Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 9/2
Nuus 9/2 [boodskap #73265] So, 09 Februarie 2003 09:50
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) 'n Taxi met sitplek vir 21 is by Laingburg van die pad afgetrek en
gekonfiskeer. Die remme was foutief, en daar was ook fout met die
stuurmeganisme. Die bestuurder/eienaar was onder die invloed van drank en is
summier opgesluit. Daar was ook 46 mense in die bus - 27 volwassenes, 19
kinders en hul bagasie.

2) Marcel Adams, geliefde die afgelope 10 jaar van Dr Piet ( Promises)
Koornhof, wil nou glo " trou" met 'n 53-jarige vreeslike ryk Duitser wat nog
nie van sy vrou (wat aan 'n rolstoel gekluister is) geskei is nie. Dr Piet
is nog nie van sy vrou Lulu geskei nie.
Die hele liegstorie ( volgens die Dr. in Burger is hulle nog net so vreeslik
gelukkig en dit is net 'n vriendskap van Marcel ) is glo aan Huisgenoot
verkoop.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 31/1
Volgende onderwerp: Nuus 19/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:24:59 MGT 2024