Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU
GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84625] Ma, 29 September 2003 00:59 na volgende boodskap
<msjor...  is tans af-lyn  <msjor...
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
nou wet.

Die absurditeit van grondroof deur die komunistiese ANC-regime sonder
dat dit nodig is om 'n hofbevel te verkry, en sonder dat die blanke die reg
het om hom tot die hof te wend om so 'n diefstal te verhoed, het amptelike
beleid geword - dit is nou formeel ANC-wetgewing.

Dit maak die situasie in Suid-Afrika veel erger as in Zimbabwe. In daardie
land het onteiende boere nog die reg gehad om hof toe te gaan as Robber
Mugabe en sy "oorlogsveterane" beslag op blanke plase gelê het.
Die probleem waarmee hulle te kampe gehad het, is dat hulle met 'n onsim-
patieke hof te doen gekry het. In Suid-Afrika het die blanke nie eers die
reg om met die saak hof toe te gaan nie - die wet verbied dit.

Al waaroor die boer wel nog hof toe kan gaan, is oor die vasstelling van
die prys van sy grond. Maar oor die onteiening van sy plaas, daaroor het
die hof geen seggenskap nie. Die minister lê beslag op die grond sonder 'n
hofbevel - en klaar ! Dit is 'n willekeurige, finale besluit van die ANC en
sy minister.

Die ANC voer aan dat so 'n maatreël noodsaaklik geword het omdat
blankes nie bereid is om van hul grond afstand te doen nie. Dus beteken
dit dat die ANC glad nie meer die beginsel van gewillige verkoper, gewillige
koper respekteer nie. As die ANC besluit het om die grond te roof, is die
blanke uitgelewer, en kan hy net probeer om oor die prys te kibbel.
Oor die beginsel dat die grond summier van hom geroof word sonder sy
toestemming, daaroor het hy geen sê nie. Hoeveel blankes het vandag
werklik die fondse (en tyd) om te spandeer op duur regskostes wanneer
die regering sy grond wil vat ? Wie gaan wen en wie gaan verloor ?

Die ANC-regime is nou baie haastig met die saak, aangesien 2005 as
sperdatum gestel is - dan wil hulle ál die grond wat hulle beoog om van
die blankes te beroof, r��ds in hul besit te hê.

Hierdie drakoniese wet bemagtig die minister van landbou en grondsake,
Angela Thokozile Didiza, met behulp van streekkommissarisse vir
grondeise, om onverstoord die onteiening van blanke grond - óók in die
blanke stedelike gebiede (soos alreeds gepubliseer is) dwarsoor Suid-
Afrika te bewerkstellig. Die meeste blankes is salig onbewus hiervan
terwyl hulle rustig naïef in hulle gegoede woonbuurte voortleef asof alles
in orde is, terwyl baie van hulle steeds oortuig is dat "alles sal nog
regkom". Die tyd is min - wag en kyk maar.

Wat teenstand teen die wet des te moeiliker maak, is dat die renegaat NP
onder leiding van mnr "Slim" kortbroek-Martiens van Schalkwyk besluit
het om hierdie maatreël te steun. Die NP is sedert sy breuk met die DA
'n bondgenoot van die ANC, en die ANC kon op geen beter bondgenoot
gereken het nie. Ook die IVP, wat sitting in die kabinet het, was nie teen
die wet gekant nie - en dít is ook nie verbasend nie, maar te verwagte.

Die oorblywende politieke partye in die parlement is teen die wetgewing
gekant. Dit is uiteraard, benewens die NP en die IVP, ook die PAC en
Azapo wat die maatreël steun. Helaas, dis nou te laat ! Dis nou wet !
En met die ANC wat reeds 'n twee-derde meerderheid op hulle verenig
het is die koeël reeds deur die kerk wat die blankes se "blink toekoms"
aanbetref. Hulle kan maar in 2004 gaan stem vir wie hulle wil - so hard
soos hulle wil - tot hulle letterlik blou in die gesigte is. Dit sal futiel
wees.

