Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 11/4
Nuus 11/4 [boodskap #75782] Vr, 11 April 2003 07:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe Reƫnkoningin word gekroon. Dis nou die jonge nuwe Modjadji. Haar ma
is kort na haar ouma dood, so die nuwe koningin het nie die ondervinding en
opleiding wat sy sou gehad het nie, en sal dus deur beraders en ander
hulpverleners bygestaan word.
Die geskiedenis wys dat sulke opsette nie so lekker werk nie - so ons sal
maar moet sien.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 1 April
Volgende onderwerp: Nuus 17/4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:07:26 MGT 2024