Fliek: Whale Rider [boodskap #81043] |
Fri, 25 July 2003 17:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
Annette
|
|
|
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81198 is 'n antwoord op boodskap #81043] |
Sun, 27 July 2003 19:23 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Anette,
Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
dit is nog gratis ook.
On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette" wrote:
> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
> Annette
>
|
|
|
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81200 is 'n antwoord op boodskap #81198] |
Sun, 27 July 2003 21:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het niks hier om oor te huil nie - maar ek lag my amper dood vir ons
"rugby" en dat Stellenbosch glo binne 10 jaar 'n "bruin" universiteit moet
wees om Afrikaans as studentetaal te behou.
Terloops - met Whale Rider is daar voor die tyd 'n kort film oor 'n
Zulumeisie, wat ook regtig goed is.
Annette
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ln6ivgtiscpsivk923gcevogg8v2tpjl8@4ax.com...
> Nee Anette,
> Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
> dit is nog gratis ook.
>
>
>
> On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
>> Annette
>>
>
|
|
|