Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Klimaat en Godsdiens
Re: Klimaat en Godsdiens [boodskap #5921] Wo, 13 Maart 1996 00:00
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 13 Mar 1996, Jan Gertenbach wrote:

> Robert Sandilands sê:
>
>> As 'n mense Godsdienstig na die saak kyk is dood eintlik net 'n skuif na
>> 'n better/slegter klimaat toe ;-) )
>
> Dus, 'n predikant is 'n klimatoloog. :-)
>
> Jan.
>>

Laat my dink aan 'n storietjie oor Voltaire, wat op sy sterfbed deur die
biskop gevra is: "Do you renounce the devil and all his ways?"
Voltaire antwoord glo toe: "Now is not the time to make enemies."

Frank (psychisch defectief)
Vorige onderwerp: PotjesLatijn (Re:)
Volgende onderwerp: Re: Gesprekke in die binnekamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:59:34 MGT 2024