Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 24/4
Nuus 24/4 [boodskap #76597] Do, 24 April 2003 08:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Ongelukkige man wat 6 maande gelede van sy vrou geskei is, het haar by
die Panorama hospitaal gaan doodskiet.
Blykbaar op die parkeerterrein.

In gister se koerant was daar toe 'n artikel oor die verslae van die
fiksheidskundige en die kopdokter wat vir die Krieketspan aangestel is -
waarop die bestuur en die spelers geen ag op geslaan het nie.
Tog snaaks dat Herschelle, wat deur beide kundiges uitgewys is as ongeskik -
die beste gemiddelde van alle kolwers op die toernooi aangeteken het. Dan is
daar natuurlik ook ander spelers wat volgens beide kenners stroopsoet en
doodreg was, maar hulle kon nog steeds geen hond haaraf maak in die toernooi
nie.

Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
horings.:))))))))

Annette
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76600 is 'n antwoord op boodskap #76597] Do, 24 April 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As die krieketmanne se data voor die tyd bekend was, waarom het die
spanbestuur dit gelate aanvaar? Ook, vanwaar die gerieflike lekkasie van
inligting?
Miskien moet meer pertinente aan die Xhosa-krieketbaas, Majola, gevra word.
Om bloot die kriketkaptein die pad te steek sal seker nie die probleme oplos
nie.

"Annette" wrote in message
news:b885ig$7b9i1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Ongelukkige man wat 6 maande gelede van sy vrou geskei is, het haar by
> die Panorama hospitaal gaan doodskiet.
> Blykbaar op die parkeerterrein.
>
> In gister se koerant was daar toe 'n artikel oor die verslae van die
> fiksheidskundige en die kopdokter wat vir die Krieketspan aangestel is -
> waarop die bestuur en die spelers geen ag op geslaan het nie.
> Tog snaaks dat Herschelle, wat deur beide kundiges uitgewys is as ongeskik -
> die beste gemiddelde van alle kolwers op die toernooi aangeteken het. Dan is
> daar natuurlik ook ander spelers wat volgens beide kenners stroopsoet en
> doodreg was, maar hulle kon nog steeds geen hond haaraf maak in die toernooi
> nie.
>
> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
> horings.:))))))))
>
>
> Annette
>
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76618 is 'n antwoord op boodskap #76597] Do, 24 April 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hê? Joost is mos met Amore getroud? Gaan hulle nou weer skei?! O wel, wys
jou net, jy kan nie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie :-))

E

"Annette" wrote:

> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
> horings.:))))))))
>
>
> Annette
>
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76640 is 'n antwoord op boodskap #76618] Vr, 25 April 2003 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - kyk na die rede en die smaailies - dis eintlik net 'n ou grappie.
Annette

"Elaine" wrote in message
news:3ea82d2a.0@news1.mweb.co.za...
> Hê? Joost is mos met Amore getroud? Gaan hulle nou weer skei?! O wel, wys
> jou net, jy kan nie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie :-))
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>
>> Joost en sy nuwe vrou gaan skei - sy was onder die indruk 'n bul het twee
>> horings.:))))))))
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 24/4 [boodskap #76654 is 'n antwoord op boodskap #76640] Vr, 25 April 2003 10:28 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmm.... so gedink. My laat gisteraand getref terwyl ek voor die t.v. gelê
en niks doen het nie. Ek dink ek kort 'n lekker laaaaaaannnnnnnggggg
vakansie...

E

"Annette" skryf in boodskap news:b8a88b$81egm$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine - kyk na die rede en die smaailies - dis eintlik net 'n ou grappie.
> Annette
Vorige onderwerp: Nog nuus 24/4
Volgende onderwerp: Nuus 28/4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:06:51 MGT 2024