Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond)
Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond) [boodskap #66879] So, 29 September 2002 17:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
250ml bruismeel
250ml suiker
15ml asyn
250ml melk
15ml appelkooskonfyt
65ml margarien
5ml koeksoda
1 eier

Room margarien en suiker en voeg konfyt by.
Klits eier by en voeg droë bestanddele by.
Los koeksode op in die melk en voeg by.
Voeg asyn by.
Meng goed.
Mikrogolf op hoog 11 min.

Sous:
250ml ideal. room. of gesoene melk
125ml water
125ml margarien
125ml suiker

Voeg bestanddele bymekaar en roer.
Kook in mikrogolf.
Giet oor warm poeding.
Bedien met vla, room of roomys.

Annette
Re: Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond) [boodskap #66920 is 'n antwoord op boodskap #66879] Di, 01 Oktober 2002 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wanneer sit jy die gaatjies in?

"Annette" skryf in boodskap news:an7fpd$b2f7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 250ml bruismeel
> 250ml suiker
> 15ml asyn
> 250ml melk
> 15ml appelkooskonfyt
> 65ml margarien
> 5ml koeksoda
> 1 eier
>
> Room margarien en suiker en voeg konfyt by.
> Klits eier by en voeg droë bestanddele by.
> Los koeksode op in die melk en voeg by.
> Voeg asyn by.
> Meng goed.
> Mikrogolf op hoog 11 min.
>
> Sous:
> 250ml ideal. room. of gesoene melk
> 125ml water
> 125ml margarien
> 125ml suiker
>
> Voeg bestanddele bymekaar en roer.
> Kook in mikrogolf.
> Giet oor warm poeding.
> Bedien met vla, room of roomys.
>
> Annette
>
Re: Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond) [boodskap #66923 is 'n antwoord op boodskap #66920] Di, 01 Oktober 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak die ding, dan sal jy sien die gaatjies is vanself daar;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d995b8d.0@news1.mweb.co.za...
> Nou wanneer sit jy die gaatjies in?
> "Annette" wrote in message
> news:an7fpd$b2f7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 250ml bruismeel
>> 250ml suiker
>> 15ml asyn
>> 250ml melk
>> 15ml appelkooskonfyt
>> 65ml margarien
>> 5ml koeksoda
>> 1 eier
>>
>> Room margarien en suiker en voeg konfyt by.
>> Klits eier by en voeg droë bestanddele by.
>> Los koeksode op in die melk en voeg by.
>> Voeg asyn by.
>> Meng goed.
>> Mikrogolf op hoog 11 min.
>>
>> Sous:
>> 250ml ideal. room. of gesoene melk
>> 125ml water
>> 125ml margarien
>> 125ml suiker
>>
>> Voeg bestanddele bymekaar en roer.
>> Kook in mikrogolf.
>> Giet oor warm poeding.
>> Bedien met vla, room of roomys.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond) [boodskap #66924 is 'n antwoord op boodskap #66923] Di, 01 Oktober 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Hier dag ek toe daai gaatjiesmaak is deel van die pret......?

"Annette" skryf in boodskap news:anbr3t$ctrmv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maak die ding, dan sal jy sien die gaatjies is vanself daar;))
> Annette
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3d995b8d.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou wanneer sit jy die gaatjies in?
>> "Annette" wrote in message
>> news:an7fpd$b2f7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 250ml bruismeel
>>> 250ml suiker
>>> 15ml asyn
>>> 250ml melk
>>> 15ml appelkooskonfyt
>>> 65ml margarien
>>> 5ml koeksoda
>>> 1 eier
>>>
>>> Room margarien en suiker en voeg konfyt by.
>>> Klits eier by en voeg droë bestanddele by.
>>> Los koeksode op in die melk en voeg by.
>>> Voeg asyn by.
>>> Meng goed.
>>> Mikrogolf op hoog 11 min.
>>>
>>> Sous:
>>> 250ml ideal. room. of gesoene melk
>>> 125ml water
>>> 125ml margarien
>>> 125ml suiker
>>>
>>> Voeg bestanddele bymekaar en roer.
>>> Kook in mikrogolf.
>>> Giet oor warm poeding.
>>> Bedien met vla, room of roomys.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Resep: Gaatjiespoering ( mikrogolfoond) [boodskap #66926 is 'n antwoord op boodskap #66924] Di, 01 Oktober 2002 10:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs as jy nog meer gaatjies wil hê:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d99754d.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Hier dag ek toe daai gaatjiesmaak is deel van die pret......?
> "Annette" wrote in message
> news:anbr3t$ctrmv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Maak die ding, dan sal jy sien die gaatjies is vanself daar;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d995b8d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou wanneer sit jy die gaatjies in?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:an7fpd$b2f7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 250ml bruismeel
>>>> 250ml suiker
>>>> 15ml asyn
>>>> 250ml melk
>>>> 15ml appelkooskonfyt
>>>> 65ml margarien
>>>> 5ml koeksoda
>>>> 1 eier
>>>>
>>>> Room margarien en suiker en voeg konfyt by.
>>>> Klits eier by en voeg droë bestanddele by.
>>>> Los koeksode op in die melk en voeg by.
>>>> Voeg asyn by.
>>>> Meng goed.
>>>> Mikrogolf op hoog 11 min.
>>>>
>>>> Sous:
>>>> 250ml ideal. room. of gesoene melk
>>>> 125ml water
>>>> 125ml margarien
>>>> 125ml suiker
>>>>
>>>> Voeg bestanddele bymekaar en roer.
>>>> Kook in mikrogolf.
>>>> Giet oor warm poeding.
>>>> Bedien met vla, room of roomys.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Geneties gemanipuleerde voedsel
Volgende onderwerp: Kerrierys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:07:56 MGT 2024