Dr. Dirk du Toit, blanke adjunk-minister van Grondsake van die ANC,
het mooi broodjies probeer bak deur te verklaar dat grond slegs sonder
'n hofbevel onteien sal word in gevalle waar die blanke nie bereid is om
vrywillig van sy grond afstand te doen nie. Dit sluit egter omtrent alle
blankes in die land in. Hy het voorts met die belaglikheid vorendag
gekom deur te konstateer dat deur hierdie wetgewing korrupsie met die
proses uitgeskakel word ! Met ander woorde, korrupsie word kamtig
bestry, maar roof word wetlik goedgekeur en op die wetboek geplaas.

Daaraan het Du Toit nog toegevoeg : "As jy teen die wet is, is jy teen
transformasie!" Hy het die blankes voorts daarvan beskuldig dat hulle
slegs "mislei" word deur "wanvoorstellings" van die ANC se doelwitte.
Sy ergste emosionele uitbarsting was egter toe hy probeer om die ANC
se grondroofplanne te verdedig deur dit te bestempel as die "herbegrafnis"
van dr. Verwoerd en wat hy die land alles glo "aangedoen" het.

Deur hierdie uitbarsting om die ANC en sy planne vir die blankes meer
aanvaarbaar te probeer voorstel, het hy grade gevorder om die Afrikaner,
en veral die blankegemeenskap nog verder van die kommunistiese ANC-
regime te vervreem.

Daardeur het hy inderdaad bevestig tot welke mate die ANC kommunisties
ingestel is, nie net wat sy samestelling betref nie, maar ook wat sy
optrede, beginsels en beleid betref. Die ANC gaan nou inderdaad sy
kommunistiese beginsels in die praktyk toepas, sodat die burger van die land
nie geregtig is op privaatbesit nie, maar dat alles aan die staat behoort om
daarmee te maak nes hy wil.

Niemand het nou meer enige beheer of seggenskap oor sy eie besittings nie.
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84626 is 'n antwoord op boodskap #84625] Ma, 29 September 2003 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En wat gaan nou gedoen word - nou dat ons hiervan kennis geneem het?
Elkeen sal maar steeds voortgaan om op sy eie sy bankrekeing aan te vul ...

