Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels vermoord Afrikaans
Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71016] Do, 26 Desember 2002 20:24 na volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Engels diskrimineer en dood Afrikaans.

Dis nie korrek nie en dis 'n skandaal om te sien hoe Engels Afrikaans
vermoord.

Is dit die nuwe Suid-Afrika.

Stop die moord op Afrikaans.

Leo Camerlynck
Vlaandere
België
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71024 is 'n antwoord op boodskap #71016] Vr, 27 Desember 2002 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja my vriend dit is soos dit is.

Daar bestaan feitlik nie meer net Afrikaanse skole nie,aangesien die
Afrikaanse skole plek moet maak vir anderskleuriges wat in Engels onderrig
wil word.
Die Afrikaners het destyds begin om die Afrikaners op te hef.Hulle het
Afrikaanse skole gebou met die Afrikaners se geld.Hulle het niks van iemand
anders weg gevat en vir die Afrikaners gegee nie.Nou steel die ANC en hulle
lakeie alles wat aan die Afrikaners behoort en dwing die Afrikaners om
andersins dit te gee vir diegene wat die Afrikaner en sy
Taal/Kultuur/Godsdiens vermoor.
Die Afrikaner het meer vir die ander volkere gedoen as wat hulle vir hulself
doen.Die klein volkie het vir hulle uit krot-buurtes gehaal en huise
gebou(wat die swart jeug late gebruik het om hulle ouers mee dood te
gooi),daar is ordentlike skole en van die beste hospitale gebou.Die skole en
die boeke is gebrand omdat hulle kwaad was vir
die regering.Hospitale het toegemaak onder die swart
regering.Party is verander in klinieke...ander staan en verwaarloos.
Ek is spyt dat die voormalige regerings ooit iets gedoen het vir die
swartes...want niks word waardeer nie.Hulle is te sleg en bou iets vir
hulself nou steel hulle al wat Afrikaner s'n is.
Ek as Afrikaner is ook jammer oor apartheid...want apartheid het van
barbare,mense probeer maak en vandag sit ons met die rekening!

"Leo Camerlynck" skryf in boodskap news:3e0b6587$0$29638$ba620e4c@news.skynet.be...
> Engels diskrimineer en dood Afrikaans.
>
> Dis nie korrek nie en dis 'n skandaal om te sien hoe Engels Afrikaans
> vermoord.
>
> Is dit die nuwe Suid-Afrika.
>
> Stop die moord op Afrikaans.
>
>
> Leo Camerlynck
> Vlaandere
> België
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71062 is 'n antwoord op boodskap #71024] Sa, 28 Desember 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En gaan jullie dit zo maar laten gebeuren,alles laten afnemen,jullie als
makke schapen naar die slachtery laten leiden?
Als dit zo voortgaat worden jullie de moderne slaven van de zwarten daar ze
onbekwaam zijn om te verwezenlyken wat de blanken verwezenlyken
In heel Africa zijn de zwarte leiders enkel op uit om zich vet te vreten op
de rug van anderen
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:auh72c$4os$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja my vriend dit is soos dit is.
>
> Daar bestaan feitlik nie meer net Afrikaanse skole nie,aangesien die
> Afrikaanse skole plek moet maak vir anderskleuriges wat in Engels onderrig
> wil word.
> Die Afrikaners het destyds begin om die Afrikaners op te hef.Hulle het
> Afrikaanse skole gebou met die Afrikaners se geld.Hulle het niks van iemand
> anders weg gevat en vir die Afrikaners gegee nie.Nou steel die ANC en hulle
> lakeie alles wat aan die Afrikaners behoort en dwing die Afrikaners om
> andersins dit te gee vir diegene wat die Afrikaner en sy
> Taal/Kultuur/Godsdiens vermoor.
> Die Afrikaner het meer vir die ander volkere gedoen as wat hulle vir hulself
> doen.Die klein volkie het vir hulle uit krot-buurtes gehaal en huise
> gebou(wat die swart jeug late gebruik het om hulle ouers mee dood te
> gooi),daar is ordentlike skole en van die beste hospitale gebou.Die skole en
> die boeke is gebrand omdat hulle kwaad was vir
> die regering.Hospitale het toegemaak onder die swart
> regering.Party is verander in klinieke...ander staan en verwaarloos.
> Ek is spyt dat die voormalige regerings ooit iets gedoen het vir die
> swartes...want niks word waardeer nie.Hulle is te sleg en bou iets vir
> hulself nou steel hulle al wat Afrikaner s'n is.
> Ek as Afrikaner is ook jammer oor apartheid...want apartheid het van
> barbare,mense probeer maak en vandag sit ons met die rekening!
> "Leo Camerlynck" wrote in message
> news:3e0b6587$0$29638$ba620e4c@news.skynet.be...
>> Engels diskrimineer en dood Afrikaans.
>>
>> Dis nie korrek nie en dis 'n skandaal om te sien hoe Engels Afrikaans
>> vermoord.
>>
>> Is dit die nuwe Suid-Afrika.
>>
>> Stop die moord op Afrikaans.
>>
>>
>> Leo Camerlynck
>> Vlaandere
>> België
>>
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71077 is 'n antwoord op boodskap #71062] Sa, 28 Desember 2002 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul de Dilbeek wrote:

