Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Olimpiese Spele
Olimpiese Spele [boodskap #88801] Ma, 05 Januarie 2004 06:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
weer leliewit gaan wees.
:))
--
Annette
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88813 is 'n antwoord op boodskap #88801] Ma, 05 Januarie 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Jan 2004 08:35:23 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
> weer leliewit gaan wees.
> :))

dis nou maar een van die newe-effekte van baie in die water speel

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88845 is 'n antwoord op boodskap #88801] Di, 06 Januarie 2004 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
teleurstelling toe hulle Athene aankondig...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
> weer leliewit gaan wees.
> :))
> --
> Annette
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88847 is 'n antwoord op boodskap #88845] Di, 06 Januarie 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus my !! Hang seker af waar jy lees en met wie jy praat - wat ek ervaar
het was 'n helse gesamentlike sug van verligting dat ons nie suksesvol was
nie.
Ons sou ons gatte gesien het, want ons was kennelik nog nie reg om so iets
te kon hanteer nie.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)

"Max" skryf in boodskap news:3ffa7542$0$322$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
> teleurstelling toe hulle Athene aankondig...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
>> weer leliewit gaan wees.
>> :))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88857 is 'n antwoord op boodskap #88845] Di, 06 Januarie 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Miskien was dit 'n goeie ding, Kyk maar hoe "veilig" SA geword het die
laaste paar jaar.

"Max" skryf in boodskap news:3ffa7542$0$322$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
> teleurstelling toe hulle Athene aankondig...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
>> weer leliewit gaan wees.
>> :))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88868 is 'n antwoord op boodskap #88847] Di, 06 Januarie 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gedog ek kan dalk 'n paar Rand maak met eiendom... Verder kon dit my
nie minder skeel waar dit plaasvind nie.

Sal miskien goed gewees het as SA sy gat gesien het. Kan die res van die
wêreld sien wat regtig daar aangaan.

Hulle het darem gister op ons nuus gemeld dat daar nou 60 moorde in SA per
dag is. 1000 inbrake. (Die inset het eintlik gegaan oor die rassistiese
honde in SA wat net vir swartes blaf)

Max____________________________

"Annette" wrote in message
news:btedks$kv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skuus my !! Hang seker af waar jy lees en met wie jy praat - wat ek ervaar
> het was 'n helse gesamentlike sug van verligting dat ons nie suksesvol was
> nie.
> Ons sou ons gatte gesien het, want ons was kennelik nog nie reg om so iets
> te kon hanteer nie.
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Max" wrote in message
> news:3ffa7542$0$322$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
>> teleurstelling toe hulle Athene aankondig...
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
>>> weer leliewit gaan wees.
>>> :))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88884 is 'n antwoord op boodskap #88868] Wo, 07 Januarie 2004 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
skeit te gaan gas gee?

"Max" skryf in boodskap news:3ffac31d$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het gedog ek kan dalk 'n paar Rand maak met eiendom... Verder kon dit my
> nie minder skeel waar dit plaasvind nie.
>
> Sal miskien goed gewees het as SA sy gat gesien het. Kan die res van die
> wêreld sien wat regtig daar aangaan.
>
> Hulle het darem gister op ons nuus gemeld dat daar nou 60 moorde in SA per
> dag is. 1000 inbrake. (Die inset het eintlik gegaan oor die rassistiese
> honde in SA wat net vir swartes blaf)
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:btedks$kv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skuus my !! Hang seker af waar jy lees en met wie jy praat - wat ek ervaar
>> het was 'n helse gesamentlike sug van verligting dat ons nie suksesvol was
>> nie.
>> Ons sou ons gatte gesien het, want ons was kennelik nog nie reg om so iets
>> te kon hanteer nie.
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Max" wrote in message
>> news:3ffa7542$0$322$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ja, dit sou hierdie jaar in die Kaap gewees het... Ek onthou nog die
>>> teleurstelling toe hulle Athene aankondig...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btb0jc$2p8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Janee- dis al weer daardie jaar - nou wonder ek of ons Olimpiese swemspan
>>>> weer leliewit gaan wees.
>>>> :))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88904 is 'n antwoord op boodskap #88884] Wo, 07 Januarie 2004 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
> skeit te gaan gas gee?

Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
die syfers bereken.

Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
vakansie te gaan nie. "What a life????"

My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.

As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
doesn't pay" verkeerd te bewys.
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88915 is 'n antwoord op boodskap #88904] Wo, 07 Januarie 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik betaal misdaad!!
Die hele veiligheidshek en vensterbeveiligignsbedryf,
korttermynversekeringsbedryf en sekuriteitsfirmabedryf sou op hul knieë
gewees het as dit nie vir misdaad was nie - nou is bg drie bedrywe onder die
finansieel sterkstes in die land, en bring miljoene in BTW in vir die staat.

--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:LqSKb.2$pk6.1@bignews6.bellsouth.net...
>
>> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
>> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
>> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
>> skeit te gaan gas gee?
>
> Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
> die syfers bereken.
>
> Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
> Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
> straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
> vakansie te gaan nie. "What a life????"
>
> My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
> syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
> in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
> daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
> vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
> instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
> hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
> hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.
>
> As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
> doesn't pay" verkeerd te bewys.
>
Re: Olimpiese Spele [boodskap #88944 is 'n antwoord op boodskap #88915] Do, 08 Januarie 2004 05:41 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om nie eers te praat van die motorbedryf nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bth4l3$1j8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik betaal misdaad!!
> Die hele veiligheidshek en vensterbeveiligignsbedryf,
> korttermynversekeringsbedryf en sekuriteitsfirmabedryf sou op hul knieë
> gewees het as dit nie vir misdaad was nie - nou is bg drie bedrywe onder die
> finansieel sterkstes in die land, en bring miljoene in BTW in vir die staat.
>
> --
> Annette
> "Glucklich" wrote in message
> news:LqSKb.2$pk6.1@bignews6.bellsouth.net...
>>
>>> Snaaks, maar ek het weer gelees dat die inbrake in beide Australië en Kanada
>>> hoër is as in Suid-Afrika? Wat moorde aanbetref is SA wel voor.....miskien
>>> kan ons 'n paar van die oorstuur om die ex-pats wat in hul eie nes sit en
>>> skeit te gaan gas gee?
>>
>> Kannie dit glo nie! Ek wonder maar net hoeveel die SA Polisie jok as hulle
>> die syfers bereken.
>>
>> Ek kan onthou van een Desember wat hulle 4 huise in my straat in
>> Doringkloof Verwoerdburg (Centurion) geplunder het. En dit was 'n kort
>> straat, sowat 16 huise in die straat. Daarna het ons nie weer gewaag om op
>> vakansie te gaan nie. "What a life????"
>>
>> My beste helfte het vir die polisie in SA gewerk en het die kook van daardie
>> syfers eerstehands beleef. So het ek ook baie vriende in die Polisie gehad
>> in SA. Een van hierdie vriende se taak was om inbrake te ondersoek. Op
>> daardie stadium al het hy gesê dis 'n hopelose saak, die "Dockets" kom
>> vinniger in as wat hy kan slagoffers ondervra, "never mind" ondersoek
>> instel. Met ander woorde geen sake word ooit eers regtig ondersoek nie. As
>> hulle op gesteelde goed afkom tydens een of ander patrolie of so iets kry
>> hulle dalk ietsie terug, maar dis 'n druppel in die emmer.
>>
>> As ek so na hierdie goeters kyk dink ek SA is besig om die gesegde "Crime
>> doesn't pay" verkeerd te bewys.
>>
>
Vorige onderwerp: Bokke van Engeland
Volgende onderwerp: Liefdevolle sportmanne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:34:11 MGT 2024