Strydom Stamboom [boodskap #81757] |
Ma, 04 Augustus 2003 19:11 |
Gregoris Yiangou
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi !
Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
stamboom.
Ek sal enige hulp waardeer.
Dankie
Riaan Strydom
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81758 is 'n antwoord op boodskap #81757] |
Ma, 04 Augustus 2003 19:27 |
du plessis[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 21:11:24 +0200, "Gregoris Yiangou"
wrote:
> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom
>
Probeer 'Strydom' op jou soekmasjien Riaan.
DD
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81762 is 'n antwoord op boodskap #81757] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:56 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hallo.
Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
Hulle tel nommer is 051 9430016
"Gregoris Yiangou" skryf in boodskap news:bgmb35$f9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom
>
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81796 is 'n antwoord op boodskap #81762] |
Di, 05 Augustus 2003 11:10 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?
> hallo.
> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
> Hulle tel nommer is 051 9430016
>
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81806 is 'n antwoord op boodskap #81796] |
Di, 05 Augustus 2003 13:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet liewer vra hoekom hy sy mes in het vir die mense om hul nommer op
hierdie oop forum te gee.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:ufMXa.47$ta2.20@fe05.atl2.webusenet.com...
> Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?
>
>> hallo.
>> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
>> Hulle tel nommer is 051 9430016
>>
>
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81821 is 'n antwoord op boodskap #81806] |
Di, 05 Augustus 2003 18:03 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is dalk heeltemal reg... Sal nie uitbry daarop nie..
"Annette" skryf in boodskap news:bgocpd$qajne$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Jy moet liewer vra hoekom hy sy mes in het vir die mense om hul nommer op
> hierdie oop forum te gee.
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:ufMXa.47$ta2.20@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Waar is "Clocolan" want die nommer wat jy gee is 'n Bloemfontein nommer?
>>
>>> hallo.
>>> Ek kan jou sê dat hier "Strydoms" op Clocolan is.
>>> Hulle tel nommer is 051 9430016
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #81822 is 'n antwoord op boodskap #81796] |
Di, 05 Augustus 2003 18:09 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die area kode is 051, omdat 'n deel van die Vrystaat onder Bloemfontein val.
Die 943 is Clocolan se kode, en die res van die nommer (die laaste 4 syfers)
is om die tel in die huis te laat lui.
So byvoorbeeld is my oupa
se nommer: 051 (bloem) 933 (Ficksburg) en **** (die nommer vir die huis)
So sal die Bethlehem destrik weer wees: 058-303****
ens....
|
|
|
Re: Strydom Stamboom [boodskap #120318 is 'n antwoord op boodskap #81757] |
Sa, 29 Oktober 2016 15:15 |
pmull...
Boodskappe: 1 Geregistreer: Oktober 2016
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Monday, August 4, 2003 at 9:11:24 PM UTC+2, Gregoris Yiangou wrote:
> Hi !
>
> Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die
> stamboom.
> Ek sal enige hulp waardeer.
>
> Dankie
>
> Riaan Strydom
Riaan,
Kontak vir Dan Strydom by str...@inetnebr.com. Hy het alreeds die Strydom stamboom nagevors.
Ek het al die details by hom gekry. Het die hele stamboom vir my deurgestuur en ook my details daarop voltooi. Dan kan jy presies sien waar jy inpas....
Groete
Paula
|
|
|
|