Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Not amused
Not amused [boodskap #6234] Sa, 13 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Bernhard Bezemer  is tans af-lyn  Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
I am not amused:
> ...
> Ns: Ek word ook moeg om Nederlandse boodskappe te skrap (ek sê nie "te
> lees" nie, want ek lees hulle nie- ek probeer om my Afrikaans te versterk,
> en ek stel nie belang om dit te bederwe nie).
> Seker kan baie mense op hierdie poslys maklik Nederlands lees, maar dis nie
> die kwessie nie. Ek is Engelsprekend ... etc. (Dave Morgan).
------------------------------------------------------------ -----------

Lurker Dave Morgan gebruikt deze mailing list om _gratis_
zijn Afrikaans te verbeteren. Dus als een persoonlijke, voor
hem exclusieve cursus Afrikaans. Hij wil daarom niet alleen
een simpel partijtje schaak op de list verbieden. Nee, hij wil
het liefst mij en andere Nederlanders van de mailing list
verwijderen. Want die bederven het Afrikaans voor hem.
Ik begin nu te begrijpen waarom de Engelse arrogantie over
de hele wereld zo gehaat werd. En nog steeds wordt.

Bernhard Bezemer

Angelsaksers: zenuwzieken met roze wangetjes. (Julien Green)
Re: Not amused [boodskap #6246 is 'n antwoord op boodskap #6234] So, 14 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
At 05:29 AM 4/13/96 SAT, you wrote:
> I am not amused:

-------snip-----

Ek dink die Nederlanders [en Australie"rs ens. :-)] is welkom, hulle gee 'n
interessante dimensie aan die poslys. Buitendien het die "Nederlandse"
helfte van Afrikaans-Nederlands op varsity my genoeg kopseer gegee... nou
voel ek darem ek kry waarde vir my klasgeld....:-)

Hendrik

======================================================
"Mel's Space Program"
Enq.: mar...@sabc.co.za
Re: Not amused [boodskap #6271 is 'n antwoord op boodskap #6234] Ma, 15 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Bernhard Bezemer writes:
...kom Bernhard vir Dave by oorlat hy (dis nou Dave) net Afrikaans op die Afr
groep wil sien. Alhoewel ek nie B se spesifieke sieninge oor 'Angelsaksers'
wil onderskryf nie, dink ek nie die posgroep is daar net vir diegene wat Afr
magtig is nie, maar meerendeels vir sulkes wat 'n belangstelling in Afr het.

a' nou wil ek weet, wat is B se belangstelling in Afr? Behalwe nou om 'n hele
herrie op te skop met stywe nek ontledings van die herkoms van Afr? Ek kan
hom so sien staan met sy swart jas oor sy grys pak (3-stuk). Stywe wit
boordjie om 'n stywe rooi nek. Regop keil oppie kop, klein ouma mazawate
brilletjie op die neus vasgeknyp. Lyk vir my byna soos my oupagrootjie toe
die hom eendag laat afneem het.

;-)

Andre
Re: Not amused [boodskap #6272 is 'n antwoord op boodskap #6234] Ma, 15 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Sandilands  is tans af-lyn  Robert Sandilands
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 13 Apr 1996, Bernhard Bezemer wrote:
> I am not amused:
>> ...
>> Ns: Ek word ook moeg om Nederlandse boodskappe te skrap (ek sê nie "te
>> lees" nie, want ek lees hulle nie- ek probeer om my Afrikaans te versterk,
>> en ek stel nie belang om dit te bederwe nie).
>> Seker kan baie mense op hierdie poslys maklik Nederlands lees, maar dis nie
>> die kwessie nie. Ek is Engelsprekend ... etc. (Dave Morgan).
> ------------------------------------------------------------ -----------
>
> Lurker Dave Morgan gebruikt deze mailing list om _gratis_
> zijn Afrikaans te verbeteren. Dus als een persoonlijke, voor
> hem exclusieve cursus Afrikaans. Hij wil daarom niet alleen
> een simpel partijtje schaak op de list verbieden. Nee, hij wil

y eerste reaksie is om saam met Dave te stem. Van hierdie Hollanders se
taal is vir my onleesbaar. Maar dis seker maar my probleem. Ek sal hulle
dalk net wil vra om bietjie "ligter" Hollands te gebruik sodat ek dit ook
kan verstaan. (Bernhard se taal is meestal leesbaar :) )

Die internet is 'n plek waar almal daar is omdat hulle daar wil wees.
Waar daar geen wet, reels of regulasie is wat nie bestaan omdat die
deelnemers nie wil he^ dit moet nie. Van die hollandse bydraes was sover
redelik nuttig, ander was snert. Dis maar die internet - 80 % geraas, 18 %
matig nuttig en 2 % wat jy maar sonder kan doen.

As dit van my afhang, skryf maar Hollands, moet net nie kla as ek in
Afrikaans antwoord nie.

____________________________________________________________ _____________
Ek twyfel of enige iemand dit sal waag om te erken ek praat namens hulle.
- ------------------------------------------------------------ -------------
Robert Sandilands - Virus kundige en rekenaar goe"laar.
Senior Virus Analis : WNNR Virus Beskermings Dienste
Tel: +27-12-841-2106, Fax: +27-12-841-3037, E-pos: rob...@vps.cis.co.za
- ------------------------------------------------------------ -------------
Vorige onderwerp: Re: Censuur op Internet
Volgende onderwerp: Nieuwe media met nieuwe wetten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:43:28 MGT 2024