> In heel Africa zijn de zwarte leiders enkel op uit om zich vet te vreten op
> de rug van anderen

Net soos die Nederlanders dit in Suid-
Afrika en in Suidoos-Asië gedoen het in
'n vorige paar eeue. Hou op om so hovaardig
te wees. En hou jou neus uit ander mense
se sake uit.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71084 is 'n antwoord op boodskap #71077] So, 29 Desember 2002 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doe maar lekker verder je zal wel zien waar je uitkomt
Ik steek mijn neus toch nie in jou zake,ik zeg gewoon mijn mening,dat is
alles
schreef in bericht news:3E0E2E4C.5050502@rogers.com...
>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>
>> In heel Africa zijn de zwarte leiders enkel op uit om zich vet te vreten op
>> de rug van anderen
>
> Net soos die Nederlanders dit in Suid-
> Afrika en in Suidoos-Asië gedoen het in
> 'n vorige paar eeue. Hou op om so hovaardig
> te wees. En hou jou neus uit ander mense
> se sake uit.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71085 is 'n antwoord op boodskap #71084] So, 29 Desember 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul de Dilbeek wrote:

> Ik steek mijn neus toch nie in jou zake,ik zeg gewoon mijn mening,dat is
> alles

En gaan bepeins watter rol België se
besetting van groot dele van Afrika
gespeel het in die verwarring wat daar
nou nog bestaan tussen stamme en
nasionale grense. Julle naam in Afika
is 'n klad op die geskiedenis van
Afrika. Die Engelse besettings van
Afrika het nog hier en daar tot vaste
gevolge gelei. Maar wat kan die Belge
wys as iets bestendigs wat hulle in
Afrika agtergelaat het?

