Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Onwedergebore
Onwedergebore [boodskap #72702] Wo, 29 Januarie 2003 14:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rashied Staggie, kort nadat sy broer deur Pagad vermoor is, het verklaar dat
jy hy 'n wedergebore Christen is. Intussen het daar baie water in die see
geloop, en uiteindelik is hy gister skuldig bevind dat hy 'n gangrape (
bendeverkragting?) beveel het op 'n dame omdat sy glo 'n polisie-informant
sou wees.
Die vonnis word more gevel, en die minimumvonnis vir so 'n misdaad is
lewenslange gevangenisstraf.
Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
"As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."

Sjeim.

Annette
Re: Onwedergebore [boodskap #72706 is 'n antwoord op boodskap #72702] Wo, 29 Januarie 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.

Annette

.com> skryf in boodskap news:q6qf3vs4vp426ncolahdfki7rpt3nofu02@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
>> "As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."
>
> Dalk het hy nie elke maand sy tiende betaal nie, en toe word sy siel
> teruggeneem na 'n ruk? (m.a.w re-possessed - die engels werk beter
> in die geval )
>
Re: Onwedergebore [boodskap #72709 is 'n antwoord op boodskap #72702] Wo, 29 Januarie 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy't ook seker so 'n vissie op sy kar se bomper (bumper) gehad. Gewoonlik
indikatief dat die kar se bestuurder vanweë sy totale onvermoë om te kan
bestuur hom nou na die geloof gewend het.
Is dit nie opvallend dat die wedergeorenes aanvaar dat almal om hulle
sondaars is, en niks van die Bybel weet nie.
'n Vriend merk op tov sy x-vrou wat 'n wedergeborene geword het - "die
eerste doop het nie gevat nie ...."

"Annette" skryf in boodskap news:b18ohn$vqe87$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rashied Staggie, kort nadat sy broer deur Pagad vermoor is, het verklaar dat
> jy hy 'n wedergebore Christen is. Intussen het daar baie water in die see
> geloop, en uiteindelik is hy gister skuldig bevind dat hy 'n gangrape (
> bendeverkragting?) beveel het op 'n dame omdat sy glo 'n polisie-informant
> sou wees.
> Die vonnis word more gevel, en die minimumvonnis vir so 'n misdaad is
> lewenslange gevangenisstraf.
> Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
> "As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."
>
> Sjeim.
>
> Annette
>
Re: Onwedergebore [boodskap #72710 is 'n antwoord op boodskap #72702] Wo, 29 Januarie 2003 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
> "As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."

Dalk het hy nie elke maand sy tiende betaal nie, en toe word sy siel
teruggeneem na 'n ruk? (m.a.w re-possessed - die engels werk beter
in die geval )
Re: Onwedergebore [boodskap #72718 is 'n antwoord op boodskap #72702] Wo, 29 Januarie 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat is dit met die Adrians en hulle dagboeke?:))
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:mdrf3vg5q2l6j25pujbdi51la109bu6l7p@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
>> sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.
>
> Ja, dis tragies dat mense so bitter min van en oor hulle gelowe weet -
> rerig tragies.
> Ek het maar daardie stupid "grappie" gemaak, want dit was 'n algemene
> sêding so 10- 15 jaar terug in die Charismatiese kringe. Elkgeval -
> Staggie se storie klink amper soos 'n episode uit "The Sacred Diary of
> Adrian Plass (aged 37 3/4)".
> Dis stokoud, maar die humor is vandag nogsteeds van pas. :-)
>
Re: Onwedergebore [boodskap #72719 is 'n antwoord op boodskap #72706] Wo, 29 Januarie 2003 15:13 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
> sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.

Ja, dis tragies dat mense so bitter min van en oor hulle gelowe weet -
rerig tragies.
Ek het maar daardie stupid "grappie" gemaak, want dit was 'n algemene
sêding so 10- 15 jaar terug in die Charismatiese kringe. Elkgeval -
Staggie se storie klink amper soos 'n episode uit "The Sacred Diary of
Adrian Plass (aged 37 3/4)".
Dis stokoud, maar die humor is vandag nogsteeds van pas. :-)
Vorige onderwerp: Die Pous
Volgende onderwerp: Kerk en Steve Hofmeyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:08:27 MGT 2024