gedeeltelik oplos nie waar nie, want sê nou
maar vir arguments onthalwe die persoon gebruik 123.123.123.5 op die
oomblik, maar more sit hy op 25

Dan moet mens weer deur almal se rekenaars beweeg om vas te stel wie nou die
persoon is wat probleme veroorsaak.

Of werk dit nie so nie
Re: IT Hulp [boodskap #89666 is 'n antwoord op boodskap #89662] Wo, 28 Januarie 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis onwaarskynlik dat die DHCP server hom elke dag 'n ander IP sal gee tensy
die masjien die volgende doen: ipconfig/renew all - meesal hou die masjien
die IP wat DHCP eerste keer gee.

Jy behoort ook die DHCP server te kan "interrogate" om te sien watter
masjien (naam) het watter IP gekry - dis as jou masjiene name het.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Werner" skryf in boodskap news:bv8b5m$orq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ dit gaan net die probleem gedeeltelik oplos nie waar nie, want sê nou
> maar vir arguments onthalwe die persoon gebruik 123.123.123.5 op die
> oomblik, maar more sit hy op 25
>
> Dan moet mens weer deur almal se rekenaars beweeg om vas te stel wie nou die
> persoon is wat probleme veroorsaak.
>
> Of werk dit nie so nie
>
Re: IT Hulp [boodskap #89667 is 'n antwoord op boodskap #89666] Wo, 28 Januarie 2004 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In DOS kan jy "ping -a 123.123.123.5" intik. Jy kry dan (meestal) die
computer se naam te sien.

In DHCP kan jy ook adresse reserveer vir spesifike werkstasies.

Kyk ook of die ou nie "rare" programme op sy PC het nie, hy is dalk self ook
nie bewus daarvan nie.

Max____________________________

"TJ" skryf in boodskap news:bv8fu4$r90$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis onwaarskynlik dat die DHCP server hom elke dag 'n ander IP sal gee tensy
> die masjien die volgende doen: ipconfig/renew all - meesal hou die masjien
> die IP wat DHCP eerste keer gee.
>
> Jy behoort ook die DHCP server te kan "interrogate" om te sien watter
> masjien (naam) het watter IP gekry - dis as jou masjiene name het.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Werner" wrote in message
> news:bv8b5m$orq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ dit gaan net die probleem gedeeltelik oplos nie waar nie, want sê nou
>> maar vir arguments onthalwe die persoon gebruik 123.123.123.5 op die
>> oomblik, maar more sit hy op 25
>>
>> Dan moet mens weer deur almal se rekenaars beweeg om vas te stel wie nou
> die
>> persoon is wat probleme veroorsaak.
>>
>> Of werk dit nie so nie
>>
>
Re: IT Hulp [boodskap #89691 is 'n antwoord op boodskap #89666] Do, 29 Januarie 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Jan 2004 16:11:14 +0200, "TJ"
served the following to the group:

> Dis onwaarskynlik dat die DHCP server hom elke dag 'n ander IP sal gee tensy
> die masjien die volgende doen: ipconfig/renew all - meesal hou die masjien
> die IP wat DHCP eerste keer gee.
>
> Jy behoort ook die DHCP server te kan "interrogate" om te sien watter
> masjien (naam) het watter IP gekry - dis as jou masjiene name het.
>

dpch word gewoonlik opgestel met `n lease periode van tenminste 7 dae.
selfs met `n ipconfig /renew sal jy dieselfde ip terug kry tensy jou
lease verval het. ping -a sal vir jou die host name gee. dis hoekom
dit belangrik is dat mense op `n corporate netwerk descriptive name
gebruik. niemand weet wie is gatlap nie maar almal sal seker vir koos
vd merwe ken. as jy nie weet aan wie die host name behoort nie doen `n
net send en hoop hy antwoord jou. nog beter, manage jou netwerk met
openview of solarwinds as sulke dinge `n probleem kan word

> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Werner" wrote in message
> news:bv8b5m$orq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ dit gaan net die probleem gedeeltelik oplos nie waar nie, want sê nou
>> maar vir arguments onthalwe die persoon gebruik 123.123.123.5 op die
>> oomblik, maar more sit hy op 25

>> Dan moet mens weer deur almal se rekenaars beweeg om vas te stel wie nou
> die
>> persoon is wat probleme veroorsaak.

>> Of werk dit nie so nie


>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: IT Hulp [boodskap #89890 is 'n antwoord op boodskap #89658] Di, 03 Februarie 2004 13:39 Na vorige boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Probeer:
1. tracert (ten minste sal jy kan sien in watter subnet die ou is)
2. ping -a (kry hostname)
3. \\\c$\Document and Settings (kry lys van users wat al op die pc
gewerk het, jy sal gevra word vir 'n login, gebruik network administrator)
4. blok die ip op julle firewall, die ou wat kla is moontlik die skuldige.

Dis al waaraan ek vinnig kan dink.

As jy Linux gebruik kan jy ook smbnuke.c download en compile, gee dit net die
ip, en die ou se pc sal reboot, na 'n paar keer sal hy die it helpdesk bel :)

Cheers
J

Werner wrote:

> Is daar 'n program op die Net beskikbaar wat jou instaat stel om te kan sien
> watter persoon op ons netwerk gebruik 'n sekere IP adress (ons gebruik 'n
> DHCP server)
>
> Ons probleem is dat volgens ons ISP daar 'n persoon is wat baie verkeer op
> ons stelsel genereer en dit kom van 'n spesifieke IP af. Hoe gaan soek jy
> vir die ou.
>
> Dankie
Vorige onderwerp: virus
Volgende onderwerp: Rekenaar hulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:58:06 MGT 2024