Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gesprekke in die binnekamer
Re: Gesprekke in die binnekamer [boodskap #5923] Wo, 13 Maart 1996 00:00
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Jan skryf:

> Ons het die 'tin' fasiliteit gehad maar sekere KARAKTERS (mense :-))
> het massiewe KARAKTERstelle (data) gaan aflaai, ten spyte
> van versoeke om die koste daaraan verbonde in ag te neem.
>
> Die gevolg is dat ons nie meer toegang tot die nuusgroepe het
> nie. Miskien ook goed, want nou mors ek ook nie meer my tyd ...

[knip]

Jy kan natuurlik jou eie nuusgroepprogram installeer, en dit net
eenvoudig rig op 'n geskikte NNTP bediener - dis wat ek met Tin doen.
Ons onvang nie die nuusgroepe op ons eie stelsel nie, maar ek mik Tin
na 'n ander stelsel wat wel die berigte ontvang.

Na aanleiding van jou verwysing na die soort snert wat mens op die
nuusgroepe lees, het my hierdie "Achievement Awards" deur die redakteur
van Unix Review laat opdiep:

Award for the Least-Discussed Downside of the Internet: Surfing the
Net and reading newsgroups on company time.

Award for the Most-Discussed and Least Problematic Area of the
Internet: Pornography.

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: Re: Klimaat en Godsdiens
Volgende onderwerp: PotjesLatijn 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:13:45 MGT 2024