M. Althusser [boodskap #363] |
So, 25 Mei 2003 19:04 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
> Gaaf, die uitslag was dat jy dieper in ons harte gekruip het. Sonder
> een enkele teenstem aanvaar.
Baie dankie.
> ns.
> (Die naam waaronder die vergadering kennisgewing geplaas was
> moes nooit gebeur het nie. Ek het dit minute gelede op 'n ander
> nuusgroep gebruik waar ek bekend is en lankal deel maar iets
> anoniem geplaas het. Wou nie eens gehad het dat hulle moes
> weet dat dit uit SA is nie)
Jou geheime dra van die beret en ondersteuning van obskure marxistiese
denkers, asook jou liefde vir boeke deur Marcel Proust is veilig by
ons.
Lorinda
|
|
|
Re: M. Althusser [boodskap #371 is 'n antwoord op boodskap #363] |
So, 25 Mei 2003 19:22 |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 25 May 2003 12:04:41 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy Conzales wrote:
>
>> Gaaf, die uitslag was dat jy dieper in ons harte gekruip het. Sonder
>> een enkele teenstem aanvaar.
>
Baie dankie.
Lorinda
>
>> ns.
>> (Die naam waaronder die vergadering kennisgewing geplaas was
>> moes nooit gebeur het nie. Ek het dit minute gelede op 'n ander
>> nuusgroep gebruik waar ek bekend is en lankal deel maar iets
>> anoniem geplaas het. Wou nie eens gehad het dat hulle moes
>> weet dat dit uit SA is nie)
>
> Jou geheime dra van die beret en ondersteuning van obskure marxistiese
> denkers, asook jou liefde vir boeke deur Marcel Proust is veilig by
> ons.
>
> Lorinda
Baie dankie.
Speedy
|
|
|