Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 21/11
Nuus 21/11 [boodskap #69123] Do, 21 November 2002 10:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
daar wil oopmaak.
Annette
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69128 is 'n antwoord op boodskap #69123] Do, 21 November 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Asseblief hou hom daar!Ons het genoeg probleme hierbo.
Sonder hom kan die CATS 'n goeie span wees met die
S12.
Vra hom em die Stormers om asseblief te heroorweeg...
laat hy maar iemand anders stuur om ;n tak van sy besigheid hier op die been
te bring.Hy is regtig dit wat
ons nie nodig het nie!

"Annette" skryf in boodskap news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
> daar wil oopmaak.
> Annette
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69142 is 'n antwoord op boodskap #69123] Do, 21 November 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks, ek het nog nooit aan Bobby Skinstadt gedink as 'n uitsonderlike
goeie rugbyspeler nie. Baie meisies "swoon" ook so vreeslik oor hom. Vir
my is hy maar redelik onaantreklik. Ek wonder nog steeds wat al die girls
in die man sien.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
> daar wil oopmaak.
> Annette
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69180 is 'n antwoord op boodskap #69142] Vr, 22 November 2002 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My gevoel jeens Bob is dit wat dit was jeens Naas. Maar beide is
uitsonderlike rugbyspelers - Bob moes eerder 'n losskakel gewees het.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ddd1af5.0@news1.mweb.co.za...
> Snaaks, ek het nog nooit aan Bobby Skinstadt gedink as 'n uitsonderlike
> goeie rugbyspeler nie. Baie meisies "swoon" ook so vreeslik oor hom. Vir
> my is hy maar redelik onaantreklik. Ek wonder nog steeds wat al die girls
> in die man sien.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
>> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
>> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
>> daar wil oopmaak.
>> Annette
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69193 is 'n antwoord op boodskap #69123] Vr, 22 November 2002 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar kak die Katte!

"Annette" skryf in boodskap news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
> daar wil oopmaak.
> Annette
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69198 is 'n antwoord op boodskap #69180] Vr, 22 November 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek kry die gevoel al ons rugbyspelers is deesdae verpiep. Speel met
padding nogals, verbeel jou. Dis seker vir hulle eie veiligheid, maar ek
onthou die dae toe 'n rugbyspeler van nature gespierd en sterk was en nie so
gelyk het omdat hy opgestop was nie.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3ddd98d1$0$231@hades.is.co.za...
> My gevoel jeens Bob is dit wat dit was jeens Naas. Maar beide is
> uitsonderlike rugbyspelers - Bob moes eerder 'n losskakel gewees het.
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69210 is 'n antwoord op boodskap #69193] Vr, 22 November 2002 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die koerant wil die Leeus nou nie vir Bob 'n kontrak gee nie, want
as hy vir die Springbokke volgende jaar moet speel, dan moet hulle vir hom
betaal sonder dat hy vir hulle kan speel.
Ai, die lewe is darem bitter swaar vir die arme, arme talentvolle
rugbyspelers:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dddedd8.0@news1.mweb.co.za...
> Daar kak die Katte!
> "Annette" wrote in message
> news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
>> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
>> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
>> daar wil oopmaak.
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69240 is 'n antwoord op boodskap #69198] Sa, 23 November 2002 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - statistieke toon dat jou Super 12 span 'n ernstige besering kry in
elke 2de wedstryd. (Maw 6 in die 12 wedstryde). Ook, dat 'n speler se
speelleeftyd met die helfte verminder - wanneer hy aan die Super 12
deelneem.
Vorige, oftewel ou rugbyspelers het noit soveel rugby gespeel nie. Ek is ten
gunste van meer beskermende klere/kledingstukke.
Moontlik is beserings een van die redes waarom die suidelike spanne nie so
goed vertoon teen die noorde nie.
Hopelik sal ons besin voor die volgende wêreldbeker ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3dddf626.0@news1.mweb.co.za...
> Jong, ek kry die gevoel al ons rugbyspelers is deesdae verpiep. Speel met
> padding nogals, verbeel jou. Dis seker vir hulle eie veiligheid, maar ek
> onthou die dae toe 'n rugbyspeler van nature gespierd en sterk was en nie so
> gelyk het omdat hy opgestop was nie.
>
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3ddd98d1$0$231@hades.is.co.za...
>> My gevoel jeens Bob is dit wat dit was jeens Naas. Maar beide is
>> uitsonderlike rugbyspelers - Bob moes eerder 'n losskakel gewees het.
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69242 is 'n antwoord op boodskap #69210] Sa, 23 November 2002 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
TALENTVOL.........Bobsie Skinstad, of Skinny Bobstad? Sekerlik praat ons
nie van dieselfde ou nie?

"Annette" skryf in boodskap news:arlide$k006f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens die koerant wil die Leeus nou nie vir Bob 'n kontrak gee nie, want
> as hy vir die Springbokke volgende jaar moet speel, dan moet hulle vir hom
> betaal sonder dat hy vir hulle kan speel.
> Ai, die lewe is darem bitter swaar vir die arme, arme talentvolle
> rugbyspelers:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dddedd8.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar kak die Katte!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers
>> onthef
>>> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
>>> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
>>> daar wil oopmaak.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69248 is 'n antwoord op boodskap #69240] Sa, 23 November 2002 11:16 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal jou woord daarvoor vat. :) Toegegee, ons spelers speel meer
wedstryde as 'n paar jaar terug.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3ddf085f$0$236@hades.is.co.za...
> Elaine - statistieke toon dat jou Super 12 span 'n ernstige besering kry in
> elke 2de wedstryd. (Maw 6 in die 12 wedstryde). Ook, dat 'n speler se
> speelleeftyd met die helfte verminder - wanneer hy aan die Super 12
> deelneem.
> Vorige, oftewel ou rugbyspelers het noit soveel rugby gespeel nie. Ek is ten
> gunste van meer beskermende klere/kledingstukke.
> Moontlik is beserings een van die redes waarom die suidelike spanne nie so
> goed vertoon teen die noorde nie.
> Hopelik sal ons besin voor die volgende wêreldbeker ...
Vorige onderwerp: Nuus 21/11
Volgende onderwerp: Nuus 9/11
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:44:23 MGT 2024