Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Petronius bosluis
Petronius bosluis [boodskap #6267] Ma, 15 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het Bernhard se Petronius-aanhaling katagories as Satyricon-materiaal
bestempel, en begin nou twyfel. Die Lewis & Short sitasie verwys net na
"Petr 57", en verwys elders na Satyricon-sitasies met "Petr. S."

Miskien beteken dit dus dat die aanhaling uit Petronius se ander stukkies
kom, wat orals rondfladder. Bernhard? [6. Petr??]

Vir diegene wat die braaksel met moeite terughou - jammer! Maar ek het
Bernhard se lys aanhalings baie interessant gevind. Elkeen het maar iets
waarin hy belangstel.

Groete
Frank
Re: Petronius bosluis [boodskap #6268 is 'n antwoord op boodskap #6267] Ma, 15 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bernhard Bezemer  is tans af-lyn  Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
DICTIONARIES
------------
At 11:26 15-04-96 SAT, Frank wrote:

"Ek het Bernhard se Petronius-aanhaling katagories as Satyricon-materiaal
bestempel, en begin nou twyfel. Die Lewis & Short sitasie verwys net na
"Petr 57", en verwys elders na Satyricon-sitasies met "Petr. S."

Miskien beteken dit dus dat die aanhaling uit Petronius se ander stukkies
kom, wat orals rondfladder. Bernhard? [6. Petr??]"
------------------------------------------------------------ --------

Ik schreef al dat ik helaas verder niet kan helpen. Maar
misschien heb je wat aan deze URL?:
http://math-www.uni-paderborn.de/HTML/Dictionaries.html

Bernhard

P.S.
Maar mocht je er niet uitkomen, volg dan niet het voorbeeld
van Petronius in 66 n.C. in Cumae*. Laat je polsaders nog maar een
tijdje heel. Je bent heel wel in staat om ook z'o iemand aan de
schand-paal te nagelen. : 0 )

  • G.H. Halsberghe en G. Halsberghe: XYZ Van De Grieks-Romeinse
Oudheid. De Haan, 1989. Houten: Unieboek bv, 1989. Antwerpen:
Standaard Uitgeverij nv, 1989.
Re: Petronius bosluis [boodskap #6275 is 'n antwoord op boodskap #6267] Di, 16 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Petronius se Satyricon is baie toepaslik op die sensuur-gesprek......
[Natuurlik het ek dit in Engels gelees.....:-)]

Hendrik

**************************************************

"Mel's Space Programme"

**************************************************
Vorige onderwerp: Re: Response voor BB
Volgende onderwerp: Bernhard-Freek 5.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:42:20 MGT 2024