Tant Hessie van De Doorns
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71107 is 'n antwoord op boodskap #71085] So, 29 Desember 2002 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet ook alles 'n bietjie in verhouding besien, Gloudina. Dis waar dat
wat die Belge in Afrika agtergelaat het nie bestendig is gewees nie.
Maar toe die Belge weg was is die Amerikaanse, Franse en Duitse
ondernemers na Kongo gegaan en ook van hulle werk is niks oorgebly
nie.
Kan ook nie sê dat slegs die Belgiese besetting tot verwarring het
gelei. Dit het ook so gewees met die Engelse besetting, en selfs nie
alleen in Afrika nie. Hulle grootste stommiteit is nog gewees dat
hulle die Jode terug na Israël laat gaan het. Sien waar ons nou sit
met die ganse situasie in daardie gebied. Selfs president Truman van
die Verenigde State het al besef in se tyd dit verkeerd was.
Paul bedoel dit nie sleg nie. Maar miskien is dit tog wel beter om
Afrika se eie ontwikkeling te laat deurmaak in plaas van dat nog ooit
vreemde mogendhede daar kom om die sake volgens hulle eie insigte te
bestuur. Niettemin, as dit oor geld gaan weet die Kongolese nog steeds
die weg na Brussel toe terug te vind. Het jy die rapport gelees van
daardie Kongolese tegniese regeringskommissie na die vredestigting 'n
rukkie gelede oor wat hulle sou wil om te kan regeer in hulle land?
Hulle het toe gevra vir die mees luuksueuse villas, dure motors en dit
nie sleg vir hulle eie nie maar ook vir hulle vriende (ek glo daar was
nog 65 daarvan wat minister sou word). Die toekomstige president sal 4
vise-presidente (!) hê wat elk hulle eie villa en motor nodig het!!!
Ook die andere ministers het elk 'n eie grote villa, kantoor en motor
nodig. Desnoods sal die nuwe Kongolese regering huise van mense
onteien om hulle installasie op die wyse moontlik te maak en ek bedoel
nie die huise van blanke mense nie maar huise van hulle eie volk.
En wie sal dit alles moet betaal? Neen, nie hulle nie. Dis die
internasionale gemeenskap wat geag word deur hulle om dit te gaan
doen.
Nietteenstaande hulle Afrikaanse nasionaliteit skyn hulle tog te weet
waar die mosterd aangemaak word!..
So af en toe word ons tog baie op die feite gedruk omtrent watter
soort mense in Afrika môre die baas sal wees. Dis nogal skokkend, vind
ek. Jy verstaan tog ook wel, Gloudina, dat 'n moderne, demokratiese
en welvarende staat nie op sulke wyse kan bestuur word nie?

Die groete vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)

On Sun, 29 Dec 2002 13:21:40 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>> Ik steek mijn neus toch nie in jou zake,ik zeg gewoon mijn mening,dat is
>> alles
>
>
> En gaan bepeins watter rol België se
> besetting van groot dele van Afrika
> gespeel het in die verwarring wat daar
> nou nog bestaan tussen stamme en
> nasionale grense. Julle naam in Afika
> is 'n klad op die geskiedenis van
> Afrika. Die Engelse besettings van
> Afrika het nog hier en daar tot vaste
> gevolge gelei. Maar wat kan die Belge
> wys as iets bestendigs wat hulle in
> Afrika agtergelaat het?
>
> Tant Hessie van De Doorns
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71143 is 'n antwoord op boodskap #71107] Ma, 30 Desember 2002 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vorige week het ek op TV gesien dat er een plaas in Congo is die bestuur
word door een Belgiese maatskapy
Die maatskapy werk zoals vroeer in die koloniale tydperk
Heel die dorp kryg werk van die maatskapy,kryg onderwys,gesondheidssorg enz;
Die mense seg almaal dat die leven daar baie goed is,geen armoede zoals op
vele andere plaase
Toch is die ondernemer fel omstrede
Vroeer in die koloniale periode was Congo welvarend en die paaie goed
onderhouden,corupsie was nihil
Ga daar eens terugkyk nou wat daar van overgeblyf is met die magstryd en
diefstal van ontwiklingsgeld

Excuseer vi my slegte Africaans maar ons doen ons best,jullie mag gerus
reageer
Paul