wrote in message
news:bl807h$h6o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
> nou wet.
>
> Die absurditeit van grondroof deur die komunistiese ANC-regime sonder
> dat dit nodig is om 'n hofbevel te verkry, en sonder dat die blanke die reg
> het om hom tot die hof te wend om so 'n diefstal te verhoed, het amptelike
> beleid geword - dit is nou formeel ANC-wetgewing.
>
> Dit maak die situasie in Suid-Afrika veel erger as in Zimbabwe. In daardie
> land het onteiende boere nog die reg gehad om hof toe te gaan as Robber
> Mugabe en sy "oorlogsveterane" beslag op blanke plase gelê het.
> Die probleem waarmee hulle te kampe gehad het, is dat hulle met 'n onsim-
> patieke hof te doen gekry het. In Suid-Afrika het die blanke nie eers die
> reg om met die saak hof toe te gaan nie - die wet verbied dit.
>
> Al waaroor die boer wel nog hof toe kan gaan, is oor die vasstelling van
> die prys van sy grond. Maar oor die onteiening van sy plaas, daaroor het
> die hof geen seggenskap nie. Die minister lê beslag op die grond sonder 'n
> hofbevel - en klaar ! Dit is 'n willekeurige, finale besluit van die ANC en
> sy minister.
>
> Die ANC voer aan dat so 'n maatreël noodsaaklik geword het omdat
> blankes nie bereid is om van hul grond afstand te doen nie. Dus beteken
> dit dat die ANC glad nie meer die beginsel van gewillige verkoper, gewillige
> koper respekteer nie. As die ANC besluit het om die grond te roof, is die
> blanke uitgelewer, en kan hy net probeer om oor die prys te kibbel.
> Oor die beginsel dat die grond summier van hom geroof word sonder sy
> toestemming, daaroor het hy geen sê nie. Hoeveel blankes het vandag
> werklik die fondse (en tyd) om te spandeer op duur regskostes wanneer
> die regering sy grond wil vat ? Wie gaan wen en wie gaan verloor ?
>
> Die ANC-regime is nou baie haastig met die saak, aangesien 2005 as
> sperdatum gestel is - dan wil hulle ál die grond wat hulle beoog om van
> die blankes te beroof, r��ds in hul besit te hê.
>
> Hierdie drakoniese wet bemagtig die minister van landbou en grondsake,
> Angela Thokozile Didiza, met behulp van streekkommissarisse vir
> grondeise, om onverstoord die onteiening van blanke grond - óók in die
> blanke stedelike gebiede (soos alreeds gepubliseer is) dwarsoor Suid-
> Afrika te bewerkstellig. Die meeste blankes is salig onbewus hiervan
> terwyl hulle rustig naïef in hulle gegoede woonbuurte voortleef asof alles
> in orde is, terwyl baie van hulle steeds oortuig is dat "alles sal nog
> regkom". Die tyd is min - wag en kyk maar.
>
> Wat teenstand teen die wet des te moeiliker maak, is dat die renegaat NP
> onder leiding van mnr "Slim" kortbroek-Martiens van Schalkwyk besluit
> het om hierdie maatreël te steun. Die NP is sedert sy breuk met die DA
> 'n bondgenoot van die ANC, en die ANC kon op geen beter bondgenoot
> gereken het nie. Ook die IVP, wat sitting in die kabinet het, was nie teen
> die wet gekant nie - en dít is ook nie verbasend nie, maar te verwagte.
>
> Die oorblywende politieke partye in die parlement is teen die wetgewing
> gekant. Dit is uiteraard, benewens die NP en die IVP, ook die PAC en
> Azapo wat die maatreël steun. Helaas, dis nou te laat ! Dis nou wet !
> En met die ANC wat reeds 'n twee-derde meerderheid op hulle verenig
> het is die koeël reeds deur die kerk wat die blankes se "blink toekoms"
> aanbetref. Hulle kan maar in 2004 gaan stem vir wie hulle wil - so hard
> soos hulle wil - tot hulle letterlik blou in die gesigte is. Dit sal futiel
> wees.
>
> Dr. Dirk du Toit, blanke adjunk-minister van Grondsake van die ANC,
> het mooi broodjies probeer bak deur te verklaar dat grond slegs sonder
> 'n hofbevel onteien sal word in gevalle waar die blanke nie bereid is om
> vrywillig van sy grond afstand te doen nie. Dit sluit egter omtrent alle
> blankes in die land in. Hy het voorts met die belaglikheid vorendag
> gekom deur te konstateer dat deur hierdie wetgewing korrupsie met die
> proses uitgeskakel word ! Met ander woorde, korrupsie word kamtig
> bestry, maar roof word wetlik goedgekeur en op die wetboek geplaas.
>
> Daaraan het Du Toit nog toegevoeg : "As jy teen die wet is, is jy teen
> transformasie!" Hy het die blankes voorts daarvan beskuldig dat hulle
> slegs "mislei" word deur "wanvoorstellings" van die ANC se doelwitte.
> Sy ergste emosionele uitbarsting was egter toe hy probeer om die ANC
> se grondroofplanne te verdedig deur dit te bestempel as die "herbegrafnis"
> van dr. Verwoerd en wat hy die land alles glo "aangedoen" het.
>
> Deur hierdie uitbarsting om die ANC en sy planne vir die blankes meer
> aanvaarbaar te probeer voorstel, het hy grade gevorder om die Afrikaner,
> en veral die blankegemeenskap nog verder van die kommunistiese ANC-
> regime te vervreem.
>
> Daardeur het hy inderdaad bevestig tot welke mate die ANC kommunisties
> ingestel is, nie net wat sy samestelling betref nie, maar ook wat sy
> optrede, beginsels en beleid betref. Die ANC gaan nou inderdaad sy
> kommunistiese beginsels in die praktyk toepas, sodat die burger van die land
> nie geregtig is op privaatbesit nie, maar dat alles aan die staat behoort om
> daarmee te maak nes hy wil.
>
> Niemand het nou meer enige beheer of seggenskap oor sy eie besittings nie.
>
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84641 is 'n antwoord op boodskap #84625] Ma, 29 September 2003 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
´n Bron sal jou verhaal meer geloofwaardigheid gee...


> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
> nou wet.
>
ens ens...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84653 is 'n antwoord op boodskap #84641] Ma, 29 September 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens Marxks is eiendom diefstal
Dis nog maar een begin,hulle neem bietjie by bietjie
Die blankes het hulle magt weggegee aan die komuniestise ANC en moet nou die
gevolge dra
Paul
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0309290232.25d3af46@posting.google.com...
> 'n Bron sal jou verhaal meer geloofwaardigheid gee...
>
>
>> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
>> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
>> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
>> nou wet.
>>
> ens ens...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84665 is 'n antwoord op boodskap #84653] Ma, 29 September 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" wrote

> Die blankes het hulle magt weggegee aan die komuniestise ANC en moet nou die
> gevolge dra

Ha, ha, ha. Dis nou die kommunistiese ANC wat 'n konserwatiewe
fiskale beleid volg, a la Margaret Thatcher.
En die vorige regime was baie nader aan die praktyke van kommunisme
as enigiets anders. Het los en vas gespeel met eiendom en die regte op
eiendom. Die vorige regime was nasionaal-sosialisties, soos Hitler s'n.

Penkop van Thabazimbi
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84668 is 'n antwoord op boodskap #84625] Ma, 29 September 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<msjor...  is tans af-lyn  <msjor...
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie ...

Dit was alles blote Algemene Kennis, maar...

Gaan doen nou eers mooi jou vakansie takie
en daarna gaan probeer jy jou pappie se
koerant lees. Vra vir pappie om vir jou die
beriggies in die argiewe van verskeie koerante
in die PTA omgewing te gaan opsoek soos:
Rekord, Beeld en Die Afrikaner. As hy nie
regkom nie kan hy maar gerus vir die omies
daar by TLU-SA skakel en hulle sal met
graagte al die nodige verwysings en bronne
aan hom verskaf. En as jy so 'n bietjie groter
is kan jy gerus die Staatsdrukkery besoek
sodat hulle vir jou die betrokke staatskoerant
kan verskaf waarin alles mooi op swart en wit
gepubliseer is.

Verstaan jy dit alles boetie ? Hou nou op om
op jou pappie se rekenaar te speel - jy smeer
net die sleutelbord vol snot.

Gaan speel dan eerder nou mooi soet met jou
poppe en hou op om in jou neus te krap hoor.

___________________________________________________
From: pietertjiesn...@hotmail.com (Max / Ferdi Greyling)
Date: 29 Sep 2003 03:32:54 -0700
Message-ID:

> 'n Bron sal jou verhaal meer geloofwaardigheid gee...

>> wrote:
>> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
>> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
>> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
>> nou wet.
>>
>
> ens ens...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84671 is 'n antwoord op boodskap #84665] Di, 30 September 2003 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En so praat iemand wat 30-jaar terug weggehardloop het - en kef op 'n
afstand.

"@rogers.com" wrote in message
news:CM%db.3320$lKj.2275@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Paul de Dilbeek" wrote
>
>> Die blankes het hulle magt weggegee aan die komuniestise ANC en moet nou die
>> gevolge dra
>
> Ha, ha, ha. Dis nou die kommunistiese ANC wat 'n konserwatiewe
> fiskale beleid volg, a la Margaret Thatcher.
> En die vorige regime was baie nader aan die praktyke van kommunisme
> as enigiets anders. Het los en vas gespeel met eiendom en die regte op
> eiendom. Die vorige regime was nasionaal-sosialisties, soos Hitler s'n.
>
> Penkop van Thabazimbi
>
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84686 is 'n antwoord op boodskap #84665] Di, 30 September 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou die kommunistiese ANC wat 'n konserwatiewe
fiskale beleid volg, a la Margaret Thatcher
Margret Tatcher heeft nooit of nooit boeren hun grond afgepakt ,wat de ANC
wel doet(eigendom is diefstal),eigendom die nooit aan zwarten toebehoord
heeft;het volstaat dat een zwarte beweerd dat zijn voorouders daar geleefd
hebben om een zogezegd onderzoek in te stellen en de rechtmatige eigenaar
met een vergoeding weg te jagen;als dit geen communistische trekjes zijn.
Die jagter van Thabazimbi

