Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Hond gedrag
Hond gedrag [boodskap #71549] Wo, 08 Januarie 2003 04:22 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
Re: Hond gedrag [boodskap #71563 is 'n antwoord op boodskap #71549] Wo, 08 Januarie 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" - dit klink nogal goed...
Probeer 'n bietjie "Jeyesfluid" om die roosbome spuit (liggies) - die brakke
hou klaarblyklik nie van die reuk nie.

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0301072022.f629059@posting.google.com...
> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
Re: Hond gedrag [boodskap #71577 is 'n antwoord op boodskap #71549] Wo, 08 Januarie 2003 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai shame, ja ek ken die gevoel! Sy's nog 'n jong hond en sy sal dit
mettertyd ophou doen. Kry vir haar 'n paar lekker groot bene, varkoortjies,
hoewe (lg. 2 kan jy by die veearts kry) en 'n paar ander goed waaraan jy kan
dink waaraan sy kan lê en kou as jy nie by die huis is nie. Anders sal jy
vir haar 'n "afskorting" moet bou waar sy kan bly wanneer jy nie daar is
nie. Maak net seker al haar goedjies is daarin ander kou sy 'n gat reg deur
die draad. Heel moontlik doen sy dit vir aandag of sy's verveeld. Ek het
nou die dag op my kollie afgekom waar sy aan die muur gelê en kou het - so
jy't al my simpatie!!
Dalk moet jy vir die veearts gaan vra hoekom jou hond nog nie op hitte
gegaan het nie, daar's dalk iets fout met haar.

Groete
Elaine

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0301072022.f629059@posting.google.com...
> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
Re: Hond gedrag [boodskap #71594 is 'n antwoord op boodskap #71577] Wo, 08 Januarie 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy het nie 'n veearts nodig om af te lei sy het 'n lesbiese hond nie;)))
Annette

"Elaine" wrote in message
news:3e1c0448.0@news1.mweb.co.za...
> Haai shame, ja ek ken die gevoel! Sy's nog 'n jong hond en sy sal dit
> mettertyd ophou doen. Kry vir haar 'n paar lekker groot bene, varkoortjies,
> hoewe (lg. 2 kan jy by die veearts kry) en 'n paar ander goed waaraan jy kan
> dink waaraan sy kan lê en kou as jy nie by die huis is nie. Anders sal jy
> vir haar 'n "afskorting" moet bou waar sy kan bly wanneer jy nie daar is
> nie. Maak net seker al haar goedjies is daarin ander kou sy 'n gat reg deur
> die draad. Heel moontlik doen sy dit vir aandag of sy's verveeld. Ek het
> nou die dag op my kollie afgekom waar sy aan die muur gelê en kou het - so
> jy't al my simpatie!!
> Dalk moet jy vir die veearts gaan vra hoekom jou hond nog nie op hitte
> gegaan het nie, daar's dalk iets fout met haar.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Kinky" wrote in message
> news:4bb80b32.0301072022.f629059@posting.google.com...
>> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
>> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
>> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
>> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
>> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
>> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
>> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
>> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
>> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71611 is 'n antwoord op boodskap #71549] Wo, 08 Januarie 2003 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Sy is 'n miskoop - sy sal 'n stoomhond wees!
Een regmaakman sal ons uitkoms bied.

:-bvb-:
Ek wens almal nog een gelukkig nuwe jaar.
Vergeef my my afrikaans, my voorouers het die boot na SA gemis
______

kin...@hotmail.com (Kinky) skryf in
:
>
> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
Re: Hond gedrag [boodskap #71625 is 'n antwoord op boodskap #71549] Wo, 08 Januarie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n oulike hondtjie.

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0301072022.f629059@posting.google.com...
> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
Re: Hond gedrag [boodskap #71636 is 'n antwoord op boodskap #71594] Do, 09 Januarie 2003 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar Annette - selfs lesbiese honde gaan op hitte :o)))

E

"Annette" skryf in boodskap news:avhbsb$fh7hf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sy het nie 'n veearts nodig om af te lei sy het 'n lesbiese hond nie;)))
> Annette
Re: Hond gedrag [boodskap #71644 is 'n antwoord op boodskap #71636] Do, 09 Januarie 2003 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet, maar stilletjies sodat niemand dit kan agterkom nie;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1cc470.0@news1.mweb.co.za...
> Maar Annette - selfs lesbiese honde gaan op hitte :o)))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avhbsb$fh7hf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sy het nie 'n veearts nodig om af te lei sy het 'n lesbiese hond nie;)))
>> Annette
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71662 is 'n antwoord op boodskap #71644] Do, 09 Januarie 2003 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol

"Annette" skryf in boodskap news:aviohu$g8f1j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet, maar stilletjies sodat niemand dit kan agterkom nie;))
> Annette
Re: Hond gedrag [boodskap #71682 is 'n antwoord op boodskap #71563] Do, 09 Januarie 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> "Kinky" - dit klink nogal goed...
> Probeer 'n bietjie "Jeyesfluid" om die roosbome spuit (liggies) - die brakke
> hou klaarblyklik nie van die reuk nie.

