Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog nuus 24/4
Nog nuus 24/4 [boodskap #76609] Do, 24 April 2003 14:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Antie Winnie is skuldig bevind op 44 aanklagte van bedrog en 'n aantal
klagte van diefstal.
More sal die verdediging kans gegee word om te pleit vir versagting, en ons
weet nie of die vonnis al more opgelê sal word nie.
Die ANC se woordvoerder is bitter verontwaardig dat die regter dit durf waag
het om haar skuldig te bevind.

Annette
Re: Nog nuus 24/4 [boodskap #76634 is 'n antwoord op boodskap #76609] Do, 24 April 2003 23:56 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
44 aanklagte en ook nog n aantal klagte van diefstal?..... en dan vervolgens
n woordvoerdertjie van ANC wat bitter verontwaardig is dat die regter haar
skuldig bevind het?......... mmmmmmmmmmm :o)
BWHAAAAAAAAAHAHAHAHAHAHAAHAHAHAH DREAM ON WOORDVOORDERTJIE! :-)

> Antie Winnie is skuldig bevind op 44 aanklagte van bedrog en 'n aantal
> klagte van diefstal.
> More sal die verdediging kans gegee word om te pleit vir versagting, en ons
> weet nie of die vonnis al more opgelê sal word nie.
> Die ANC se woordvoerder is bitter verontwaardig dat die regter dit durf waag
> het om haar skuldig te bevind.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 17/4
Volgende onderwerp: Nuus 24/4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:44:56 MGT 2024