"@rogers.com" schreef in bericht
news:CM%db.3320$lKj.2275@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Paul de Dilbeek" wrote
>
>> Die blankes het hulle magt weggegee aan die komuniestise ANC en moet nou die
>> gevolge dra
>
> Ha, ha, ha. Dis nou die kommunistiese ANC wat 'n konserwatiewe
> fiskale beleid volg, a la Margaret Thatcher.
> En die vorige regime was baie nader aan die praktyke van kommunisme
> as enigiets anders. Het los en vas gespeel met eiendom en die regte op
> eiendom. Die vorige regime was nasionaal-sosialisties, soos Hitler s'n.
>
> Penkop van Thabazimbi
>
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84700 is 'n antwoord op boodskap #84668] Di, 30 September 2003 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Algemene kennis is nie noodwendig feite nie. Hy't bloot gevra vir 'n bron.
Max bly nie in SA nie, so ek blameer hom ook nie. Ek het self gaan loop
soek op IOL, waar die koerante soos The Star en Argus is, en ek kon niks kry
nie. so as jy nou asb vir MY 'n koerant en datum van die artikel kan gee
waar die feite verskyn het sal ek dit graag wil lees, want my Ingelse
koerant vertel my niks.

BTW, ek weet dat die wysiging op die wet voorgelê is, maar ek kry nêrens
enige bronne wat my vertel dat dit wel goedgekeur is nie. Ook nie op die
regering se website nie - so regtig wees so gaaf en gee ons 'n bron - dit
sal sommer baie help. Op hierdie nuusgroep like ons dit om ons waffels met
geloofwaardige bronne op te "back". As ieman vra verwys ek hulle altyd,
sonder enige mislike, kinderagtige opmerkings na 'n bron as hulle my vra.
As ek uitgevang word in 'n leuen, of as my feite nie reg was nie (maw MY EIE
alg. kennis), vra ek verskonig. Jy kan nou maar 'n jintelman wees en
dieselfde doen.

E

wrote :
> Klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie ...
>
> Dit was alles blote Algemene Kennis, maar...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84705 is 'n antwoord op boodskap #84700] Di, 30 September 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - die wet is blykbaar verlede week deur en wag om deur die Prez
bekragtig te word.
Gaan kyk op Radiosondergrense se blad - jy behoort daar die inligting te kry
en besprekings om die onderwerp.

Iemand op RSG het toe vertelle dat dit nie is soos wat die mense dink nie,
maar verlede week het iemand sy ragfyn verdediging aan flarde getrek - want
hoekom sal daar nou 'n nuwe wet nodig wees as al die ou reels nog steeds
geld soos hulle die mense mee wil paai.
Nou rus al die mag en besluitneming by die minister en haar senior
amptenare, of hulle nou wil erken of te not.

Gaan kyk bietjie by irinnews.com daar was toe iets in Julie hierdie jaar
geskryf - ek weet nie of hulle die finale weergawe daar het nie.

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f7951f1$0$64720@hades.is.co.za...
> Algemene kennis is nie noodwendig feite nie. Hy't bloot gevra vir 'n bron.
> Max bly nie in SA nie, so ek blameer hom ook nie. Ek het self gaan loop
> soek op IOL, waar die koerante soos The Star en Argus is, en ek kon niks kry
> nie. so as jy nou asb vir MY 'n koerant en datum van die artikel kan gee
> waar die feite verskyn het sal ek dit graag wil lees, want my Ingelse
> koerant vertel my niks.
>
> BTW, ek weet dat die wysiging op die wet voorgelê is, maar ek kry nêrens
> enige bronne wat my vertel dat dit wel goedgekeur is nie. Ook nie op die
> regering se website nie - so regtig wees so gaaf en gee ons 'n bron - dit
> sal sommer baie help. Op hierdie nuusgroep like ons dit om ons waffels met
> geloofwaardige bronne op te "back". As ieman vra verwys ek hulle altyd,
> sonder enige mislike, kinderagtige opmerkings na 'n bron as hulle my vra.
> As ek uitgevang word in 'n leuen, of as my feite nie reg was nie (maw MY EIE
> alg. kennis), vra ek verskonig. Jy kan nou maar 'n jintelman wees en
> dieselfde doen.
>
> E
>
> wrote :
>> Klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie ...
>>
>> Dit was alles blote Algemene Kennis, maar...
>
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84715 is 'n antwoord op boodskap #84671] Di, 30 September 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> En so praat iemand wat 30-jaar terug weggehardloop het - en kef op 'n
> afstand.