KinkY: Dankie Jonas en Elaine! Ek gaan julle raad volg en sal rapporteer.
:-)
Re: Hond gedrag [boodskap #71714 is 'n antwoord op boodskap #71636] Vr, 10 Januarie 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Maar Annette - selfs lesbiese honde gaan op hitte :o)))

Ja, veral die tewe, hoor.
Re: Hond gedrag [boodskap #71742 is 'n antwoord op boodskap #71714] Vr, 10 Januarie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
katryn wanneer kom kuier jy in ons states ?

"Katryn" skryf in boodskap news:sfot1vclrlq9om4ki8f2eie07drs1dltc3@4ax.com...
> "Elaine" wrote:
>
>> Maar Annette - selfs lesbiese honde gaan op hitte :o)))
>
> Ja, veral die tewe, hoor.
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71746 is 'n antwoord op boodskap #71742] Vr, 10 Januarie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pieter" wrote:

> katryn wanneer kom kuier jy in ons states ?

As dit net van my afgehang het, was ek al gister daar! :-)
Maar DALK volgende jaar.
Re: Hond gedrag [boodskap #71748 is 'n antwoord op boodskap #71746] Vr, 10 Januarie 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wat keer jou
Re: Hond gedrag [boodskap #71749 is 'n antwoord op boodskap #71746] Vr, 10 Januarie 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Waar het jy gebly

"Katryn" skryf in boodskap news:hkdu1vo6q6dfsn7e6ksj8fqi7kd89aspt7@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> katryn wanneer kom kuier jy in ons states ?
>
> As dit net van my afgehang het, was ek al gister daar! :-)
> Maar DALK volgende jaar.
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71751 is 'n antwoord op boodskap #71746] Vr, 10 Januarie 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[3]  is tans af-lyn  pwbotha[3]
Boodskappe: 41
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Nee julle responsetime is die van 'n bruin brood, gaan maar slaap

"Katryn" skryf in boodskap news:hkdu1vo6q6dfsn7e6ksj8fqi7kd89aspt7@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> katryn wanneer kom kuier jy in ons states ?
>
> As dit net van my afgehang het, was ek al gister daar! :-)
> Maar DALK volgende jaar.
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71752 is 'n antwoord op boodskap #71749] Vr, 10 Januarie 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pieter" wrote:

> Waar het jy gebly

Eversdal, Durbanville. Ek skryf gou privaat verder. :-)
Re: Hond gedrag [boodskap #71778 is 'n antwoord op boodskap #71549] Sa, 11 Januarie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet darem nie, dit kan haar gunsteling swemslag wees:))
Annette

"DD" skryf in boodskap news:vd002vsaonjn4g0hkilpbhg22r9icjcdir@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 16:31:33 -0500, Katryn
> het geskryf:
>
>> "pieter" wrote:
>>
>>> Waar het jy gebly
>>
>> Eversdal, Durbanville. Ek skryf gou privaat verder. :-)
>
> Nie baie komplimentered wanneer jy onder die vaandel van
> 'Hond gedrag' jou vorige woonplek verskaf nie, Katryn.
>
> DD
>
Re: Hond gedrag [boodskap #71779 is 'n antwoord op boodskap #71752] Sa, 11 Januarie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jan 2003 16:31:33 -0500, Katryn
het geskryf:

> "pieter" wrote:
>
>> Waar het jy gebly
>
> Eversdal, Durbanville. Ek skryf gou privaat verder. :-)

Nie baie komplimentered wanneer jy onder die vaandel van
'Hond gedrag' jou vorige woonplek verskaf nie, Katryn.

DD
Re: Hond gedrag [boodskap #71783 is 'n antwoord op boodskap #71778] Sa, 11 Januarie 2003 12:05 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 Jan 2003 13:37:14 +0200, "Annette"
het geskryf:

> Ek weet darem nie, dit kan haar gunsteling swemslag wees:))
> Annette
>
>
>

LOL Dan sal ek graag wil gaan lesse neem:-)))

DD
Vorige onderwerp: Honde
Volgende onderwerp: Bye bye bye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:31:40 MGT 2024