Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die rugby môre....
Die rugby môre.... [boodskap #87347] Vr, 21 November 2003 07:31 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
Droewige dag!
Re: Die rugby môre.... [boodskap #87348 is 'n antwoord op boodskap #87347] Vr, 21 November 2003 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Natuurlik gaan Australië weer wen
Braam
Re: Die rugby môre.... [boodskap #87350 is 'n antwoord op boodskap #87347] Vr, 21 November 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel. ek het 'n geldjie op Engeland gesit voordat die WB begin het, so sal
maar vir hulle ondersteun
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpkf0c$gte$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
> keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
> Droewige dag!
>
Re: Die rugby môre.... [boodskap #87352 is 'n antwoord op boodskap #87350] Vr, 21 November 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's 'n slegte vrou......dobbel en wat anders doen jy nóg? He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:bpkqao$in3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel. ek het 'n geldjie op Engeland gesit voordat die WB begin het, so sal
> maar vir hulle ondersteun
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpkf0c$gte$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
>> keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
>> Droewige dag!
>>
>
Re: Die rugby môre.... [boodskap #87359 is 'n antwoord op boodskap #87352] Vr, 21 November 2003 17:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek drink rooi wyn en kyk wille flieks:))))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpl09d$1rg3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy's 'n slegte vrou......dobbel en wat anders doen jy nóg? He-he!
> "Annette" wrote in message
> news:bpkqao$in3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel. ek het 'n geldjie op Engeland gesit voordat die WB begin het, so sal
>> maar vir hulle ondersteun
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bpkf0c$gte$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wie gaan die WB wen? Ek sou hou daarvan dat die Australiërs wen maar al my
>>> keuses het vanjaar verloor, so ek skat die bleekbene gaan dit dalk maak?
>>> Droewige dag!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: WB Rugby
Volgende onderwerp: Rugby: Staaldraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:08:12 MGT 2024