Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wie is die nuwe rugbykaptein?
Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89208] Wo, 14 Januarie 2004 13:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
Kamp Staaldraad het hom geknak.
--
Annette
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89212 is 'n antwoord op boodskap #89208] Wo, 14 Januarie 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was nog nooit mal oor hom as kaptein nie. Een moerse harde werker, maar ek
soek 'n kaptein wat op sy voete kan dink en besluite kan maak. Verkieslik
'n losskakel wat 'n oog kan gooi oor die veld te alle tye....

"Annette" skryf in boodskap news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
> Kamp Staaldraad het hom geknak.
> --
> Annette
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89229 is 'n antwoord op boodskap #89208] Do, 15 Januarie 2004 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak dit saak?
Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...

"Annette" skryf in boodskap news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
> Kamp Staaldraad het hom geknak.
> --
> Annette
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89231 is 'n antwoord op boodskap #89229] Do, 15 Januarie 2004 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
sessies bedoel.

"Jonas" skryf in boodskap news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat maak dit saak?
> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
> "Annette" wrote in message
> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>> Kamp Staaldraad het hom geknak.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89233 is 'n antwoord op boodskap #89231] Do, 15 Januarie 2004 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
land wees
Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
met die voor en agterspelers het..
In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
'n Interessante siening.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
> sessies bedoel.
> "Jonas" wrote in message
> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat maak dit saak?
>> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>> Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89242 is 'n antwoord op boodskap #89233] Do, 15 Januarie 2004 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis nie die enigste ding wat Mark Keohane gesê het nie. Ek dink
Mark Keohane is 'n laakbare onderkruiper wat baie gedoen het om die Bokke se
moreel te ondergrawe.
Wat die kapteinskap aan betref - ek stem saam dat hy die spel moet kan lees.
Maar so moet elke speler in vandag se wedstryd ook kan doen. Ek is bevrees
'n wedstryd van 80-minute verleen dit nie te veel vir strategiese besluite
deur 'n kaptein nie.
Frik het miskien 'n bietjie meer blootstelling aan die game gehad en moet
mens dit nie ignoreer nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
> land wees
> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
> met die voor en agterspelers het..
> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
> 'n Interessante siening.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>> sessies bedoel.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat maak dit saak?
>>> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89245 is 'n antwoord op boodskap #89233] Do, 15 Januarie 2004 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Skrumskakel is sekerlik 'n beter posisie vir 'n kaptein as enige
voorspeler, maar die losskakel staan heeltyd op sy voete en het sy oë op die
veld. Die oomblik wat die skruskakel wegbuk om die bal in te sit of op te
tel as hy moet skoonmaak, dan het hy die veld nie onder oog nie. Die
losskakel is in elk geval die ou wat gewoonlik besluit wat die agterlyn gaan
doen.

"Annette" skryf in boodskap news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
> land wees
> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
> met die voor en agterspelers het..
> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
> 'n Interessante siening.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>> sessies bedoel.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat maak dit saak?
>>> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89259 is 'n antwoord op boodskap #89242] Do, 15 Januarie 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mark Keohane het niks erger gemaak wat nie reeds bestaan het nie.
Ek hou nie van die mannetjie nie, maar hy het ten minste die moed van sy
oortuiging gehad om te bedank toe hy wat in die bokkamp beleef het nie
langer kon verduur nie.
Nou ja - Frik is 'n legende, maar of hy dieselfde status sou hê as hy vandag
se tipe rugby moes speel, is debateerbaar.

