Re: Taal-degenerasie [boodskap #6174] |
Wo, 10 April 1996 00:00 |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Freek,
Laat die ou maar staan. Hy reken hy is diepper, hoe"er, beter. Laat hom toe
om dit te glo. Jy/ons het nie nodig om die kwalikteit van ons taal te
"bewys" nie. Hy kan glo wat hy will. Hy en sy klub van een. Of is dit twee
?
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
|
|
|