Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Zimbabwe - Mugabe is 'n gesinsman ...
Zimbabwe - Mugabe is 'n gesinsman ... [boodskap #73743] Di, 18 Februarie 2003 18:10 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die "Star" (18 Feb 2003) rapporteer oor Mugabe se 2 kinders wat uit 'n
privaatskool verwyder is vanweë onnodige aandag wat die kinders daar van
ander skoliere gekry het. Die artikel bevat die volgende brokkie inligting:
(Ongelukkig word die "Star" in engels gepubliseer.)

***************

"Both Robert Jnr and Bona were born out of an adulterous affair and between
the president and his then secretary, Grace Marufu. Mugabe subsequently
married Marufu in then 1997 after the death of his first wife, Ghanaian-born
Sally.

But this was after FinancialGazette journalists who had reported on the
affair, which started when Sally was confined to hospital under suffering
from kidney problems, were jailed for "telling lies".

Bona, who was attending the Dominican Convent, are now receiving lessons at
State House, the privately owned Standard newspaper said. The schools from
which the children have been withdrawn are the most plush and expensive in
Harare. Mugabe's spokesperson, George Charamba, has described the report as
a crass intrusion into the privacy of minors and warned the journalists
responsible of dire legal consequences."

Nou wonder mens of die siektetoestand van Sally, of haar dood, ooit
ondersoek is.
Re: Zimbabwe - Mugabe is 'n gesinsman ... [boodskap #73783 is 'n antwoord op boodskap #73743] Wo, 19 Februarie 2003 18:14 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja die gemors... hy het haar seker saam met sy ander vrou
vergiftig of dalk nog getoor... onthou, dis al wat hulle ken!
Muti dokters....
Toordokters....
Afrika dokters!

"Jonas" skryf in boodskap news:b2tt04$40n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Die "Star" (18 Feb 2003) rapporteer oor Mugabe se 2 kinders wat uit 'n
> privaatskool verwyder is vanweë onnodige aandag wat die kinders daar van
> ander skoliere gekry het. Die artikel bevat die volgende brokkie inligting:
> (Ongelukkig word die "Star" in engels gepubliseer.)
>
[knip]
>
> Nou wonder mens of die siektetoestand van Sally, of haar dood, ooit
> ondersoek is.
>
Vorige onderwerp: Nuus 19/2
Volgende onderwerp: Nuus 18/3.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:22:56 MGT 2024