En so praat 'n mens wat nie die waarheid in die oë kan staar
nie - dat die mense wat hy as "kommuniste" toe en nou uitgekef
het, 'n besadigde fiskale regering voer wat Margaret Thatcher
trots sou laat wees.

Gloudina
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84716 is 'n antwoord op boodskap #84686] Di, 30 September 2003 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" wrote

> Margret Tatcher heeft nooit of nooit boeren hun grond afgepakt ,wat de ANC
> wel doet

En wat dink jy het die nasionaal-sosialistiese apartheidsvarke
gedoen? Rondgespeel met grondbesit asof hulle skaak speel.
Grond afgevat van wit boere om swart gebiede te stig, en
swart mense afgestoot van grond om wit gebiede te stig. As
dit nie vir jou na Stalinisme lyk nie, dan kyk jy teen jou oogvelle
vas.

Penkop van Thabazimbi
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84718 is 'n antwoord op boodskap #84705] Di, 30 September 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal. Ek het nie die ou se woord in twyfel getrek nie - ek kon
net self niks kry oor die wet nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:blbl5f$iqb$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - die wet is blykbaar verlede week deur en wag om deur die Prez
> bekragtig te word.
> Gaan kyk op Radiosondergrense se blad - jy behoort daar die inligting te kry
> en besprekings om die onderwerp.
> --
> Annette
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84719 is 'n antwoord op boodskap #84700] Di, 30 September 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> BTW, ek weet dat die wysiging op die wet voorgelê is, maar ek kry nêrens
> enige bronne wat my vertel dat dit wel goedgekeur is nie.

As ek reg onthou, het die wetgewing ( of wetsontwerp) waarna
bostaande artikel verwys het, te doen met die situasie waar daar
nie maklik 'n stuk grond bekom kan word deur die gewone
kanale soos aankoop nie, en waar die grond deur 'n tradisionele
groep as kultureel belangrik beskou word, soos byvoorbeeld
voorvadergraftes ensovoorts. In daardie geval het die wetsontwerp
glo magte geskep in die hande van die sentrale regering om sulke
grond te bekom. Of die wet aangeneem is, weet ek nie.
Weereens het ek 'n suspisie dat so 'n wetsontwerp geskool
is op Kanadese voorbeeld, want hierdie situasies duik baie in ons
Kanadese maatskappy op. Daar was byvoorbeeld 'n stand off
tussen die Quebec Polisie en 'n Eerste Nasie oor 'n stuk grond
naby Montreal wat 'n maatskappy besit het en waarop daar
voorvadergraftes was, en wat die maatskappy toe in 'n golfbaan
wou verander. So ek sal my nie verbaas as ons wetgewing
ontwikkel het om hierdie situasies te hanteer nie.
Ek lees gister in die Globe and Mail hoe 'n konstitusionele
wet-spesialis regter wat oor spesifieke Kanadese sake skryf,
sy verbasing uitspreek oor hoeveel kere hy al in die Suid-Afrikaanse
Konstitusionele Hof aangehaal is oor sake daar.

Gloudina
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84725 is 'n antwoord op boodskap #84668] Di, 30 September 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Luister hier, msjordaan, ek's nie jou speelmaat nie. Ek het bloot
gevra waar jy daaraan kom. Lees maar die talle preke van Gloudina oor
plagiaat.

Weet nie of jy my of Ferdie die meeste beledig deur ons met mekaar te
verwar nie.

Hierdie klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie glo lankal nie
meer enige snert wat enige naamlose idioot op hierdie groep kwytraak
nie.

Kan een van julle daar in Pretoria hierdie ou gaan wakker klap?