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:lniu0v8cl4klsst84li5trc442ek9a5oce@4ax.com...
> Moet ook alles 'n bietjie in verhouding besien, Gloudina. Dis waar dat
> wat die Belge in Afrika agtergelaat het nie bestendig is gewees nie.
> Maar toe die Belge weg was is die Amerikaanse, Franse en Duitse
> ondernemers na Kongo gegaan en ook van hulle werk is niks oorgebly
> nie.
> Kan ook nie sê dat slegs die Belgiese besetting tot verwarring het
> gelei. Dit het ook so gewees met die Engelse besetting, en selfs nie
> alleen in Afrika nie. Hulle grootste stommiteit is nog gewees dat
> hulle die Jode terug na Israël laat gaan het. Sien waar ons nou sit
> met die ganse situasie in daardie gebied. Selfs president Truman van
> die Verenigde State het al besef in se tyd dit verkeerd was.
> Paul bedoel dit nie sleg nie. Maar miskien is dit tog wel beter om
> Afrika se eie ontwikkeling te laat deurmaak in plaas van dat nog ooit
> vreemde mogendhede daar kom om die sake volgens hulle eie insigte te
> bestuur. Niettemin, as dit oor geld gaan weet die Kongolese nog steeds
> die weg na Brussel toe terug te vind. Het jy die rapport gelees van
> daardie Kongolese tegniese regeringskommissie na die vredestigting 'n
> rukkie gelede oor wat hulle sou wil om te kan regeer in hulle land?
> Hulle het toe gevra vir die mees luuksueuse villas, dure motors en dit
> nie sleg vir hulle eie nie maar ook vir hulle vriende (ek glo daar was
> nog 65 daarvan wat minister sou word). Die toekomstige president sal 4
> vise-presidente (!) hê wat elk hulle eie villa en motor nodig het!!!
> Ook die andere ministers het elk 'n eie grote villa, kantoor en motor
> nodig. Desnoods sal die nuwe Kongolese regering huise van mense
> onteien om hulle installasie op die wyse moontlik te maak en ek bedoel
> nie die huise van blanke mense nie maar huise van hulle eie volk.
> En wie sal dit alles moet betaal? Neen, nie hulle nie. Dis die
> internasionale gemeenskap wat geag word deur hulle om dit te gaan
> doen.
> Nietteenstaande hulle Afrikaanse nasionaliteit skyn hulle tog te weet
> waar die mosterd aangemaak word!..
> So af en toe word ons tog baie op die feite gedruk omtrent watter
> soort mense in Afrika môre die baas sal wees. Dis nogal skokkend, vind
> ek. Jy verstaan tog ook wel, Gloudina, dat 'n moderne, demokratiese
> en welvarende staat nie op sulke wyse kan bestuur word nie?
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> On Sun, 29 Dec 2002 13:21:40 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Paul de Dilbeek wrote:
>>
>>> Ik steek mijn neus toch nie in jou zake,ik zeg gewoon mijn mening,dat is
>>> alles
>>
>>
>> En gaan bepeins watter rol België se
>> besetting van groot dele van Afrika
>> gespeel het in die verwarring wat daar
>> nou nog bestaan tussen stamme en
>> nasionale grense. Julle naam in Afika
>> is 'n klad op die geskiedenis van
>> Afrika. Die Engelse besettings van
>> Afrika het nog hier en daar tot vaste
>> gevolge gelei. Maar wat kan die Belge
>> wys as iets bestendigs wat hulle in
>> Afrika agtergelaat het?
>>
>> Tant Hessie van De Doorns
>>
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71144 is 'n antwoord op boodskap #71143] Ma, 30 Desember 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert,bedankt
Jy kan dit veel beter verwoord als ek,al wat jy skryf is die waarheid
en die motor wat hulle vra is nie die kleinste nie maar die duurste
mercedes,betaald met Belgies geld van die belastingbetaler
groete
Paul
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:O7%P9.80017$Ti2.11234@afrodite.telenet-ops.be...
> Vorige week het ek op TV gesien dat er een plaas in Congo is die bestuur
> word door een Belgiese maatskapy
> Die maatskapy werk zoals vroeer in die koloniale tydperk
> Heel die dorp kryg werk van die maatskapy,kryg onderwys,gesondheidssorg enz;
