Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 24/3
Nuus 24/3 [boodskap #74874] Ma, 24 Maart 2003 15:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met die heen en weer geskarrel van die oorlopers in die parlement wat
Vrydagnag om 12 begin het en vir die 15 dae grasietydperk kan voorduur, is
daar die volgende ontwikkelings. alreeds.
1) Met die oorloop van vier NNP lede na die ANC, het die ANC besluit hulle
het nie meer die NNP nodig om mee saam te werk op provinsiale vlak nie, maar
Marthinus kan aanbly as premier tot die verkiesing volgende jaar.
2) Daar het ook 4 lede van die NNP oorgeloop na die DA, omdat hulle voel dat
Mathinus net vir sy eie bas sorg.
3) Pietertjie Marais stig sy eie party.
4) Cassie Aucamp, enigste parlementêre verteenwoordiger van sy party, wil
oorloop na die nuwe party wat hy gestig het. - maar hy word gedreig met
hofsake deur sy ou party.

Annette
Re: Nuus 24/3 [boodskap #74896 is 'n antwoord op boodskap #74874] Di, 25 Maart 2003 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> 4) Cassie Aucamp, enigste parlementêre verteenwoordiger van sy party, wil
> oorloop na die nuwe party wat hy gestig het. - maar hy word gedreig met
> hofsake deur sy ou party.
>
> Annette

Snaaks nè? En dan is hy nogal die mens wat tydens die vorige oorlopery
na die oorlopers verwys het as "crosstitutes" :-)
Re: Nuus 24/3 [boodskap #74898 is 'n antwoord op boodskap #74896] Di, 25 Maart 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - die arme mens - miskien moet hy sy naam verander na Kassie:)))
Ek moet sê daardie triek van hom is uniek:)))

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0303242344.1cb7ef3e@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> 4) Cassie Aucamp, enigste parlementêre verteenwoordiger van sy party, wil
>> oorloop na die nuwe party wat hy gestig het. - maar hy word gedreig met
>> hofsake deur sy ou party.
>>
>> Annette
>
> Snaaks nê? En dan is hy nogal die mens wat tydens die vorige oorlopery
> na die oorlopers verwys het as "crosstitutes" :-)
Re: Nuus 24/3 [boodskap #74909 is 'n antwoord op boodskap #74898] Di, 25 Maart 2003 16:07 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gladde hare, blink vel, dierbare ouers, maar ....

"Annette" wrote in message
news:b5p38h$2ameof$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee - die arme mens - miskien moet hy sy naam verander na Kassie:)))
> Ek moet sê daardie triek van hom is uniek:)))
>
> Annette
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0303242344.1cb7ef3e@posting.google.com...
>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>>> 4) Cassie Aucamp, enigste parlementêre verteenwoordiger van sy party, wil
>>> oorloop na die nuwe party wat hy gestig het. - maar hy word gedreig met
>>> hofsake deur sy ou party.
>>>
>>> Annette
>>
>> Snaaks nê? En dan is hy nogal die mens wat tydens die vorige oorlopery
>> na die oorlopers verwys het as "crosstitutes" :-)
>
Vorige onderwerp: Nuus 18/3.
Volgende onderwerp: Nuus 27/3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:00:42 MGT 2024