Max___________________________________________


> Klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie ...
>
> Dit was alles blote Algemene Kennis, maar...
>
> Gaan doen nou eers mooi jou vakansie takie
> en daarna gaan probeer jy jou pappie se
> koerant lees. Vra vir pappie om vir jou die
> beriggies in die argiewe van verskeie koerante
> in die PTA omgewing te gaan opsoek soos:
> Rekord, Beeld en Die Afrikaner. As hy nie
> regkom nie kan hy maar gerus vir die omies
> daar by TLU-SA skakel en hulle sal met
> graagte al die nodige verwysings en bronne
> aan hom verskaf. En as jy so 'n bietjie groter
> is kan jy gerus die Staatsdrukkery besoek
> sodat hulle vir jou die betrokke staatskoerant
> kan verskaf waarin alles mooi op swart en wit
> gepubliseer is.
>
> Verstaan jy dit alles boetie ? Hou nou op om
> op jou pappie se rekenaar te speel - jy smeer
> net die sleutelbord vol snot.
>
> Gaan speel dan eerder nou mooi soet met jou
> poppe en hou op om in jou neus te krap hoor.
>
> ___________________________________________________
> From: pietertjiesn...@hotmail.com (Max / Ferdi Greyling)
> Date: 29 Sep 2003 03:32:54 -0700
> Message-ID:
>
>> 'n Bron sal jou verhaal meer geloofwaardigheid gee...
>
>>> wrote:
>>> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
>>> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
>>> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
>>> nou wet.
>>>
>>
>> ens ens...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84728 is 'n antwoord op boodskap #84725] Di, 30 September 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bedaar Max - as iemand die Afrikaner lees vir mooi ewewigtige beriggewing,
dink ek nie jy hoef jou baie aan die persoon se pogings te steur nie.
Gaan kyk bietjie by die skakel wat ek vir Elaine gegee het.
Ai tog, hoe laat jy my hart galop toe jy sê jy is nog naief:)))

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0309300604.591e6445@posting.google.com...
> Luister hier, msjordaan, ek's nie jou speelmaat nie. Ek het bloot
> gevra waar jy daaraan kom. Lees maar die talle preke van Gloudina oor
> plagiaat.
>
> Weet nie of jy my of Ferdie die meeste beledig deur ons met mekaar te
> verwar nie.
>
> Hierdie klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie glo lankal nie
> meer enige snert wat enige naamlose idioot op hierdie groep kwytraak
> nie.
>
> Kan een van julle daar in Pretoria hierdie ou gaan wakker klap?
>
> Max___________________________________________
>
>
>> Klein naïewe (ignorant) liberale snotkoppie ...
>>
>> Dit was alles blote Algemene Kennis, maar...
>>
>> Gaan doen nou eers mooi jou vakansie takie
>> en daarna gaan probeer jy jou pappie se
>> koerant lees. Vra vir pappie om vir jou die
>> beriggies in die argiewe van verskeie koerante
>> in die PTA omgewing te gaan opsoek soos:
>> Rekord, Beeld en Die Afrikaner. As hy nie
>> regkom nie kan hy maar gerus vir die omies
>> daar by TLU-SA skakel en hulle sal met
>> graagte al die nodige verwysings en bronne
>> aan hom verskaf. En as jy so 'n bietjie groter
>> is kan jy gerus die Staatsdrukkery besoek
>> sodat hulle vir jou die betrokke staatskoerant
>> kan verskaf waarin alles mooi op swart en wit
>> gepubliseer is.
>>
>> Verstaan jy dit alles boetie ? Hou nou op om
>> op jou pappie se rekenaar te speel - jy smeer
>> net die sleutelbord vol snot.
>>
>> Gaan speel dan eerder nou mooi soet met jou
>> poppe en hou op om in jou neus te krap hoor.
>>
>> ___________________________________________________
>> From: pietertjiesn...@hotmail.com (Max / Ferdi Greyling)
>> Date: 29 Sep 2003 03:32:54 -0700
>> Message-ID:
>>
>>> 'n Bron sal jou verhaal meer geloofwaardigheid gee...
>>
>>>> wrote:
>>>> Dis nou amptelik deur die parlement goedgekeur - die ANC kan blanke
>>>> grond roof sonder enige hofbevel ! Die wetswysiging aan die Wet op die
>>>> Herstel van Grondregte van 1994, wat op 9 Mei 2003 afgekondig is, is
>>>> nou wet.
>>>>
>>>
>>> ens ens...
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84740 is 'n antwoord op boodskap #84715] Di, 30 September 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - maar die bedrog en diefstal en selfverryking - kom seker ook van
Thatcher af? Of, die nalatingskap van die vorige regering? Wat nie teen
VIGS, Mugabe of diefstal deur die vise-President kan optree nie. Kommunisme
is nie meer 'n issue nie Anti - kom by.
Dinge het verander - maar dis duidelik dat jy nie tred gehou het nie.