> Die mense seg almaal dat die leven daar baie goed is,geen armoede zoals op
> vele andere plaase
> Toch is die ondernemer fel omstrede
> Vroeer in die koloniale periode was Congo welvarend en die paaie goed
> onderhouden,corupsie was nihil
> Ga daar eens terugkyk nou wat daar van overgeblyf is met die magstryd en
> diefstal van ontwiklingsgeld
>
> Excuseer vi my slegte Africaans maar ons doen ons best,jullie mag gerus
> reageer
> Paul
>
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:lniu0v8cl4klsst84li5trc442ek9a5oce@4ax.com...
>> Moet ook alles 'n bietjie in verhouding besien, Gloudina. Dis waar dat
>> wat die Belge in Afrika agtergelaat het nie bestendig is gewees nie.
>> Maar toe die Belge weg was is die Amerikaanse, Franse en Duitse
>> ondernemers na Kongo gegaan en ook van hulle werk is niks oorgebly
>> nie.
>> Kan ook nie sê dat slegs die Belgiese besetting tot verwarring het
>> gelei. Dit het ook so gewees met die Engelse besetting, en selfs nie
>> alleen in Afrika nie. Hulle grootste stommiteit is nog gewees dat
>> hulle die Jode terug na Israël laat gaan het. Sien waar ons nou sit
>> met die ganse situasie in daardie gebied. Selfs president Truman van
>> die Verenigde State het al besef in se tyd dit verkeerd was.
>> Paul bedoel dit nie sleg nie. Maar miskien is dit tog wel beter om
>> Afrika se eie ontwikkeling te laat deurmaak in plaas van dat nog ooit
>> vreemde mogendhede daar kom om die sake volgens hulle eie insigte te
>> bestuur. Niettemin, as dit oor geld gaan weet die Kongolese nog steeds
>> die weg na Brussel toe terug te vind. Het jy die rapport gelees van
>> daardie Kongolese tegniese regeringskommissie na die vredestigting 'n
>> rukkie gelede oor wat hulle sou wil om te kan regeer in hulle land?
>> Hulle het toe gevra vir die mees luuksueuse villas, dure motors en dit
>> nie sleg vir hulle eie nie maar ook vir hulle vriende (ek glo daar was
>> nog 65 daarvan wat minister sou word). Die toekomstige president sal 4
>> vise-presidente (!) hê wat elk hulle eie villa en motor nodig het!!!
>> Ook die andere ministers het elk 'n eie grote villa, kantoor en motor
>> nodig. Desnoods sal die nuwe Kongolese regering huise van mense
>> onteien om hulle installasie op die wyse moontlik te maak en ek bedoel
>> nie die huise van blanke mense nie maar huise van hulle eie volk.
>> En wie sal dit alles moet betaal? Neen, nie hulle nie. Dis die
>> internasionale gemeenskap wat geag word deur hulle om dit te gaan
>> doen.
>> Nietteenstaande hulle Afrikaanse nasionaliteit skyn hulle tog te weet
>> waar die mosterd aangemaak word!..
>> So af en toe word ons tog baie op die feite gedruk omtrent watter
>> soort mense in Afrika môre die baas sal wees. Dis nogal skokkend, vind
>> ek. Jy verstaan tog ook wel, Gloudina, dat 'n moderne, demokratiese
>> en welvarende staat nie op sulke wyse kan bestuur word nie?
>>
>> Die groete vanweë
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>> On Sun, 29 Dec 2002 13:21:40 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>
>>>
>>> Paul de Dilbeek wrote:
>>>
>>>> Ik steek mijn neus toch nie in jou zake,ik zeg gewoon mijn mening,dat is
>>>> alles
>>>
>>>
>>> En gaan bepeins watter rol België se
>>> besetting van groot dele van Afrika
>>> gespeel het in die verwarring wat daar
>>> nou nog bestaan tussen stamme en
>>> nasionale grense. Julle naam in Afika
>>> is 'n klad op die geskiedenis van
>>> Afrika. Die Engelse besettings van
>>> Afrika het nog hier en daar tot vaste
>>> gevolge gelei. Maar wat kan die Belge
>>> wys as iets bestendigs wat hulle in
>>> Afrika agtergelaat het?
>>>
>>> Tant Hessie van De Doorns
>>>
>>
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71146 is 'n antwoord op boodskap #71143] Ma, 30 Desember 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul de Dilbeek wrote:

> Vroeer in die koloniale periode was Congo welvarend en die paaie goed
> onderhouden,corupsie was nihil

Onsin. Die mense wat ryk geword het was
die Belgiese koloniste, die paaie wat
goed onderhou is, was die paaie wat diens
gedoen het vir die Belgiese setlaars, en
ek kan jou verseker dat daar baie korrupsie
was.

Gloudina
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71154 is 'n antwoord op boodskap #71146] Ma, 30 Desember 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Komunisten (Rusland en Cuba) het in die tyd ruzie gestook door te beweer
wat ook jy hier neerskryf
En nu syn die Congolese na veertig jaar almal ryk mense?
Mobutu en Kabila en hulle clan,jawel,maar die gewoon bevolking is nog nooit
so sleg aan toe gewees
Nogtans het Belgie daar Miljarde in gepomp wat in die leiers hulle sak
verdwyn is
Nu die Blanke daar weggejaag syn is daar geen nyverheid en byna geen landbou
meer,
skole en siekhuise bestaan nie meer nie
Jy sal beweer dit is onsin,maar ons weet baie goed wat daar gebeur is en nog
dagliks gebeur
En toch is Belgie daar veertig jaar buite geskop

schreef in bericht news:3E108684.1090305@rogers.com...
>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>> Vroeer in die koloniale periode was Congo welvarend en die paaie goed
>> onderhouden,corupsie was nihil
>
> Onsin. Die mense wat ryk geword het was
> die Belgiese koloniste, die paaie wat
> goed onderhou is, was die paaie wat diens
> gedoen het vir die Belgiese setlaars, en
> ek kan jou verseker dat daar baie korrupsie
> was.
>
> Gloudina
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71158 is 'n antwoord op boodskap #71154] Ma, 30 Desember 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul de Dilbeek wrote:

> Nu die Blanke daar weggejaag syn is daar geen nyverheid en byna geen landbou
> meer,
> skole en siekhuise bestaan nie meer nie
> Jy sal beweer dit is onsin,maar ons weet baie goed wat daar gebeur

Daar is geen skole en hospitale en nywerhede
nie omdat die hele sentrale deel van Afrika,
voorheen in die hande van Belgiese koloniste,
in vlamme opgegaan het. Die Belgiese beleid
in Ruanda en Burundi het Tutsis teen Hutus
afgespeel en in die Belgiese Kongo tweespalt
tussen die oostelike en die westelike dele
veroorsaak. Ons weet ook wat aangaan. Moenie
vir ons wysmaak dat die Belge in die Kongo was
vir enige ander rede as selfverryking nie. Dis
algemeen bekend dat toe die Belge die Kongo
verlaat, daar net twaalf studente met universiteits-
grade in die hele groot land was.

Gloudina
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71161 is 'n antwoord op boodskap #71158] Ma, 30 Desember 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 30 Dec 2002 20:28:38 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>
>> Nu die Blanke daar weggejaag syn is daar geen nyverheid en byna geen landbou
>> meer,
>> skole en siekhuise bestaan nie meer nie
>> Jy sal beweer dit is onsin,maar ons weet baie goed wat daar gebeur
>
>
> Daar is geen skole en hospitale en nywerhede
> nie omdat die hele sentrale deel van Afrika,
> voorheen in die hande van Belgiese koloniste,
> in vlamme opgegaan het. Die Belgiese beleid
> in Ruanda en Burundi het Tutsis teen Hutus
> afgespeel en in die Belgiese Kongo tweespalt
> tussen die oostelike en die westelike dele
> veroorsaak. Ons weet ook wat aangaan. Moenie
> vir ons wysmaak dat die Belge in die Kongo was
> vir enige ander rede as selfverryking nie. Dis
> algemeen bekend dat toe die Belge die Kongo
> verlaat, daar net twaalf studente met universiteits-
> grade in die hele groot land was.
>
> Gloudina