Nee, ek sal nie my Frik du Preez handtekening verkoop nie:)
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bu5vhn$5a5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - dis nie die enigste ding wat Mark Keohane gesê het nie. Ek dink
> Mark Keohane is 'n laakbare onderkruiper wat baie gedoen het om die Bokke se
> moreel te ondergrawe.
> Wat die kapteinskap aan betref - ek stem saam dat hy die spel moet kan lees.
> Maar so moet elke speler in vandag se wedstryd ook kan doen. Ek is bevrees
> 'n wedstryd van 80-minute verleen dit nie te veel vir strategiese besluite
> deur 'n kaptein nie.
> Frik het miskien 'n bietjie meer blootstelling aan die game gehad en moet
> mens dit nie ignoreer nie.
> "Annette" wrote in message
> news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
>> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
>> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
>> land wees
>> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
>> met die voor en agterspelers het..
>> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
>> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
>> 'n Interessante siening.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>>> sessies bedoel.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat maak dit saak?
>>>> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>>> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> > Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89260 is 'n antwoord op boodskap #89245] Do, 15 Januarie 2004 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie die losskakels die afgelope 5 jaar in die SA span nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4006860c.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Skrumskakel is sekerlik 'n beter posisie vir 'n kaptein as enige
> voorspeler, maar die losskakel staan heeltyd op sy voete en het sy oë op die
> veld. Die oomblik wat die skruskakel wegbuk om die bal in te sit of op te
> tel as hy moet skoonmaak, dan het hy die veld nie onder oog nie. Die
> losskakel is in elk geval die ou wat gewoonlik besluit wat die agterlyn gaan
> doen.
> "Annette" wrote in message
> news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
>> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
>> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
>> land wees
>> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
>> met die voor en agterspelers het..
>> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
>> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
>> 'n Interessante siening.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>>> sessies bedoel.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat maak dit saak?
>>>> Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>>> eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> > Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89272 is 'n antwoord op boodskap #89245] Vr, 16 Januarie 2004 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - daar stem ons saam. Die skakelpaar is waarom die wedstryd
draai.
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89273 is 'n antwoord op boodskap #89260] Vr, 16 Januarie 2004 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek is jammer maar Mark Keohane se motivering het wat my betref
niks te make gehad met die bevordering van SA of Bokrugby nie. Ek dink vir
iemand wat in 'n vetrouensposisie binne die kamp aangestel was het hy
volledig gefaal. Hy is ook die ou wat Chester help "onthou" het hoe daar
teen hom gediskrimineer was.
Hy is 'n hoernalis.
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89278 is 'n antwoord op boodskap #89273] Vr, 16 Januarie 2004 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So jy ken joernaliste met absolute integriteit?
Goed vir jou - sover my kennis van hulle strek - en ek het by 'n koerant of
twee gewerk ( nie as joernalis nie) , is hulle doel om iets te skryf om die
voorblad te haal.
Maar om terug te kom na Krige - is jy ook een van die juigbrigade wat dink
hy was die beste losvoorspeler, en dat hy 'n goeie kaptein was omdat hy dit
kon regkry om na elke wedstryd te kon bloei en omdat hy die standaard
antwoord na elke wedstryd so goed kon onthou ( ek is trots op my span, al
het ons verloor, en daar lê baie werk vir ons voor)?

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bu7isq$sce$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek is jammer maar Mark Keohane se motivering het wat my betref
> niks te make gehad met die bevordering van SA of Bokrugby nie. Ek dink vir
> iemand wat in 'n vetrouensposisie binne die kamp aangestel was het hy
> volledig gefaal. Hy is ook die ou wat Chester help "onthou" het hoe daar
> teen hom gediskrimineer was.
> Hy is 'n hoernalis.
>
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89290 is 'n antwoord op boodskap #89259] Vr, 16 Januarie 2004 09:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie maklik nie....hy's te klein! Vandag se skrumskakels is al oor die ses
voet en amper 100kg. Frik was klein vir 'n slot.

"Annette" skryf in boodskap news:bu6hse$dng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mark Keohane het niks erger gemaak wat nie reeds bestaan het nie.
> Ek hou nie van die mannetjie nie, maar hy het ten minste die moed van sy
> oortuiging gehad om te bedank toe hy wat in die bokkamp beleef het nie
> langer kon verduur nie.
> Nou ja - Frik is 'n legende, maar of hy dieselfde status sou hê as hy vandag
> se tipe rugby moes speel, is debateerbaar.
>
> Nee, ek sal nie my Frik du Preez handtekening verkoop nie:)
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bu5vhn$5a5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - dis nie die enigste ding wat Mark Keohane gesê het nie. Ek dink
>> Mark Keohane is 'n laakbare onderkruiper wat baie gedoen het om die Bokke se
>> moreel te ondergrawe.
>> Wat die kapteinskap aan betref - ek stem saam dat hy die spel moet kan lees.
>> Maar so moet elke speler in vandag se wedstryd ook kan doen. Ek is bevrees
>> 'n wedstryd van 80-minute verleen dit nie te veel vir strategiese besluite
>> deur 'n kaptein nie.
>> Frik het miskien 'n bietjie meer blootstelling aan die game gehad en moet
>> mens dit nie ignoreer nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
>>> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
>>> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
>>> land wees
>>> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
>>> met die voor en agterspelers het..
>>> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
>>> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
>>> 'n Interessante siening.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>>>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>>>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>>>> sessies bedoel.
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wat maak dit saak?
>>>> > Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>>> > eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> > > Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Liefdevolle sportmanne
Volgende onderwerp: Bafana Bafana op die lughawe verwelkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:13:13 MGT 2024