Re: Censuur met een nieuwe layout [boodskap #6229] |
Sa, 13 April 1996 00:00 |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Leendert skryf:
> Maar Reinier, BerHard se styl is om arrogant, hoogdrawend, wysneusig en
> vitterig te wees - moet dit tog nie sensureer nie, dan tas jy sy
> menswees aan :-))
Ek stem saam dat dit Berhard se volste reg is om Nederlandse bombasme
tot 'n kunsvorm te verhef, maar dis wanneer hy iemand anders se werk
"sensureer" wat ek 'n bietjie fundamentalisties oor styl raak :-)
Laat my weer dink (verskonings aan diegene wat die storie al gehoor
het) aan my pa - self 'n redelike bekwame orrelis en koorsanger - wat
een oggend na 'n radiouitsending van 'n Nederlandse koor sit en
luister.
"Luister na daardie spul kaaskoppe", grom hy. "Hulle *sing* selfs
bombasties!"
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
Re: Censuur met een nieuwe layout [boodskap #6230 is 'n antwoord op boodskap #6229] |
Sa, 13 April 1996 00:00 |
Johan de Villiers
Boodskappe: 67 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Bernhard alweer:
> P.S. Dit leest toch veel prettiger? Merk je dat het inspringen bij
> elke alinea rust-punten vormt voor je ogen? (B.)
Maar Bernhard, jy is tog nou besig om die skepping van Frank se
intellek aan te tas! Spreek gerus kritiek op sy skryfwyse uit,
maar laat tog sy oorspronklike teks met rus.
Buffon heeft gezegd dat de stijl de mensch zelf is. Bondiger en
juister kan het niet.
-- Willem Elsschot