Gloudina,

Ek glo wat jy daar nou vertel is pure onsin. In teenstelling tot
Suid-Afrika is in Kongo nooit 'n Verwoerd gewees nie wat gesê
het:"Waarom matesis vir die swartmense? Hulle doen tog niks daarmee!"
Ek weet nie van die situasie voor my tyd nie. Ik was slegs 7 jaar toe
Belgies Kongo onafhanklikheid het gekry. Maar ek weet wel dat nà
daardie onafhanklikheid die Kongolese het kan studeer by Belgiese
skole en universiteite. Want dit het ek self meegemaak. Ek het 'n
tegniese koopvaardyskoling deurgeloop op 'n Belgiese koopvaardyskip.
Ons was 22 mense en 6 daarvan was Kongolese. Moet eers sê dat Kongo in
daardie dae nog 'n koopvaardyvloot had. Ek weet ook dat an die
universiteite toe Kongolese het kan studeer en alles was betaal deur
die Kongolese en Belgiese staat. Maar ons het toe ook kan sien hoe dit
uitgedraai is. Die 6 mense op my skip het almal hulle brevet gekry
maar die studente by die Belgiese universiteite het hulle eie in baie
gevalle met andere sake as die studies besig gehou. En die andere wat
tog 'n getuigskif of 'n diploma behaal het werk nie meer in Kongo self
nie maar is almal gevlug betere oorde toe.
Natuurlik het Belge Kongo toe gegaan vir selfverryking. In Belgies
Kongo was baie geld te verdien en Engeland het altyd jaloers daarvan
gewees. Ek het verneem die swartmense wat vir die witmense gewerk het
het toe met goedere betaal gewees in plaas van geld. Dit was die
enigste moontlikheid om ook die families van daardie mense daarvan te
laat profiteer want hulle sou anders hulle geld tog opgedrink het. Ek
het self nog gehoor van swartmense wat vir blanke besoekers gesê het
(toe was die Belge al lank weg):"Wanneer is dit afgelope met die
onafhanklikheid want ons het nou armoede en miserie?"
Moet ook nie vertel dat die swarte Kongolese nie het kan studeer nie.
Daar was al laere en middelbare skole vir die swartmense in Kongo nog
voor dat Suid-Afrika daarmee begin het. Dit was hoofsaaklik die
Belgiese sendelinge wat hulle daarmee besig gehou het en hulle doen
dit nog steeds!
Ek weet dis Belge gewees wat die oorlog tussen die Tutsis en Hutus
veroorsaak het en dis ook Belge gewees wat nà die onafhanklikheid nog
geprobeer het om die land terug in te neem. Maar ek weet dat die
impuls daarvoor nie het uitgegaan van die Belgiese bevolking nie. Dit
was onnosele avonturiers, ultra-regse elemente. Niemand het in België
medelye gevoel toe die swartmense hulle doodgeskiet het en ek het self
ook 'n afkeer vir daardie kêrels. Moet ook eens sien waar belangrike
moordenaars van Ruanda en Burundi hulle proses gekry het: in België.

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71163 is 'n antwoord op boodskap #71161] Ma, 30 Desember 2002 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sterrenkijker wrote:

> Ek weet dis Belge gewees wat die oorlog tussen die Tutsis en Hutus
> veroorsaak het en dis ook Belge gewees wat nà die onafhanklikheid nog
> geprobeer het om die land terug in te neem. Maar ek weet dat die
> impuls daarvoor nie het uitgegaan van die Belgiese bevolking nie. Dit
> was onnosele avonturiers, ultra-regse elemente.

Maar hulle was Belge. Miskien moet jy
vir die ultra-regses in Suid-Afrika kom
vertel hoeveel moord en verwoesting ultra-
regses kan saai met hulle opgepofte egos.
En dan stuur die VVO Kanadese soldate na
Ruanda en Burundi sonder die nodige
sterkte, en luister nie as die Kanadese
generaal in bevel daar 'n beroep doen om
versterkings nie, en dan moet die Kanadese
aanskou hoe die slagting plaasvind. Generaal
Romeo Leblanc, die bevelvoerder van daardie
VVO magte het 'n gebroke man teruggekom na
Kanada, en is eers hulp aangebied toe mense
hom dronk op 'n parkbank in 'n fetus-posisie
aangetref het.

