Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » staking?
staking? [boodskap #459] Vr, 30 Mei 2003 19:42 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou is julle twee besig met 'n staking?

Speedy (vanaand werklik op spoed)
Re: staking? [boodskap #461 is 'n antwoord op boodskap #459] Sa, 31 Mei 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het presies 4am Engelse tyd hier aangekom. Welkom terug.

Lorinda


"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:cucfdv8c3ei4crd04of0pikq257pps4t0m@4ax.com...
>
> Nou is julle twee besig met 'n staking?
>
> Speedy (vanaand werklik op spoed)
>
Re: staking? [boodskap #462 is 'n antwoord op boodskap #461] Sa, 31 Mei 2003 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 May 2003 03:53:05 +0100, "Raj" wrote:

> Dit het presies 4am Engelse tyd hier aangekom. Welkom terug.
>
> Lorinda
>
>
Wat maak jy 4vm by jou rekenaar!!!
Of is dit wat jou rekenaar sê hoe laat dit afgelaai is?

Ek het dit 9:42pm gestuur. Wonder waar lê hierdie probleem.
Op hierdie manier, sou jy as ek jou om jou hand vra, lankal getroud
wees teen die tyd wat my versoek by jou uitkom!

Sien jou later (voor Big Ben:-)))
Re: staking? [boodskap #463 is 'n antwoord op boodskap #462] Sa, 31 Mei 2003 07:41 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:gukgdvor0tdftgpb2uvb5tr63f1ait67vl@4ax.com...
> On Sat, 31 May 2003 03:53:05 +0100, "Raj" wrote:
>
>> Dit het presies 4am Engelse tyd hier aangekom. Welkom terug.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> Wat maak jy 4vm by jou rekenaar!!!
> Of is dit wat jou rekenaar sê hoe laat dit afgelaai is?

Ek het 'n rukkie tevore terug gekom (ek het vriende ontmoet in 'n plek met
die naame "tea room des artises").

>
> Ek het dit 9:42pm gestuur. Wonder waar lê hierdie probleem.
> Op hierdie manier, sou jy as ek jou om jou hand vra, lankal getroud
> wees teen die tyd wat my versoek by jou uitkom!
>
> Sien jou later (voor Big Ben:-)))

DIs reg. Maak seker dat jy daar is. (Die hele ding het begin omdat ek haar
aandag van Elaine en Annette wou aftrek. En ek het knaend jou frases
gebruik.....:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Silvia Brens in J'burg/ZA, het zoveelste political-correct verziekende exportproduct?
Volgende onderwerp: Andries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:51:10 MGT 2024