Idiome-boek [boodskap #65804] |
Vr, 30 Augustus 2002 19:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Feite, flaters en fiksie - Dr Anton Prinsloo- met pitkos en inligting oor
Afrikaans. R 89.95 - kan by 0800220224 bestel word.
In die opskrif kom die volgende idiome voor:
Te veel ape aan jou stert hê
Vir elke gat 'n spyker hê
Dis dadels met jou
Van ewigheid tot amen
Grys wees waar die hoender hom gebyt het
Jy gee my die olel
Van Wyntjie en Tryntjie hou
Met 'n handvol vlieë sit
Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.
Annette
|
|
|
Re: Idiome-boek [boodskap #65809 is 'n antwoord op boodskap #65804] |
Vr, 30 Augustus 2002 20:04 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
> Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.
Van kenteren: kantelen, omslaan, veranderen.
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Idiome-boek [boodskap #65810 is 'n antwoord op boodskap #65809] |
Vr, 30 Augustus 2002 21:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja 8ter - 'n boot word gekenter as dit so ver oorgehel laat word dat die
onderste gedeelte oop is om skoongemaak te word.
Nuut vir my.
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:akoja8$2kv7$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
>> Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.
>
> Van kenteren: kantelen, omslaan, veranderen.
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|