Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lidmaatskap van poslys
Lidmaatskap van poslys [boodskap #6274] Ma, 15 April 1996 00:00
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dit is weer tyd om 'n klip in die bos te gooi.....

Dit lyk nie of daar enige deelnemers van die vroulike geslag op hierdie lys
is nie. Is daar 'n rede daarvoor, of is dit maar hoe dit is? Ek dink soms
dat standpunte vanuit die vroulike oogpunt interessant kan wees ;->.

Hendrik

**************************************************

"Mel's Space Programme"

**************************************************
Vorige onderwerp: Kategories!!
Volgende onderwerp: Re: Response voor BB
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:22:40 MGT 2024