test [boodskap #470] |
Sa, 31 Mei 2003 14:19 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
trying to fix outlook..please stand by....
logging in..
....failed
|
|
|
Re: test [boodskap #2041 is 'n antwoord op boodskap #470] |
Sa, 16 Augustus 2003 18:51 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
> test
Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
Speedy
|
|
|
Re: test ver.1.0.1 [boodskap #2042 is 'n antwoord op boodskap #2041] |
Sa, 16 Augustus 2003 19:53 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
test
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>
>> test
>
>
> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: test [boodskap #2043 is 'n antwoord op boodskap #2041] |
Sa, 16 Augustus 2003 19:58 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand? My Maatjie van
Bethlehem het kom kuier. Hy lê uitgepaas op die bank. Ek is nugter want ek
moes bestuur. Nou het ek niemand om mee te gesêls nie. Ek is nie vaak nie,
so daarom kan ek nie slaap nie.
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>
>> test
>
>
> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: test ver.1.0.1 [boodskap #2044 is 'n antwoord op boodskap #2042] |
Sa, 16 Augustus 2003 20:37 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
>> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>>
>>> test
>>
>>
>> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>>
>> Speedy
>>
>
On Sat, 16 Aug 2003 21:53:15 +0200, "Andries" wrote:
> test
>
Mooi! Die keer is dit hier!
Speedy
|
|
|
Re: test [boodskap #2045 is 'n antwoord op boodskap #2043] |
Sa, 16 Augustus 2003 20:39 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 21:58:01 +0200, "Andries" wrote:
> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand?
>
Besig met huiswerk, Andries.
Speedy
|
|
|
Re: test [boodskap #2046 is 'n antwoord op boodskap #2045] |
Sa, 16 Augustus 2003 20:49 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Is jy dan nog op skool?
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:fh5tjvcgojjnt5dn3s6r8qh3p1ol90fs90@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 21:58:01 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand?
>>
>
>
> Besig met huiswerk, Andries.
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: test [boodskap #2048 is 'n antwoord op boodskap #2046] |
Sa, 16 Augustus 2003 20:51 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 22:49:33 +0200, "Andries" wrote:
> Is jy dan nog op skool?
>
Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
van alle aande,
met huiswerk sit.
Speedy
|
|
|
Re: test [boodskap #2049 is 'n antwoord op boodskap #2048] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:01 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
> van alle aande,
> met huiswerk sit.
>
> Speedy
>
Standerd?
|
|
|
Re: test [boodskap #2050 is 'n antwoord op boodskap #2049] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:07 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 23:01:06 +0200, "Andries" wrote:
>> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
>> van alle aande,
>> met huiswerk sit.
>>
>> Speedy
>>
>
> Standerd?
>
Verbeteringskool
Speedy
|
|
|
Re: test [boodskap #2051 is 'n antwoord op boodskap #2048] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:08 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sit en download screensavers.
Stel jy nog nie belang in Linux nie?
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:p86tjvsh1vgcpjgknc01nlmchal465inq7@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 22:49:33 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Is jy dan nog op skool?
>>
>
> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
> van alle aande,
> met huiswerk sit.
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: test [boodskap #2052 is 'n antwoord op boodskap #2051] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:12 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 23:08:10 +0200, "Andries" wrote:
> Ek sit en download screensavers.
>
> Stel jy nog nie belang in Linux nie?
>
>
Ek gebruik nie screensavers nie
maar laai somtyds tog 'n scr of twee af.
Speedy
Linux?
Ek sit juis hier en swot.
Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
Speedy
|
|
|
Re: test [boodskap #2053 is 'n antwoord op boodskap #2050] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:14 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Of dit nou waar is of nie, jy mag maar met 'n mens se kop smokkel.
:-))
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:287tjvch637g9tuq9tl8q0qs4j068s34hi@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 23:01:06 +0200, "Andries" wrote:
>
>>> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
>>> van alle aande,
>>> met huiswerk sit.
>>>
>>> Speedy
>>>
>>
>> Standerd?
>>
>
>
> Verbeteringskool
>
> Speedy
>
|
|
|
Re: test [boodskap #2055 is 'n antwoord op boodskap #2052] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:23 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Speedy Gonzales" wrote
> Linux?
> Ek sit juis hier en swot.
> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>
> Speedy
Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes. Alle
sagteware is gratis aflaaibaar van die net af. Geen bekommernisse oor
virusse nie..ens..
|
|
|
Re: test [boodskap #2056 is 'n antwoord op boodskap #2055] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:29 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 23:23:39 +0200, "Andries" wrote:
>
> "Speedy Gonzales" wrote
>
>> Linux?
>> Ek sit juis hier en swot.
>> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>>
>> Speedy
>
> Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes.
Ga! Nou wil jy my oortuig dat jy 'n cool blonde Linux kan download?
Speedy - baie skepties oor daardie aanpasbaarheid storie:-(
|
|
|
Re: test [boodskap #2059 is 'n antwoord op boodskap #2056] |
Sa, 16 Augustus 2003 21:38 |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:ub8tjvssm7knamlmpd8sff1eurg623j30t@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 23:23:39 +0200, "Andries" wrote:
>
>>
>> "Speedy Gonzales" wrote
>>
>>> Linux?
>>> Ek sit juis hier en swot.
>>> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>>>
>>> Speedy
>>
>> Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes.
>
> Ga! Nou wil jy my oortuig dat jy 'n cool blonde Linux kan download?
>
> Speedy - baie skepties oor daardie aanpasbaarheid storie:-(
>
:-)
|
|
|
Andries se nugterheid [boodskap #2061 is 'n antwoord op boodskap #2043] |
So, 17 Augustus 2003 09:41 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:...
> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand? My Maatjie van
> Bethlehem het kom kuier. Hy lê uitgepaas op die bank. Ek is nugter want ek
> moes bestuur. Nou het ek niemand om mee te gesêls nie. Ek is nie vaak nie,
> so daarom kan ek nie slaap nie.
En wat het julle hierdie keer (nie) gedrink (nie)? :-)
Lorinda
|
|
|