|
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #71886 is 'n antwoord op boodskap #71788] |
Ma, 13 Januarie 2003 15:57 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na wat jy verlede week hier kwytgeraak het, neem ek jou nie kwalik dat
jy nie weer as Gideon verskyn nie. Jy doen jou gewildheid nie goed
nie!
Max_________________________________________________
"\( ` . liZarD" skryf in boodskap news:...
> Ek het die fout gekry. Crowded Cubicle SMS werk nou in NS ook. Gaan check
> dit bietjie uit!
>
> http://myweb.absa.co.za/gschoonbee/sms/index.htm
>
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: doggie ::
> (_o_)
>
> Web: www.crowded.co.za
|
|
|
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #72162 is 'n antwoord op boodskap #71886] |
Sa, 18 Januarie 2003 04:25 |
unk...
Boodskappe: 4 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Eintlik is lizard maar my skuilnaam orals oor die net. IRC... ICQ.... NG en
`n paar ander. Ek het net nie laas geweet hoe mens die e-mail en naam weg
kry nie, jy weet, dat dit nie sigbaar is vir almal nie.
Ek verstaan nie presies wat jy met die laaste sin bedoel nie?
Lekker dag vir jou verder
-- gideon
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301130757.5f4dd733@posting.google.com...
> Na wat jy verlede week hier kwytgeraak het, neem ek jou nie kwalik dat
> jy nie weer as Gideon verskyn nie. Jy doen jou gewildheid nie goed
> nie!
>
> Max_________________________________________________
>
> "\( ` . liZarD" wrote in message
news:...
>> Ek het die fout gekry. Crowded Cubicle SMS werk nou in NS ook. Gaan check
>> dit bietjie uit!
>>
>> http://myweb.absa.co.za/gschoonbee/sms/index.htm
>>
>> ,-._,-.
>> \/)"(\/ :: doggie ::
>> (_o_)
>>
>> Web: www.crowded.co.za
|
|
|
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #72191 is 'n antwoord op boodskap #72162] |
Ma, 20 Januarie 2003 14:04 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"\( ` . liZarD"
> Eintlik is lizard maar my skuilnaam orals oor die net. IRC... ICQ.... NG en
> `n paar ander. Ek het net nie laas geweet hoe mens die e-mail en naam weg
> kry nie, jy weet, dat dit nie sigbaar is vir almal nie.
>
> Ek verstaan nie presies wat jy met die laaste sin bedoel nie?
>
> Lekker dag vir jou verder
> -- gideon
Watter woord verstaan jy nie, dan verduidelik ek dit vir jou...
|
|
|