Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 28/10
Nuus 28/10 [boodskap #67878] Ma, 28 Oktober 2002 11:08
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Pietertjie die Potchefstroomse Skeidsregterduiker word nie tronk toe
gestuur nie. Die regter het beslis hy sal dit nie weer doen nie, en wou nie
eers 'n opgeskorte vonnis oplê nie.
2) Daar was glo 'n moewiese groot ongeluk reg voor die Goue Akker in
Kaapstad vanoggend. Sal later vertel of dit 32 mense is wat seergekry het,
of 32 voertuie wat op die ou end daarby betrokke was. 'n Bus se brieke het
glo ingegee.
3) Taine Randall is nou weer die All Blacks se kaptein.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 25/10
Volgende onderwerp: Nuus 30/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:01:18 MGT 2024