Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 31/1
Nuus 31/1 [boodskap #72875] Vr, 31 Januarie 2003 05:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
8 persone is vermis.

Annette
Re: Nuus 31/1 [boodskap #72990 is 'n antwoord op boodskap #72875] Sa, 01 Februarie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 07:00:09 +0200, "Annette" wrote:

> Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
> 8 persone is vermis.
>
> Annette
>

Soos die kraai vlieg is dit sowat twintig kilos vanaf my huis,
Annette.

DD
Re: Nuus 31/1 [boodskap #72994 is 'n antwoord op boodskap #72990] Sa, 01 Februarie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor op die ou end is daar 4 oorlede, een is ongedeerd gered, en die
ander drie het rook ingeasem.

Dit moet nogal angswekkend wees.

Annette

"DD" skryf in boodskap news:2tsn3voqnl2krehg8a9suop0jstkn9ub4m@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 07:00:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
>> 8 persone is vermis.
>>
>> Annette
>>
>
> Soos die kraai vlieg is dit sowat twintig kilos vanaf my huis,
> Annette.
>
> DD
>
Re: Nuus 31/1 [boodskap #72996 is 'n antwoord op boodskap #72990] Sa, 01 Februarie 2003 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
en die mossie ?

"DD" skryf in boodskap news:2tsn3voqnl2krehg8a9suop0jstkn9ub4m@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 07:00:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
>> 8 persone is vermis.
>>
>> Annette
>>
>
> Soos die kraai vlieg is dit sowat twintig kilos vanaf my huis,
> Annette.
>
> DD
>
Re: Nuus 31/1 [boodskap #72998 is 'n antwoord op boodskap #72996] Sa, 01 Februarie 2003 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 1 Feb 2003 19:05:16 +0200, "Pieter" wrote:

> en die mossie ?
>
>
>
>

Kanarie (ek dink) Pieter.
Oudmodies. Metaanlampe
is aan die orde van die dag.

DD
Re: Nuus 31/1 [boodskap #73004 is 'n antwoord op boodskap #72998] Sa, 01 Februarie 2003 19:14 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
Kanarie (ek dink) Pieter.
> Oudmodies. Metaanlampe
> is aan die orde van die dag.
---
Metaanlampe is ook oudtyds ...
Elektroniese kanaries word al baie jare gebruik. :-)
Vorige onderwerp: Nuus 23/1
Volgende onderwerp: Nuus 9/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:08:03 MGT 2024