Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 30/10
Nuus 30/10 [boodskap #67917] Wo, 30 Oktober 2002 07:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
vandag beperk of gekanselleer
Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
Annette
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67933 is 'n antwoord op boodskap #67917] Wo, 30 Oktober 2002 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die tempel by Bronkhorststpruit is ook gebom.
Ek dink regtig die polisie moet begin kyk na die ver-regses
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
> vandag beperk of gekanselleer
> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
> Annette
>
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67935 is 'n antwoord op boodskap #67917] Wo, 30 Oktober 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Klink vir my soos Ben Lategan se werk

"Annette" skryf in boodskap news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
> vandag beperk of gekanselleer
> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
> Annette
>
Re: Nuus 30/10 [boodskap #67937 is 'n antwoord op boodskap #67935] Wo, 30 Oktober 2002 17:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek glo nie. Iemand het in 'n briewekolom iewers geskryf dat hy saam met
genoemde Ben in die Army was, en hy was 'n logistiese nie-wonder. As hulle
glo iets wou reël, en seker maak dit moes werk, moes hulle hom heeltemal uit
die prentjie hou.
So Ben kon miskien iewers naby rond die mense gewees het wat dit wel
gedoen het.:)
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:3dbfdcc6$0$18844@hades.is.co.za...
> Klink vir my soos Ben Lategan se werk
>
> "Annette" wrote in message
> news:apo08m$3bhfd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar was gisteraand 9 bomontploffings in Soweto.
>> Treindienste vandag vanuit Soweto na Johannesburg is tot 'n groot mate
>> vandag beperk of gekanselleer
>> Die moontlike stouterds word in Soweto gesoek, nie by die ver-regses nie.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 28/10
Volgende onderwerp: Nuus 31/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:34:30 MGT 2024