Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Erediens in Afrikaans
Erediens in Afrikaans [boodskap #6258] Ma, 15 April 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Geluk met die erediens in Afrikaans Paul! Dit lyk my julle het n lewenvatbare Afrikaans
gemeenskap daar in Perth. Ek sou graag wou kom inloer een Sondag as dit nie was dat Perth nader
aan NSA as aan Brisbane was nie :-)

Voorspoed.
--
Snail Mail: 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
E-Mail : jbe...@onthenet.com.au
URL : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Phone : 61 7 559 60462 Fax: 61 7 336 81599
Vorige onderwerp: Re: TV, seks, geweld.
Volgende onderwerp: Lezen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:23:01 MGT 2024