Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 10/10
Nuus 10/10 [boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 11:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
teruggetrek.
Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
not.
Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
Strooisage.

Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
moet word.

Annette
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67339 is 'n antwoord op boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is dadelik vertolk as 'n onskuldigbevinding.

Politici, weereens.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
> teruggetrek.
> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
> not.
> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
> Strooisage.
>
> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
> moet word.
>
> Annette
>
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67340 is 'n antwoord op boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is dadelik vertolk as 'n onskuldigbevinding. Wonderlik.
K

"Annette" skryf in boodskap news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
> teruggetrek.
> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
> not.
> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
> Strooisage.
>
> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
> moet word.
>
> Annette
>
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67345 is 'n antwoord op boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Maar Anette! Wie sal dan nou vir 'n kortbroek beter raad kan gee as pieter
met-sy-gieter maré! Praat van 'n steekproef!

Thys oppie Bos
"Annette" wrote in message
news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
> teruggetrek.
> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
> not.
> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
> Strooisage.
>
> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
> moet word.
>
> Annette
>
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67348 is 'n antwoord op boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
En dis onmiddellik vertolk dat hy onskuldig bevind is.

Wonderlik.

Koot.

"Annette" skryf in boodskap news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
> teruggetrek.
> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
> not.
> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
> Strooisage.
>
> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
> moet word.
>
> Annette
>
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67350 is 'n antwoord op boodskap #67348] Do, 10 Oktober 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Skuus oor al die posse. My skrywer hakkel blykbaar vandag.

Koot

"Koot" skryf in boodskap news:ao41kp$6p1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dis onmiddellik vertolk dat hy onskuldig bevind is.
>
> Wonderlik.
>
> Koot.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
>> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
>> teruggetrek.
>> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
>> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
>> not.
>> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
>> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
>> Strooisage.
>>
>> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
>> moet word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 10/10 [boodskap #67357 is 'n antwoord op boodskap #67333] Do, 10 Oktober 2002 16:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is dit Kahn se manier om die NNP te straf vir saamslapery met die
ANC?

"Annette" skryf in boodskap news:ao3oig$inlco$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat die oorlopery gedoen is, het Frank Kahn - die openbare vervolger -
> die saak teen Pietertjie Marais oor sy vriendelikheid met die dames
> teruggetrek.
> Vir ons gewone mense is dit 'n eienaardige spul, want gewoonlik is dit die
> mense wat die saak aanhangig maak mos die wat 'n saak wil terugtrek of te
> not.
> Dit was nie slegs een dame wat 'n saak gemaak het nie- maar nou skielik het
> hulle almal besluit hulle was onder die verkeerde indruk?
> Strooisage.
>
> Miskien is dit tyd dat die pos van openbare vervolger deur 'n vrou gevul
> moet word.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 17/9
Volgende onderwerp: Nuus 25/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:15:19 MGT 2024