"@rogers.com" wrote in message
news:nGeeb.166473$Lnr1.81699@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Jonas" wrote
>
>> En so praat iemand wat 30-jaar terug weggehardloop het - en kef op 'n
>> afstand.
>
> En so praat 'n mens wat nie die waarheid in die oë kan staar
> nie - dat die mense wat hy as "kommuniste" toe en nou uitgekef
> het, 'n besadigde fiskale regering voer wat Margaret Thatcher
> trots sou laat wees.
>
> Gloudina
>
Re: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU [boodskap #84826 is 'n antwoord op boodskap #84719] Do, 02 Oktober 2003 06:23 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sug! Moet ALLES sy oorsprong in Kanada gehad het? Miskien moet jy die
regte goed lees, ou dier? Die nuwe wet gee die minister die reg om grond
te onteien sonder om hof toe te gaan waar die geskil nie geredelik beslis
kan word nie en dit noodsaaklik is dat dit vinnig moet gebeur...maar dit gee
haar nie die reg om oor die kompensasie vir die grond te beslis nie. Dit
word steeds deur die hof bepaal. Dis natuurlik 'n pot kak wat ontwerp is
om wettige plaaseienaars te druk om hul grond te los soos die gevalle waar
die mense eenvoudig langs 'n grond gaan plak en die boer besteel en sy diere
vermoor tot die ou moedeloos raak en trek. Amper soos 'n springkaanplaag!
Dis dan wat die vrou sekerlik sal kan sê dis in belang van die meerderheid
dat die ou sy grond moet laat gaan? So kan die situasie dan geskep word.
Tipies van die swart politiek van Afrika....
"@rogers.com" wrote in message
news:jVeeb.166619$Lnr1.164656@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Elaine" wrote
>
>> BTW, ek weet dat die wysiging op die wet voorgelê is, maar ek kry nêrens
>> enige bronne wat my vertel dat dit wel goedgekeur is nie.
>
> As ek reg onthou, het die wetgewing ( of wetsontwerp) waarna
> bostaande artikel verwys het, te doen met die situasie waar daar
> nie maklik 'n stuk grond bekom kan word deur die gewone
> kanale soos aankoop nie, en waar die grond deur 'n tradisionele
> groep as kultureel belangrik beskou word, soos byvoorbeeld
> voorvadergraftes ensovoorts. In daardie geval het die wetsontwerp
> glo magte geskep in die hande van die sentrale regering om sulke
> grond te bekom. Of die wet aangeneem is, weet ek nie.
> Weereens het ek 'n suspisie dat so 'n wetsontwerp geskool
> is op Kanadese voorbeeld, want hierdie situasies duik baie in ons
> Kanadese maatskappy op. Daar was byvoorbeeld 'n stand off
> tussen die Quebec Polisie en 'n Eerste Nasie oor 'n stuk grond
> naby Montreal wat 'n maatskappy besit het en waarop daar
> voorvadergraftes was, en wat die maatskappy toe in 'n golfbaan
> wou verander. So ek sal my nie verbaas as ons wetgewing
> ontwikkel het om hierdie situasies te hanteer nie.
> Ek lees gister in die Globe and Mail hoe 'n konstitusionele
> wet-spesialis regter wat oor spesifieke Kanadese sake skryf,
> sy verbasing uitspreek oor hoeveel kere hy al in die Suid-Afrikaanse
> Konstitusionele Hof aangehaal is oor sake daar.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Zuidafrikaanse borrelhapjes
Volgende onderwerp: Gehoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:16:53 MGT 2024