Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Politieke menings van Afrikaners
Re: Politieke menings van Afrikaners [boodskap #6067] So, 24 Maart 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
zuc...@maccs.mcmaster.ca (Jeffery Zucker) wrote:
Oor:
<<
>> Die Afrikaner was altyd 95% anti swart en konserwatief, vanwaar hierdie
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^

> Dan waar het al die "ja" stemme im die referendum vandaan gekom?>>>

Die 95 persent is oordrewe.

Maar aan die ander kant: Daar is vandag mos net een witmense in SA wat
ooit apartheid ondersteun het en dis Jaap Marais!
Die res het mos al die jare teen apartheid baklei!
Hel! Iemand soos Piet Koornhof het dan selfs by die NP aangesluit
sodat hy soveel beter TEEN apartheid kon balkei!!
Dan is daar die ander wat gese het apartheid moes uigeprobeer gewees
het. So al asof ons knersend op die tande die ding maar deurgesien het
joewel ons hele wese daarteen geskreeu het!!

Dit het my soms gelyk asof Afrikaners wel vreemde kontradiksies
uitgeleef het.
Hulle was nie altyd so erg anti-swart nie.
Maar terselfdertyd was hulle beslis baie pro-apartheid.
Vorige onderwerp: Wat Wals is vals is
Volgende onderwerp: watter mentaliteit is dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:40:19 MGT 2024