Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: [AFRIKAANS:6108] Re: EPosbom aan SAUK -Reply
Re: [AFRIKAANS:6108] Re: EPosbom aan SAUK -Reply [boodskap #5846] Do, 22 Februarie 1996 00:00
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , WBN...@serval.vista.ac.za says...
>
> Encore!
> Daan
>

As ek die foon antwoord, sê ek steeds "Goeie dag SAUK Radio Nuus hier" want
TV se veranderinge het met ons niks uit te waai nie. Dat TV "suig" is waar,
dus miskien is enige verandering 'n verbetering.

Hendrik

Ek werk maar net hier om liggaam & siel min of meer bymekaar te hou...die
geestesgesondheid (sanity) is 'n luxury
Vorige onderwerp: Ag nee, maats
Volgende onderwerp: William Blake (1757-1827)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:14:25 MGT 2024