Kermis [boodskap #5872] |
Do, 29 Februarie 1996 00:00 |
leo...
Boodskappe: 3 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Hoërskool Monument Park in Kraaifontein hou KERMIS op Saterdag 9 Maart.
As deel van die verrigtinge word 'n groot verskeidenheid aktiwiteite aangebied
bv. waterkaskenades, sterkmanne & liggaamsbouers, 'n musiekfees met "KISS THE
SKY", Pick-a-box show, hondehindernis, potjiekoskompetiesie, klopse. 'n
vlooimark en ;n verskeidenheid stalletjies.
"Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
go carts, teacher olympics en wat nog meer.
Stalletjies kan gehuur word teen R40.00
Kom ondersteun ons asseblief.
Vir verdere navrae skakel Mnr. J. Kotzé by (021) 988-5755
|
|
|
Re: Kermis [boodskap #5873 is 'n antwoord op boodskap #5872] |
Do, 29 Februarie 1996 00:00 |
Sorrel Jakins
Boodskappe: 4 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
leo...@iafrica.com writes:
. . .
> "Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
> go carts, teacher olympics en wat nog meer.
>
Won't the go-kart be kinda noisy in the tent?
|
|
|
Re: Kermis [boodskap #5877 is 'n antwoord op boodskap #5872] |
Vr, 01 Maart 1996 00:00 |
f...
Boodskappe: 18 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article Sorrel Jakins writes:
> leo...@iafrica.com writes:
> . . .
>> "Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
>> go carts, teacher olympics en wat nog meer.
>>
>
> Won't the go-kart be kinda noisy in the tent?
Skerp!
|
|
|