Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 22/1
Nuus 22/1 [boodskap #72271] Wo, 22 Januarie 2003 12:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
Dit gaan nou genoem word Securicorpark.

Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?

Annette
Re: Nuus 22/1 [boodskap #72273 is 'n antwoord op boodskap #72271] Wo, 22 Januarie 2003 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jan 2003 14:11:55 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
> Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
>
> Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?
>
> Annette
>
>

ek wonder regtig hoeveel navorsing word gedoen voordat iemand aangaan
met so n groot naamsverandering. hulle gaan nou al die kostes aan om
borde, tekens, skryfbehoeftes en seker nog n kleinhuis vol ander dinge
te verander en dan noem die meerderheid mense nogsteeds die plek
loftus. watse naam is securicorpark in elkgeval. dit val nie lekker op
die oor of die tong nie. as jy dan nou moet verander terwille van
verandering kies dan iets wat mense kan se met een asem. wat kry hulle
nou vir die naamsverandering. n maaase rekening en derduisende mense
wat vir jare lank rondloop en vra securiwat? oo jy meen loftus.

plaas hulle eerder nog n skrum masjien en balle koop of die geld vir n
kinderhuis gee of aids medisyne koop....

>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Securicorpark [boodskap #72278 is 'n antwoord op boodskap #72273] Wo, 22 Januarie 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
> Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
> Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
> Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?

Anton McDuck
ek wonder regtig hoeveel navorsing word gedoen voordat iemand
aangaan met so 'n groot naamsverandering. hulle gaan nou al die
kostes aan om borde, tekens, skryfbehoeftes en seker nog 'n
kleinhuis vol ander dinge te verander

Wouter
Daar is gewoonlik net een rede vir so 'n verandering, 'n borg
(in die geval seker Securicor) betaal 'n paar miljoen vir
naamregte. Die kostes waaarvan jy praat is kleingeld en
sal gewoonlik ook vir die borg se rekening wees.

Anton
plaas hulle eerder nog 'n skrum masjien en balle koop of
die geld vir 'n kinderhuis gee of aids medisyne koop....

Wouter
Hulle sal juis as gevolg van die naamsverandering
geld hê vir meer balle en 'n skrummasjien....
Re: Securicorpark [boodskap #72279 is 'n antwoord op boodskap #72278] Wo, 22 Januarie 2003 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die navorsing moes gedoen gewees het voordat ons amateursport vaarwel
toegeroep het - ons het almal huursoldate geword.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e2eb6c4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
>> Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
>> Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
>> Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?
>
> Anton McDuck
> ek wonder regtig hoeveel navorsing word gedoen voordat iemand
> aangaan met so n groot naamsverandering. hulle gaan nou al die
> kostes aan om borde, tekens, skryfbehoeftes en seker nog n
> kleinhuis vol ander dinge te verander
>
> Wouter
> Daar is gewoonlik net een rede vir so 'n verandering, 'n borg
> (in die geval seker Securicor) betaal 'n paar miljoen vir
> naamregte. Die kostes waaarvan jy praat is kleingeld en
> sal gewoonlik ook vir die borg se rekening wees.
>
> Anton
> plaas hulle eerder nog n skrum masjien en balle koop of
> die geld vir n kinderhuis gee of aids medisyne koop....
>
> Wouter
> Hulle sal juis as gevolg van die naamsverandering
> geld hê vir meer balle en 'n skrummasjien....
>
Re: Securicorpark [boodskap #72307 is 'n antwoord op boodskap #72278] Do, 23 Januarie 2003 12:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Gister op Sê wie - dit sou darem lekker sports gewees het as WP Kelders
die 7-syfer borgskap vir die Blou Bulle gegee het;))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e2eb6c4.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
>> Loftus ( rugbymekka van die bloues ) is nie meer nie.
>> Dit gaan nou genoem word Securicorpark.
>> Wonder of hulle nou gaan beter vaar in die Super 12?
>
> Anton McDuck
> ek wonder regtig hoeveel navorsing word gedoen voordat iemand
> aangaan met so 'n groot naamsverandering. hulle gaan nou al die
> kostes aan om borde, tekens, skryfbehoeftes en seker nog n
> kleinhuis vol ander dinge te verander
>
> Wouter
> Daar is gewoonlik net een rede vir so 'n verandering, 'n borg
> (in die geval seker Securicor) betaal 'n paar miljoen vir
> naamregte. Die kostes waaarvan jy praat is kleingeld en
> sal gewoonlik ook vir die borg se rekening wees.
>
> Anton
> plaas hulle eerder nog 'n skrum masjien en balle koop of
> die geld vir 'n kinderhuis gee of aids medisyne koop....
>
> Wouter
> Hulle sal juis as gevolg van die naamsverandering
> geld hê vir meer balle en 'n skrummasjien....
>
Vorige onderwerp: Nuus 11/1
Volgende onderwerp: Nuus 23/1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:18:36 MGT 2024