Gloudina
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71250 is 'n antwoord op boodskap #71163] Do, 02 Januarie 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Echt linkse communistische zever van de ANC
schreef in bericht news:3E10DE9F.4090001@rogers.com...
>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Ek weet dis Belge gewees wat die oorlog tussen die Tutsis en Hutus
>> veroorsaak het en dis ook Belge gewees wat ná die onafhanklikheid nog
>> geprobeer het om die land terug in te neem. Maar ek weet dat die
>> impuls daarvoor nie het uitgegaan van die Belgiese bevolking nie. Dit
>> was onnosele avonturiers, ultra-regse elemente.
>
>
> Maar hulle was Belge. Miskien moet jy
> vir die ultra-regses in Suid-Afrika kom
> vertel hoeveel moord en verwoesting ultra-
> regses kan saai met hulle opgepofte egos.
> En dan stuur die VVO Kanadese soldate na
> Ruanda en Burundi sonder die nodige
> sterkte, en luister nie as die Kanadese
> generaal in bevel daar 'n beroep doen om
> versterkings nie, en dan moet die Kanadese
> aanskou hoe die slagting plaasvind. Generaal
> Romeo Leblanc, die bevelvoerder van daardie
> VVO magte het 'n gebroke man teruggekom na
> Kanada, en is eers hulp aangebied toe mense
> hom dronk op 'n parkbank in 'n fetus-posisie
> aangetref het.
>
> Gloudina
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71254 is 'n antwoord op boodskap #71250] Do, 02 Januarie 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul de Dilbeek wrote:

> Echt linkse communistische zever van de ANC

En wat bedoel jy daarmee? Wat is die
betekenis van "zever." En wie of wat
is die "echt linkse communistische
zever van de ANC"? Ek of Generaal Romeo
Leblanc?

Gloudina
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71293 is 'n antwoord op boodskap #71254] Sa, 04 Januarie 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ZEVER = praat die nergens op slaan,uit die lug gegreep,nie wetenskaplik
onderbouw nie,praat om tog maar gelyk te kry
Ek val jou nie persoonlik aan nie ,wel wat jy skryf is volledig fout,wees
realistis en kom met voete terug op die erde
schreef in bericht news:3E1443D4.3000207@rogers.com...
>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>> Echt linkse communistische zever van de ANC
>
> En wat bedoel jy daarmee? Wat is die
> betekenis van "zever." En wie of wat
> is die "echt linkse communistische
> zever van de ANC"? Ek of Generaal Romeo
> Leblanc?
>
> Gloudina
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71300 is 'n antwoord op boodskap #71293] Sa, 04 Januarie 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" wrote:

> ZEVER = praat die nergens op slaan,uit die lug gegreep,nie wetenskaplik
> onderbouw nie,praat om tog maar gelyk te kry

Oulik. So, zever is dan amper soos zefgeid as jy wil skiem jys main?
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71459 is 'n antwoord op boodskap #71016] Di, 07 Januarie 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Leo Camerlynck" skryf in boodskap news:3e0b6587$0$29638$ba620e4c@news.skynet.be...
> Engels diskrimineer en dood Afrikaans.
>
> Dis nie korrek nie en dis 'n skandaal om te sien hoe Engels Afrikaans
> vermoord.
>
> Is dit die nuwe Suid-Afrika.
>
> Stop die moord op Afrikaans.
>
>
> Leo Camerlynck
> Vlaandere
> België
>
Re: Engels vermoord Afrikaans [boodskap #71460 is 'n antwoord op boodskap #71016] Di, 07 Januarie 2003 08:02 Na vorige boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Leo Camerlynck" skryf in boodskap news:3e0b6587$0$29638$ba620e4c@news.skynet.be...
> Engels diskrimineer en dood Afrikaans.
>
> Dis nie korrek nie en dis 'n skandaal om te sien hoe Engels Afrikaans
> vermoord.
>
> Is dit die nuwe Suid-Afrika.
>
> Stop die moord op Afrikaans.
>
>
> Leo Camerlynck
> Vlaandere
> België
>
Vorige onderwerp: Glas, glas, glas ...
Volgende onderwerp: Re: wat gaan nou aan met Telkom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:11:54 MGT 2024